Moorde op plase – Killings on farms/other

 

Hoe sien ‘n gewone burger die daad van terroriste bendes – bang en agter tronkdeure en tronkvensters, wat wag om aangeval en vermoor word?  Misdadigers en terroriste loop buite rond met meer mag as die burgers.   Die slagoffers wat terroriste agterlaat na ‘n plaas- of dorpsaanval, was nie net met bloed deurdrenk langs die vermoordes nie, maar laat ‘n stukkende vrou of dogter en seun, met geskende verkragte liggame om vrede te maak daarmee asof dit nooit gebeur het nie.  Geprogrammeerde terroriste wat nie hul seksdrange kan beheer nie, maar wat uit is om vroue en kinders te verkrag.  Dit gebeur in baie oorloë, waar seks as afpers gebruik word en dis wat ook op baie van ons plase plaasvind.   

Student protests in South Africa have pitted reform against revolution

*

Uiterlike en emosionele wonde wat nie maklik genees nie, maar rus en vrede probeer vind by Hom.  Dis geen lewe nie en ons is gewikkel in ‘n oorlog.   Dis grusame terreurdade vir sommige in Suid-Afrika, is onbeskryflik terwyl ander wegvlug van die werklikheid rondom hulle.  Bring net EEN protesaksie poging van die EFF of ander wat in vrede gehou is?  Nie eers studente kan in vrede opmarse hou nie.  

Geweldadige terroriste voer hul dade in opdrag en presies uit –   geprogrammeerde breinspoel engele van die duisternis wat hul prooi nie net jag nie, maar verslind met hul bloeddorstige aanvalle op plase, vrouens verkrag, in huise regdeur die land wat slagoffers laat aansluit  by die lang lys van werklikheid, die moordverhale wat meestal grusaam op plase afspeel, wat gepaardgaan met martelings en verkragtings.   So word hul beloon vir hul dade wat hul agterlaat.   Dis alles deel van oorlogsmisdade en behoort sterker aangespreek te word.   Hierdie tipe misdade is meer ernstig as wat ons dink.  Dit het ook in die ABO en konsentrasie moordkampe gebeur.  Hierdie tipe misdadiger en terroriste moenie net 15-20 jaar sit nie, maar langer – verewig.

<>

Om gebreinspoel te word – die rol wat sekere moonthede speel en gespeel het om dit te doen.   This is war against communities.

MIND CONTROL – BRAINWASHING – From coldwar to human and cyberspace-attacks

>

MAAK TYD EN LUISTER WAT SY GESê HET

Dr. Rauni-Leena Luukanen-Kilde (15 Nov 1939 – 8 Feb 2015)
She was lecturing perfectly healthy in November of 2014 and died suddenly of severe cancer all over her body early in 2015.  Nano technology used for mind control.

Brainwashing – breinspoel

<>

Hierdie is nie die voorloper van ‘n oorlog nie, dis reeds ‘n oorlog teenoor onskuldiges, vrouens, kinders en ongewapendes wat voedsel voorsien.

Dit skree van binne – hou op om die terroris te klee en voed, maar niemand hoor nie – die wat doof is, is nie doof nie, maar hulle werk saam die wat uit is op die heksejag.   ‘n Onvoltooide hoofstuk en heksejag van nageslagte wat reg tot lewe het.

Die doodsreuke, oop grafte, die bloed rondom ons, die slagoffers van moordverhale, vee wat gesteel of afgeslag word en soms word pote eenvoudig gekap terwyl diere lewe,  herinner mens aan die gebeure van anneksasies van die twee onafhanklike Boere republieke, wat die Britte van ons voorgeslagte kom steel het – die verskroeide aarde beleid.

Geskroeide aarde – Scorched earth (1)

Britse konsentrasiekampe –  Moordkampe.    Dit word altyd aan ons nageslagte voorgehou daar was nie baie van die kampe nie, maar daar was baie meer as wat voorgegee word.   Daar was feitlik niks in hierdie kampe nie, vroue en kinders is aangejaag soos beeste na hul volgende kamp toe.   Soms ‘n tent.   

Sommige vroue het langs die pad gesterf, heelwat vroue was swanger en het gesterf weens uitputting en kon nie geboortes in die veld hanteer nie.   Dus, is daar baie meer sterftes in die ruigtes wat nie aangeteken is nie, ook wat aan ons voorgehou is. 

Hoeveel het dit gemaak tot in die kampe en selfs daarna.  Mediese en voedselvoorraad was beperk in die oorlog wat nie deur ons voorouers veroorsaak is nie.

British concentration camps …
https://www.youtube.com/watch?v=USVy8eFT9rQ&feature=youtu.be

*

Wanneer ‘n president van ‘n land iewers in Afrika, plus al sy kaders en ondersteuners in ontkenning leef dat iets nie bestaan nie, terwyl dit wel bestaan, is daar geen reddingsbootjies in sig van hul Titanic wat sink nie.   

Feite is, hul neem almal saam hul sinkende boot.    Ironies word daar al vir 26 jaar soveel korrupsie, wan- en moordade gepleeg, waar die spul so lieg en oor hul eie voete val om nog leuens te verkondig, dat selfs die regerings in Duitsland, Nederland,  die Verenigde State en vele ander,  aan hul lippe hang vir al die onwaarhede beplan.     

Destyds het die ANC erge terreurdade gepleeg teenoor die publiek (swartes het ook in bomontploffings en selfs in kerke gesterf)  teen die sogenaamde “apartheid” was daar feitlik geen land wat nie die ANC hierin ondersteun het nie.  Ons vorige regering wat die land opgebou het, wat kommunisme op ons grense beveg het, is geboikot van alle kante – vandag skitter al daardie lande in hul afwesigheid en skaar hul by die huidige regering.   Vandag, beheer daardie einste kommuniste ons, danksy al die hulp wat hul van oorsee ontvang het.

Die president en hul kaders staan agter die deur, knyp nie net die kat in die donker nie, maar gebruik die besem om die kat te verwilder wat durf geluide maak om hul wegsteekplek uit te wys sodat die boot 100% kan sink.    Ongelukkig vir die ‘meesters’ wat die boot al vir 26 jaar probeer stuur, selfs hul mentors agter die gordyn, is hul reddingsbootjies ook reeds afgesteel.

*

DA

National Assembly holds a debate during September 2020 on the scourge of farm attacks and the murder of farmers by the DA.   

*
*
*
*

>

A farmer, Herkie Viljoen, Safety Chairman of the Bethlehem District Agricultural Association, which operated a 24-hour control room for the region in the town, gave some background to the media and why Horner was killed “because authorities did not do their job”….   Serious questions were asked by the Farmers in the district and during a meeting with the Minister of Police. There was not a single answer or any explanation from the Police side.   Farmers wanted to know what happened to that investigation report regarding sindicates that was handed to them a few months ago.   There were also demands from the Farmers. 

South Africa – Senekal – Stock theft syndicate – killing of farmer

>

How many killings and attacks are there during lockdown?  Misdadigers wat in getalle inkom om veral ouer persone en hul families te verras, aan te val, plunder wat hul kan, aanrand, verkrag en soms vermink, martel en vermoor.    Weer eens soos ander gevalle, is daar ‘n aandklokreel, maar dit geld net vir sekeres in die land, nie vir die misdadigers nie.  

Farm attack, family sexually assaulted, Muldersdrift – 1 August 2020

>

Farm attacks and killing 2020 so far.   There were even killings during the curfew and virus at night.   Aandklokreël het nie misdadigers en moordenaars gestop om ons Blankes en Boere te verniel, aan te rand, martel en vermoor nie.

Farm /White Attacks and Killings – August 2020

While Ramaphosa and his gang of cohorts in the ANC government deny the existence of farm attacks in South Africa, there have in fact been 55 farm attacks and 9 farm murders in the country during July 2020, while 6 farm attacks were successfully averted. In June 2020 there were 56 farm attacks and 7 farm murders in the country.

Farm /White Attacks and Killings – July 2020

>

Gedurende Februarie 2020 was daar agt plaasmoorde en 31 plaasaanvalle in Suid-Afrika, terwyl een plaasaanval suksesvol afgeweer is.   So word onskuldige boere en blankes stelselmatig aangeval en vermoor.  Heelwat van die aanvalle sterf ook later aan komplikasies daarna en die vraag is word die “nagevolge” wat die oorsaak is van die aanval, ook moord genoem of word dit maar “natuurlike” oorsake van dood aangeteken. 

Plaasmoorde – MOORDE – Farm killings

>>
>>

Dieselfde het in buurlande gebeur – Zimbabwe (Rhodesië) – en dieselfde pad word geloop.   Daar is liberale regerings wêreldwyd, ook buurlande,  wat dieselfde terreurdade steun en selfs finansier – regdeur die globale spektrum.  Maar o wee, as die Suid-Afrikaanse leiers gekonfronteer word, dan word dit alles ontken dat daar martelings en moorde plaasvind.   En dan meld ‘n fw de klerk gereeld dit gaan beter na 1994!   Moorde voor en na 1994 – moenie in ontkenning leef nie, maar soek die waarheid, moordenaars is oral rondom ons

Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994

>

Very interesting article about gangsters and number gangsters.  It is obvious, that some or most of those gang members interviewed were well-spoken and also “well-trained”.   (Trained by somebody and “informed” about their “history”),  They are not so old, and could not live during the so-called apartheid years or even when Van Riebeeck, when he arrived here there were no blacks there.   

Number Gangsters (mafias) of SA Prison – 26, 27, 28

6 gedagtes oor “Moorde op plase – Killings on farms/other”

  1. […] *During November 2020 there were also thirty three farm attacks and ten farm murders whilst three farm attacks were successfully averted. During October 2020 there were 42 farm attacks and 7 farm murders in South Africa, whilst 5 farm attacks were successfully averted.https://southafricatoday.net/south-africa-news/33-farm-attacks-and-10-farm-murders-in-south-africa-december-2020/?fbclid=IwAR2cyLVFC0i3tNtMDzuCEbSO8fjohR9tub6RlhArDHWBeioOeKUc9MD6fJY*Wat so onnodig is, is dat ons Boere, wat meestal blankes is, voedselvoorsieners en werkgewers is wat uitvermoor word.   Waarskynlik en meestal is daar ‘n glimlag op diegene wat dit uitvoer, die moordenaar se gesigte – so asof hul ‘n welbehae het in wat hul gedoen het.   Waarskynlik word elkeen van hulle vergoed vir terreurdade.   Die tipe aanvalle en moorde is nie normale misdaad soos in ander gevalle nie.    Word terroriste en misdadigers wel gevang, lag hul vir die media en tydens hofsake vir hartseer geliefdes.     Wat ‘n naarheid in mens laat opgaan, omrede blankes nie in swartes se huise ingaan om hulle te vermoor nie.**Die slagoffers wat terroriste agterlaat na ‘n plaas- of dorpsaanval, was nie net met bloed deurdrenk langs die vermoordes nie, maar laat ‘n stukkende vrou of dogter en seun, met geskende verkragte liggame om vrede te maak daarmee asof dit nooit gebeur het nie.  Moorde op plase – Killings on farms/other […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s