SA KORRUPSIE – CORRUPTION

* Alle tipe van misdaad het hoogmode in Suid-Afrika geword en kom voor dat daar ook verskillende groepe en faksiegevegte is wat teen mekaar kompeteer.  Dit is ook van toepassing op alle vlakke van regering en staatsentiteite wat korrupsie en sindikate aanbetref om die hele land in die afgrond in te bestuur.  Swart bemagtiging word… Continue reading SA KORRUPSIE – CORRUPTION

Onwettige immigrante in SA

* Onwettige immigrante in Suid-Afrika is almal hier teenwoordig omdat hulle die land vrylik en gewillig binnegekom het, waarvan sommige opdragte gekry het om alles wat hulle nie kan kry nie, te vernietig.   Hulle bly onwettig en het nie 'n proses gevolg om wettig hier te wees nie.  Dus gee hulle nie om of hulle… Continue reading Onwettige immigrante in SA

Mynbedryf, landbou, ekonomie, werkskepping, voedsel

* Sindikate werk al vir dekades in Suid-Afrika in alle bedrywe - korrupsie, wanbestuur en misdade is aan die orde van die dag.   Daarteenoor is die vorigeMinister van Polisie, sy hele mag, wat meerderheid is in die land, wat bykans nooit enige van die sake oplos nie.   Eskom, 'n baba van die regering en die… Continue reading Mynbedryf, landbou, ekonomie, werkskepping, voedsel

WNNR en Kragvoorsiening

* Steenkool is uiteraard 'n natuurlike element, maar die gebruik daarvan beteken nie dit is noodwendig goed of sleg nie - daar is voor en nadele, nes enige ander mineraal of produk.   Die gebruik daarvan op allerhande maniere is in die lug, land, see en omgewing waarneembaar.   Die besoedelingsvlakke van steenkoolverbruik, is en bly baie… Continue reading WNNR en Kragvoorsiening

Koeberg en afvalmateriaal

* In elke werksplek word foute gemaak en enige persoon kan leer uit foute.   Maar, kan Koeberg net nog 'n Tsjernobil word?     Sommige dink dit is onwaarskynlik, maar nie onmoontlik nie.   Daar is GEEN waarborge teen 'n soortgelyke ongeluk nie.    Die gebied wat Koeberg in gebou is asook omring word met stedelike gebiede,… Continue reading Koeberg en afvalmateriaal

Koeberg nagmerrie

* Is Koeberg regtig in die moeilikheid dat sommige herstelwerk en onderhoud nie voltooi word binne 'n veilige beloofde skedule nie of is dit net nog pogings oor gesamentlike vertragingstaktieke.   Dit kom voor of die persone of instansies wat wel die werk moet uitvoer, nie oor die nodige wil, kennis en ervaring het om uit… Continue reading Koeberg nagmerrie

Oorlogkamer van Eskom 2014

* Gedurende 2014 was daar reeds groot probleme by Eskom te bespeur met al die beurtkrag en korrupsie wat plaasgevind het vir langer as 'n dekade.  Na 1994 het dit al slegter begin gaan, veral nadat swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings geïmplementeer is.    Korrupsie, misdaad, sindikate en veral opgeblaasde tenders het 'n groot… Continue reading Oorlogkamer van Eskom 2014

Eskom – Ramaphosa 2019

* Almal is bewus daarvan wie en wat Eskom is, dat die reus wat die land en selfs ander Afrika lande van krag voorsien, nie oornag ontstaan het nie.   Daar is inligting daaroor beskikbaar.   Dit is feite dat Eskom al onder die vorige regering geteiken, kragstasies en infrastrukture beskadig is deur die huidige ANC en… Continue reading Eskom – Ramaphosa 2019

Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023

* Dis niks anders as sabotasie en terrorisme nie.  Beslis nie die eerste of laaste keer dat Eskom se oorhoofse maste en pale erg beskadig word en groot dele van 'n stad soos Pretoria op 9 April in donkerte geplaas.  Wanneer dit donker is, vind nog meer misdade plaas teenoor burgers sodat die hele ekonomie… Continue reading Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023

Skrootuitvoere uit Suid-Afrika

* Die aanbod en aanvraag na tweedehandse staal, koper en ander produkte, veral vir die uitvoermark loop hand aan hand.      Die werkloosheid dra verder daartoe by dat onwettighede plaasvind, waar sindikate gevorm word.   Onwettige skrootmetaaldiefstal is een van die vinnigste groeiende misdade in die land. Koper, aluminium, nikkel, vlekvrye staal en afvalyster het… Continue reading Skrootuitvoere uit Suid-Afrika

Sonkrag diefstal en ander misdade

* Verseker word 'n hele aantal sindikate, moordenaars en misdadigers beskerm in Suid-Afrika.  Ons tronke is oorvol van hulle.     Eskom is beslis nie nommer een of die laaste een waar soveel sabotasie en diefstal plaasvind nie.   Sindikate wat bedryf word, bedryf onder ons neuse en van hulle is so welaf, dat hulle nie weet… Continue reading Sonkrag diefstal en ander misdade

Eskom blitse finansiële verliese

Alles in ons lewens draai vandag om geld en oorlewing, daarsonder kan min mense oorleef.   Alles kos enorme uitgawes, waarvan Eskom nommer een is.    Eskom wat 'n regeringsentiteit is, weet hulle het die monopolie en buit die burgers en besighede uit om te vernietig.   Die maatemmers wat gevul is met korrupsie kan bykans nie… Continue reading Eskom blitse finansiële verliese

SA Staatskaping en Eskom

* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings.    Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid.     Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom

Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz

*Dis absoluut die waarheid wat in die beeldmateriaal bekendgemaak is.   Eskom was die beste vir etlike dekades, 'n eerste wêreldland staatsentiteit wat met 'n minderheid se belastinggeld opgebou is.  Kennis en ervaring kan nie gekoop word nie, nog minder kan so iets vervang word deur swart bemagtigers of regstellende aksies.   Baie ander staatsentiteite het dieselfde… Continue reading Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz

Elektrisiteit en Kragstasie projek

*Haastige hond verbrand jou mond en kan gevra word is daar regtig 'n energie krisis op hande net in elektrisiteit of korrupsie, misdaad en wanbestuur op alle vlakke van die samelewing.  Pasop dat sommiges nie al die suiker en melk uit 'n beker koffie steel nie en basies niks vir ons hou om besighede te… Continue reading Elektrisiteit en Kragstasie projek

Coal – Steenkool – ESKOM

  * Eskom se bestuur moet wakker wees oor kragstasies.   Daar is teveel en te lank gepoog om dit totaal en al te vernietig sodat ons almal in die donker moet wees en van honger en koue  / hitte omkom.  Andre de Ruyter en al sy top personeel, die ware toesighouers en diegene wat omgee… Continue reading Coal – Steenkool – ESKOM

Deliberate Sabotage at Eskom

Wat is die alternatief en uitkoms vir ons as konserwatiewe Boer- en Afrikaner volk wie se menseregte daagliks geskend word?   Eskom se swak diens is 'n menseregteskending as daar vir iets betaal word, wat nie gelewer word nie?   Swart bemagtiging en regstelaksies teenoor die blankes is ernstige internasionale misdade en moet beveg word.   Daar word… Continue reading Deliberate Sabotage at Eskom

Eskom 2019 – Tutuka

*Dit was einde 2019 toe die land in 'n nasionale krisis gedompel was en stadium 6 deel hiervan geword het.   Hoekom is onderhoud op van die kragsentrales gestop, Tutuka en ander spesifiek, om krag te genereer.  Waarom is daar reeds in 2019 toe daar sabotasie en terreurdade aan die man gebring of nodige gedoen of… Continue reading Eskom 2019 – Tutuka

R131 billion for renewable electricity

Is daar werklik 'n klimaatsverandering  wat tans plaasvind as natuursituasies in aggeneem word om die situasie vandag te vergelyk met die afgelope 100-150 jaar gelede.  Daar was heelwat droogtes aangeteken, verspoelings en verskeie weerpatrone plaasgevind, aardbewings vind al vir etlike eeue plaas en vulkane bars uit wat warm lawa en as die lug verplaas en… Continue reading R131 billion for renewable electricity

Eskom – ‘design faults’ Ontwerpfoute

Wie het die kragstasies ontwerp wat nie na wense opereer nie?   Wie het al die onkostes aangegaan om die nuwe kragstasies te laat ontwerp maar dit funksioneer nie soos dit moet nie?      Die publiek glo NIE die stories in die liberale media nie, hulle glo nie die stelling wat Andre De Ruyter gemaak… Continue reading Eskom – ‘design faults’ Ontwerpfoute