Softchem – Afriforum

 


Nog ‘n multi-kultuur en swart bemagtigings”organisasie” in die Water- en omgewingsbestuur, waterbalanse, omgewingsimpakstudies – ISO14001.
Softchem is in 1991 gestig en verskaf ingenieursdienste. Die maatskappy is onafhanklik geverifieer en word beskou as ‘n vrygestelde mikro-onderneming met B-BBEE verkryging erkenning van ‘n Vlak 4 bydraer.
AfriForum Netwerk


*

Dienste wat deur Softchem aangebied word sluit onderandere in:

Omgewingsbestuur, Ouditeuring- en Evaluering, Waterbestuur, Afvalbestuur, Toegewyde sagteware en Industriële marknavorsing.

Benewens die kundigheid wat in die maatskappy beskikbaar is, het Softchem ook toerekenings met ander spesialisgroepe en individue gevorm om ‘n eenmalige konsultasiediens aan die regering en die water-, omgewings-, chemiese en mynbedrywe te skep.

Softchem

*

Softchem was established in 1991 and provides engineering consulting services specialising in water and waste management, environmental auditing and assessments, environmental management and dedicated software. The company has been independently verified and is deemed to be an exempted micro-enterprise with B-BBEE procurement recognition of a Level 4 contributor. (Download B-BBEE certificate.)


Some of our clients

  • Amalgamated Beverage Industries (Coca-Cola),
  • Anglo American Research Laboratories,
  • Deep Yellow Limited (Australia),
  • Degrémont (France),
  • Eloptro (Subsidiary of Denel),
  • Eskom,
  • Gautrains,
  • Gold Fields,
  • Impala Platinum,
  • Langer Heinrich Uranium (Namibia),
  • Market Engineering (Germany),
  • Midvaal Water Company,
  • Necsa (Pelindaba),
  • Omnia Fertilizer,
  • Paladin Resources (Australia),
  • Potsdam University (Germany),
  • Reptile Uranium Namibia,
  • Sasol Mining,
  • Saldana Steel (as subcontractor to DB Thermal) and
  • Veolia Eau (France).

http://www.softchem.co.za/softchem.php

*

Solidariteit – Afriforum – Afrisake – Sakeliga – FAK – Maroelamedia

Who are we

*

Die Joodse entrepreneur Kira Radinsky sê dat suksesvolle besigheid toegeskryf kan word aan die idee van gemeenskappe bou en etiese waardes behou.

Net soos die Joodse gemeenskap wil AfriForum Netwerk ook ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun.

Hierdie netwerk bestaan uit twee dele: AfriForum Netwerk as ’n databasis van ondernemings wat deur AfriForum-lede besit of bestuur word, en die Afrikaans-Vriendelik-databasis van ondernemings wat diens in Afrikaans kan lewer. AfriForum-lede wat hul ondernemings registreer en aandui dat hulle lede is se ondernemings sal outomaties op albei databasisse geregistreer word. Mense wat nie lede van AfriForum is nie se ondernemings sal net op die Afrikaans-Vriendelik-databasis gelys word. Lede van AfriForum word aangemoedig om ander lede se ondernemings te ondersteun deur die AfriForum Netwerk.

Indien jy slegs die AfriForum Netwerk-databasis wil sien, klik op die AfriForum Netwerk blokkie om die databasis te filtreer.

Ondernemings kan ook aandui of hulle bereid is om korting aan lede te bied en lede kan ook maklik dié ondernemings wat korting bied, identifiseer.

Alle ondernemingseienaars, entrepreneurs, kleinsakeondernemings, winkelbestuurders – en selfs verbruikers wat voel dat hulle ’n bydrae kan maak deur hul eie diens en onderneming, of een wat hulle graag ondersteun – kan ’n e-pos na afrivriendelik@afriforum.co.za stuur om GRATIS op hierdie gids gelys te word sodat ons jou kan bystaan wanneer jy jou diens of onderneming lys.

AfriForum Netwerk is aanlyn vir enige diensverskaffer of verbruiker beskikbaar.

AfriForum Netwerk word met dienste van AfriVriendelik ondersteun. AfriVriendelik bied netwerkgeleenthede vir ondernemings op dié gids, soos sakeontbyte, opleidingsessies, sosialemediabemarking, entrepreneurskompetisies vir oud en jonk en ’n jaarlikse glansgeleentheid waar die beste ondernemings bekroon word. Besoek ook gerus www.afrivriendelik.co.za vir meer inligting.

AfriForum Netwerk is Maklik. Vinnig. Gratis.

https://www.afriforumnetwerk.co.za/

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s