* Die Afrikaner stigting is voorafgegaan deur ander soortgelyke Afrikaner stigtings, wat hierna as die F W de Klerk stigting verwys word. Daar behoort kennis geneem te word wie en wat dit is en waar dit in die Suid-Afrikaanse gemeenskappe geplaas word, asook wie in beheer is en wie dit gestig het. Herhaling wat plaasvind… Continue reading Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
Kategorie: Solidariteit – Afriforum – Afrisake >>- Sakeliga
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
* Die Boere is 'n Boere volk en is nie deel van die Afrikaner nasie nie. Die Boere volksgenote was nog nooit deel van die multi-kulturele Afrikaner nasie nie. Alhoewel sekere stelling al vir jare gedoen word dat die Boere deel is van die Afrikaners is hulle nie deel van die gemengde multi-kulturele Afrikaners of… Continue reading Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
SA Koalisies onuitvoerbaar
* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer. Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika. Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
* Buys en Eloff gesprek - Die gemengde 'afrikaner' multi-kultuur organisasies wat 'n multi-kulturele 'reënboognasie' soort van gevorm het, wil 'n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry. Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie. Dit is nie nou meer 1994 nie. Onder… Continue reading Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
* Die staatsverval is al vir 30 jaar aan die gang, dog word daar gerieflik onder 'n klip weggesteek of verdoesel. Beweringe wat gemaak word is dat die ANC verskeie 1994 skikkings verbreek het, maar die stellings hang subtiel in die lug. Afrikaner organisasies is buitendien multi-kultuur, reënboognasie. Almal erken die verval, maar daar… Continue reading Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
‘Afrikaner’ verklaring 2024
* Dit is alombekend wie die 'Afrikaner' organisasies, hul leiers en selfs hul onderskeie netwerke is. Die spesifieke organisasies wat verklaar is, is nie slegs Afrikaners nie, maar hul roem daarop dat hul multi-kultuur (gemengde) organisasies is wat soms ook Afrikaanses genoem word. Dus word aangeneem die 'gemengde reënboognasie' van FW de Klerk. Hul… Continue reading ‘Afrikaner’ verklaring 2024
Politieke skip in SA
* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke. Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA
Multi-kulturele organisasies en -partye
* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het. Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies. Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye
Suid-Afrika se volksetnisiteite
* Die Republiek van Suid-Afrika beskik oor verskillende minderheidsvolke wat elkeen met mekaar verskil. Die verskillende swart minderhede vorm 'n eenheid wat meestal politieke multi-kulturele partye soos die ANC, DA, EFF, IVP, COPE, ACDP en VF steun. Bo-en-behalwe dit, het meeste volke of stamme (soos die Khoi san, Zoeloes, Ndebele en ander) steeds hul eie… Continue reading Suid-Afrika se volksetnisiteite
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
* Vanaf samesprekings sedert 1980, die Idasa en Kodesa samesprekings, sowel wetgewings wat teen blankes diskrimineer, soos SWART bemagtiging en regstellende aksie word die Boere volk en ander groepe heuning om die mond gesmeer om betrokke te raak om 'n land wat reeds gefaal het, te laat werk. Hulle wag vir die groenlig al sedert… Continue reading AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Noga’s dorpie: KAS
* Die Koöperatiewe aansporingskema (KAS) is 'n swart bemagtigingskema en daar is heelwat multi-kultuur organisasies en besighede daarby betrokke. Hulle is onder andere AfriForum, Pioneer, Saai, Agri All Africa (AaA), Purposely Ignited, Boschveld Free Range Chickens, Agrico en Laeveld Agrochem het hande geneem met die Boiphitlhelelo Koöperasie om 'n gesamentlike landbou-ontwikkelings projek by Noga’s Post-dorpie… Continue reading Noga’s dorpie: KAS
Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations
Dis nie net die Suid-Afrikaanse Parlement, wat uit verskeie politieke partye bestaan, wat mekaar steun om wetgewing te implementeer nie. Die SAKP-PAC-ANC-EFF-IVP-DA regering is ondersteuners van swart bemagtiging en regstelaksie teenoor blankes en hul besighede. Dit het reeds in 1986-89 in Dakar ontstaan (Idasa). Liberale en klassieke liberales, diegene wat die grondwet steun,… Continue reading Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
* Die Boere volksgenote word soms oor dieselfde kam geskeer as deel van liberale denke , veral liberaal verligte Afrikaners en uitvoerbaarheid, wat nie die geval is nie. Liberales hou van eie beuels blaas en dit namens almal doen. Dit gebeur onder ander bevolkingsgroepe ook. Daar is geen mandaat dat liberale blankes en Afrikaners,… Continue reading Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Veelrassige organisasies – ABN
* Al die politieke partye en vele ander organisasies is tans veelrassig en kan dus nie namens die Boere volk opstaan of namens hul besluite maak nie. Daar is wel lede van die volksgroep wat vir die betrokke partye kan stem waarin daardie politieke party glo, veelrassigheid en meestal kommunisties van aard is -… Continue reading Veelrassige organisasies – ABN
Article 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-Afriforum
Parliament, Tuesday 15 September 2020 – Parliament is opposing AfriForum’s application to the High Court Western Cape Division (Cape Town), asking the court to declare Parliament’s adoption of the Joint Constitutional Review Committee (CRC) report on the possible review of Section 25 of the Constitution constitutionally invalid. * Parliament’s basis for opposing this application – scheduled… Continue reading Article 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-Afriforum
Softchem – Afriforum
Nog 'n multi-kultuur en swart bemagtigings"organisasie" in die Water- en omgewingsbestuur, waterbalanse, omgewingsimpakstudies - ISO14001. Softchem is in 1991 gestig en verskaf ingenieursdienste. Die maatskappy is onafhanklik geverifieer en word beskou as ‘n vrygestelde mikro-onderneming met B-BBEE verkryging erkenning van ‘n Vlak 4 bydraer. * Dienste wat deur Softchem aangebied word sluit onderandere in:… Continue reading Softchem – Afriforum
Afriforum – Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word
*Die vraag is - hoe ontbloot mens enige Wit nasionalisme en watter reg het multi-kultuur organisasies om hul oor WIT nasionalisme uit tespreek. Of van wanneer af mag WIT mense wat deel is van die Boere volk, nie saamstaan as 'n volkseenheid vir hul reg tot voortbestaan waar hul regte onderdruk word. Dit bestaan al… Continue reading Afriforum – Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word
A flag is material with no voice and no hatespeech
This flag is and never was an apartheid flag, it was a symbol for a country. The ANC was and is also a liberal and terrorist movement and their flag is also hurtful, harmful and incites harm. Leaders are singing to kill the whites, that is hatespeech. There was no apartheid created by us, apartheid… Continue reading A flag is material with no voice and no hatespeech
















