Concentration camp day - any people, provided it is a people, has remembered days or specific moments of those days and what happened. Even great moderate nations have their own remembering days. And coincidentally, June 16 and December are known dates to most of us and will always remain of those days to remember. Of… Continue reading 16 Junie / June 2021
Kategorie: konsentrasiekampe SA
British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)
Daar is heelwat onbeantwoorde vrae oor die Britse konsentrasiekampe wat deur die Britse koloniale regering destyds geskep het spesifiek vir die Boere, die vroue en kinders veral tydens die twee Anglo Boere oorloë. Hieragter skuil beslis meer as wat ons tans weet en kennis dra. Nie lank nadat hul die onafhanklike gebiede geannekseer het,… Continue reading British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)
Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa
*This book - "Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa" was explained in the video, by the speakers and it is how South Africa became an Artificial state - Land was annexed by the British empire and not by us, the Boers or as some do believe we… Continue reading Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa
Britse konsentrasiekampe Hester de Beer
Meer inligting oor ouma Hester de Beer kan gevind word in die publikasie "Familie-geskiedenis van 'n DE BEER-STAMLYN IN SUID AFRIKA oor drie honderd jaar" op die issuu.com website. Hester en Frederik is die sewende geslag. Soms kry ‘n mens merkwaardige historiese bronne. Eensgesind het onlangs in verbinding getree met meneer Jan… Continue reading Britse konsentrasiekampe Hester de Beer
Vlag / Flag
Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan - bewyse? Hiermee word nie 'n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak. Daar skuil meer agter hoe 'n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit. Sou die volgende simbole waar wees,… Continue reading Vlag / Flag
“Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)
Emily Hobhouse wrote: "poor women who were being driven from pillar to post, needed protection and organized assistance. And from that moment I was determined to go to South Africa in order to render assistance to them". Emily Hobhouse, was 'n merkwaardige en respekvolle Engelse dame wat veral die Boere vroue, kinders en ou mense… Continue reading “Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)


