Deliberate Sabotage at Eskom



Wat is die alternatief en uitkoms vir ons as konserwatiewe Boer- en Afrikaner volk wie se menseregte daagliks geskend word?   Eskom se swak diens is ‘n menseregteskending as daar vir iets betaal word, wat nie gelewer word nie?   Swart bemagtiging en regstelaksies teenoor die blankes is ernstige internasionale misdade en moet beveg word.   Daar word oral swart bemagtigers en regstellende aksie persone aangestel wat nie die pyp kan rook of wil rook nie.  Onderhoud op Eskom toerusting is swak en gaan agteruit of ontplof.    Selfbeskikking – ‘n eie onafhanklike gebied, met ons eie sisteme in plek en volkseie besighede wat in verskillende rigtings kan voorsien?  Ons moenie vir altyd tevrede wees met liberale en kommunistiese krummels nie.   

Eskom officially declares Lethabo tower collapse an act of sabotage



*


SELF-DETERMINATION FOR OUR PEOPLE

What is the alternative and outcome for us as people, the conservative Boer and Afrikaner people whose human rights are violated on a daily basis? Eskom’s poor service delivering is also a human rights violation if you pay for something that is not delivered?

Black empowerment and affirmative action against the whites people are serious international human crimes and must be fought on all livels. Black empowerment and affirmative action people are being appointed everywhere who cannot or do not want to smoke the pipe.

Maintenance on Eskom equipment is poor and will either deteriorate or explode. Self-determination – our own independent area, with our own systems in place with our people’s businesses that can provide in different areas.

*


MORE INFORMATION ABOUT …

ESKOM CORRUPTION AND HISTORY – PARLIAMENT

STOP THE CORRUPTION AND CRIME IN GOVERNMENT, SOE’S AND ALL OVER


BUT LOOK OUT FOR THIS ONE

The government is still weighing its options to rope in a strategic equity partner for Eskom to ease the power utility’s crippling debt burden and improve electricity generation.

https://www.businesslive.co.za/bd/national/2021-11-18-government-still-looking-for-strategic-equity-partner-for-eskom-mabuza-tells-parliament/

https://pmg.org.za/page/state%20capture

*

Where are all the investigations and outcomes of corruption in Eskom the past 20 years? Where are all the responsibilities of the Eskom Board and relevant Ministers as well as president in this so-called democracy?

Was stated:

“Eskom is not a dead horse. Eskom is alive, that is why we have energy. We are addressing the energy gaps evidenced by some of the interruptions,” he added.

ENERGY FOR WHOM?

Mabuza was replying to a question by ANC member of Parliament Theledi Matibe, who asked whether government considered a structure or committee of experts to assist Eskom to develop interventions to address load shedding.

Mabuza said the government task team on Eskom, which he chairs as leader of government business, and the Presidential State-Owned Entity (SOE) Council, were sufficient to address the challenges dogging Eskom and other parastatals on an advisory level.

In a supplementary question to the deputy president, EFF MP Fani Mathebula brought up de Ruyter’s “dead horse” remark. Mathebula asked Mabuza if he agreed that Eskom was a “dead horse” and if he had any confidence left in De Ruyter’s leadership.

“If the member wants my opinion as an individual, I can tell you that in the person of a CEO, you have a very good manager. But remember, you brought him into something that was already ailing, unstable and collapsing.

https://www.news24.com/fin24/economy/eskom-is-alive-deputy-president-mabuza-backs-de-ruyter-urges-investment-in-new-stations-20211119

*
*
*

Eie onafhanklike gebied

Sonder  ‘n korrupte Eskom, die misdaad, geplunder en terrorisme kan dit net al beter raak vir ons ons volk wie se menseregte daagliks geskend word. Ook deur Eskom. Daar word eerder van buitelanders gebruik gemaak as ons mense. Waarom word kragstasies wat “dood” is , nie aan ons volkslede gegee wat weet hoe dit werk nie dat ons dit kan bedryf?

Moedswillige kragbeskadiging is en sal altyd met ons wees onder die ANC, dit duur al vir etlike dekades en sal steeds voortgaan. 

Eskom bestuur en ook werkers veral dink hulle hou die monopolie in hul hand vas, dit moet stopgesit word.   Selfs die opvolgplanne wat die ANC beplan om uit te voer moet geboikot word. Indien volkslede totaal en al onafhanklik is, is daar minder om te plunder en te steel.


*

Waar is die betrokke ministers hiervoor verantwoordelik – Audits word gereeld gedoen oor skuld en wanbetalers.

Hoeveel munisipaliteite se krag word eenvoudig afgeskryf? Dis diefstal.

Alle kragverbruikers behoort voorafbetaalde krag (via meters) aan te koop en nie op skuld nie.  Indien munisipaliteite al lankal na kragmeters oorgeslaan het, sou ons waarskynlik beter af gewees het.  Ongelukkig kan meters ook beskadig en misbruik word.   Beskadigde meters waar krag gesteel word, moet onmiddellik opgeskort word en hulle moet enige toegang tot netwerke geweier te word.

Indien immigrante daardie onwettige konneksies doen, is dit kragbeskadiging en behoort dit uitgeroei te word. Dis diefstal.    Hierdie onwettige netwerke deur immigrante moet summier gestop word, hul dienste gestop en eenvoudig die land uit gedeporteer word.  Dit is belastingbetalers (inwoners, burgers en besighede) wat  by Eskom elektrisiteit aankoop, wat fisies gesaboteer word.  

Indien besighede, maatskappye en burgers ontevrede is oor hul dienste vanaf Eskom, behoort daar baie groter boikotaksies plaas te vind – ons leef met die swaard oor ons koppe en die skuld word alewig voor die misdadigers en onwettiges se deure geplaas.   

Waarom is dit die belastingbetalers en besighede wat hiervoor moet opdok of swaarkry, ekstra onkostes aangaan vir kragopwekkers en alternatiewe soos gas of solar?

Die afgelope paar jaar is daar al miljoene uitgegee hierop en word daar nie meer van Eskom gebruik gemaak nie. Steeds word die beurtkragte eenvoudig net erger en die aankope al duurder. Volksgenote – raak onafhanklik en sien alternatiewe gebruike ook as volkseie besighede. Moenie Eskom monopolie bly voer nie.

Dit gaan nie soseer net oor Eskom self nie, maar ook elke volkshuishouding se oorlewing in hierdie land en teen wie daar gediskrimineer word met regstelaksies en swart bemagtiging. Misdaad en sabotasie is al voorheen uitgespreek, maar die wil van personeel of publiek om na vore te kom indien hulle bewus wie dit pleeg, is uiters skraal.

Dus skuil hier meer hieragter.   Terroriste word gewoonlik betaal as hul elektrisiteitsinstansies of kragstasies saboteer.    Hoe werk sulke tipe polisie ondersoeke dat daar weinig of geen tekens nagelaat word om te ondersoek nie.   Misdadigers gaan skelm te werk om te vernietig, dus weet hulle presies waar en wanneer om toe te slaan. Nes met die protesaksies waar besighede afgebrand word na plundertogte.  Om sulke tipe van drade te sny, word nie binne 10 minute gedoen nie. 

Daar is geen voldoende beveiliging nie.

Daar is reeds duisende weermaglede uitgeplaas in die tydperk, maar mens sien of hoor nooit iets van hulle nie.    In die vroeê sestiger jare was elektrisiteitinstansie net soveel indien nie meer, gesaboteer.    Belastingbetalers kan nie aanhoudend aan die kortste end trek nie – of is dit grotendeels teenoor besighede en maatskappye gerig wat steeds voortbestaan in die onseker ekonomiese tydperk.   Eskom word as ‘n bedryf en besigheid gesien wat leeggeplunder word.  Hoekom word die stelsels dan nie opgepas deur militêre eenhede soos in die verlede nie.   Hierdie is nie net ongerieflik nie, maar gaan veroorsaak dat die hele land vou.  

*

Even though some lines that fed electricity to the power station’s coal conveyer-belt were cut, nothing was stolen from the site.

https://www.702.co.za/articles/432714/we-ve-reported-acts-of-sabotage-at-lethabo-power-station-to-hawks-eskom-ceo

*

Eskom CEO Andre de Ruyter said Eskom has found evidence of sabotage at the Lethabo power station. The Hawks are currently busy with investigations.

https://www.youtube.com/watch?v=gXZ5JFsiDXo

*


State capture

The Ahmed Kathrada Foundation and the Wits School of Governance have organised a new streaming event called the hashtag FixIt Series. Tonight there is a panel discussion with the theme fixing up Eskom after state capture. The panel includes Eskom CEO Andre de Ruyter and Prof. William Gumede from the Wits School of Governance.





*

SHOCKING Bail outs to Eskom

THIS IS CORRUPTION

2008-2019: R132.7 billion TAX money used by Eskom
Total bailouts : R244.7 billion TAX money used by Eskom

2005-2006 : R30.2 billion TAX money
2019 : R244.7 billion TAX money

March 2021 : R1 billion per week needed to keep the lights on

2019-2020 : R7.5 billion was used for Diesel generated power to avoid blackouts.

https://www.youtube.com/watch?v=Muh2F9-BRY8

*

The Lethabo pylon crash and the outages at units 1,2, and 3 of the Matimba Power Station in Limpopo caused load-shedding this week.  An extension cord had ‘dropped’ into two units at  Matimba — also likely a spoiler act. 

https://www.dailymaverick.co.za/article/2021-11-19-andre-de-ruyter-deliberate-acts-of-sabotage-are-causing-power-cuts/

*
*

Eskom 2019 – Tutuka

Eskom – Sindikate – syndicates

Illegal connections and syndicates – Eskom

Eskom – corruption

Load shedding – Sabotasie en vernietiging

Escom and the “stages” – Beurtkrag

Loadshedding Eskom beurtkrag

Een gedagte oor “Deliberate Sabotage at Eskom”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s