Afrikaans se kragtige lewenslig

* Afrikaans is lewendig en sal altyd so bly, nie net onder die Boere volk nie.  Dit is 'n trots gevoel om te kan kommunikeer in die taal waarvoor 'n liefde ontwikkel is en haar lewensliggie wat daagliks skyn.   Afrikaans het nog altyd 'n oop deur gehad tydens die Groot trek.   Afrikaans is met ossewa,… Continue reading Afrikaans se kragtige lewenslig

Boere volksvryheid – Boere republieke

* Die Boere volk het reeds op verskillende geleenthede in die verlede internasionale erkenning geniet as Boere volk en bestaan steeds in die RSA.  Op die oomblik is hulle sonder hul Boere republieke en dis wat herstel moet word deur ons as Boere volk.  Ander volke gaan dit nie vir ons doen nie.  Daar is… Continue reading Boere volksvryheid – Boere republieke

Geheime organisasies van Milner-Rhodes

* Die Ronde Tafel (Round Table) - bewegings, wat in 1909 gestig is in suidelike Afrika, was verenigings van organisasies wat die nouer unie tussen Brittanje, bondgenote en haar selfregerende kolonies wou bevorder.  Heelwat ryk en bevoorregtes was (en waarskynlik steeds is) deel hiervan en was nie net uit Brittanje afkomstig gewees nie.   Dit het… Continue reading Geheime organisasies van Milner-Rhodes

Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje

* Dit is nie indrukwekkend hoe sekere leiers in Suid-Afrika, veral iemand soos Ramaphosa weet hoe en wanneer om sy flitskaart te speel nie.  Hy is ook nie die enigste een wat dieselfde tipe taktiek uitvoer na 1994 nie.   Voor hom was daar heelwat 'akteurs' wat deelneem vir die eindspeletjies rondom elkeen van ons om… Continue reading Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje

Croydon in Lebombo, Eswatini

* Die oorsprong van Croydon in Eswatini is soortgelyk aan die Croydons op ander kontinente. 'n Grondgebied is aan setlaars verhuur. In die 1880's was daar 'n gebied in Swaziland bekend as The Buckhams, vernoem na die man wat die eerste huurkontrak gehou het. Die naam het omtrent daardie tyd na Croydon verander.   Croydon, "die… Continue reading Croydon in Lebombo, Eswatini

Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye

* Is daar 'n vergelyking tussen die Russe, Hongarye en Boere volksgenote - lees en besluit self.   Die Boere volk van die eertydse Boere republieke, moet oopkop wees en leer deur geskiedenislesse en herhalings van foute, wat voorkom kan word.  Nie net met ons nie, maar ook in ander volkere se geskiedenis is daar lesse… Continue reading Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye

Herstel van Boere Republieke

* Daar was meer as een Boere republiek wat deur Brittanje en haar bondgenote afgeneem en oorgeneem is vir al die minerale rykdom, goud, diamante en ander belangrike metale.   Al hierdie Boere republieke was Niemandsland en het aan niemand behoort nie, maar dis onderhandel met omliggende swart stamme wat dit nie gebruik het nie.    Wettige… Continue reading Herstel van Boere Republieke

Invalsplanne op Boere republieke

* Omstandighede buite die Boere volk se beheer en invloede van sekere kommunistiese wetgewings, het dit vir die volk baie moeilik gemaak om in 'n land soos Suid-Afrika die realiteite te trotseer wat ons verder op ekonomiese en maatskaplike gebied, afbreek en verwoes.   Die 'Verskroeide aarde beleid" van Brittanje en haar bondgenote, word steeds in… Continue reading Invalsplanne op Boere republieke

Witwatersrand mineraal ontginnings

* Die Witwatersrand in Suid-Afrika was vir etlike jare letterlik omgedolwe om meestal goud uit die aarde uit te bring vir rykdom, gemak en 'n beter ekonomie vir die land.   Tog, as daar geluister word na die armoedige lewensbestaan, dan het die rykdom by al die oop deure en vensters in Suid-Afrika uitgevlieg sonder om… Continue reading Witwatersrand mineraal ontginnings

Wit leuens van Brittanje en ander lande

* Brittanje en haar bondgenote (veral Statebondslande) kom vir eeue weg met leuens en vernietiging van veral minderheidsvolke, deur middel van oorlogaanslae, anneksasies, vernietiging van strukture en die verskroeide aarde beleid.    Verwys na die Britse statebond, wat met die hulp van Jan Smuts van die Unie regering beplan en uitgevoer is.  Smuts was op… Continue reading Wit leuens van Brittanje en ander lande

Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

* Die Boere is 'n Boere volk en is nie deel van die Afrikaner nasie nie.   Die Boere volksgenote was nog nooit deel van die multi-kulturele Afrikaner nasie nie.   Alhoewel sekere stelling al vir jare gedoen word dat die Boere deel is van die Afrikaners is hulle nie deel van die gemengde multi-kulturele Afrikaners of… Continue reading Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

Grondgebiede van Boere volk

*Meeste minderheidsvolke in Suid-Afrika beskik oor grondgebiede wat geskiedkundige waarde vir hulle het.   Die Boere volk het ook haar Boere republieke.      Daar is verskeie etniese groepe wat reken dat die Boere volk nie geregtig is op 'n stukkie grondgebied nie, wyl ander dink die Boere is deel van die Afrikaners.      Dit… Continue reading Grondgebiede van Boere volk

Boere, Britte en uitlanders

* Die Anglo-boere oorlog wat nog nooit regtig verby is nie, loop hand aan hand saam met besettings van grondgebiede en alle minerale regte in suidelike Afrika.  Dit was die Britse koloniale magte wat oral, nie net in suidelike Afrika derduisende seemyle gereis, volke aangeval en van hul grondgebiede beroof het.   Dit was hul heel… Continue reading Boere, Britte en uitlanders

Boere republieke en Suid-Afrika

* Boere republieke was nooit Afrikaner republieke genoem nie, maar dit is deur die Boere wat nie onder die Engelse bewind wou bly nie, gestig.    Indien die onafhanklike Boere republieke kwansuis bankrot en arm was,  soos tekenne gegee word, waar het die ryk magnate dan die geld vandaan gekry om hul luukse huise te… Continue reading Boere republieke en Suid-Afrika

Britse oorlog teen Boere Republieke

* Vanaf 1 September 1900 (nr 15/1900) is die ZAR Boere republiek herdoop na die Transvaal kolonie en as deel van die Britte as 'n dominium verklaar.    Met hierdie proklamasie is die Boere volksgenote gedwing onder die Britse kroon in.   Hiermee is alle mag aan Roberts gegee om wetgewing te maak soos hulle lus… Continue reading Britse oorlog teen Boere Republieke

Kennis is mag – Boere volksgenote

* Kennis is mag met veral die voortbestaan van individuele etniese volke wêreldwyd en wat niks met Ras of kleurvel te doen het nie.   Volke verskil van mekaar en met velpigmente sal daar altyd verskille wees.    Die Boere volk is en bly 'n blanke volk in Suid-Afrika en is nie verwant aan ander volke… Continue reading Kennis is mag – Boere volksgenote

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO

* Geskiedenis herhaal self in Suid-Afrika.  Die volgende gedeeltes verskyn in 'n oorsese publikasie en is langer as 'n eeu oud.    Dit wat hieronder geskryf staan, is bygedra deur Afrikaners van die Kaapkolonie aan hulle Britse koningin Victoria om teen die Boere van die Boere republieke te veg.   Dis 'n klomp geld om netso… Continue reading 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO

Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

* Die staatsverval is al vir 30 jaar aan die gang, dog word daar gerieflik heelwat dinge onder 'n klip weggesteek of verdoesel.   Korrupsie word selde indien ooit aangespreek.  Beweringe wat gemaak word is dat die ANC verskeie 1994 skikkings verbreek het, maar die stellings hang subtiel in die lug.    Afrikaner organisasies is buitendien… Continue reading Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

‘Afrikaner’ verklaring 2024

* Dit is alombekend wie die 'Afrikaner' organisasies, hul leiers en selfs hul onderskeie netwerke is.    Die spesifieke organisasies wat verklaar is, is nie slegs Afrikaners nie, maar hul roem daarop dat hul multi-kultuur (gemengde) organisasies is wat soms ook Afrikaanses genoem word.  Dus word aangeneem die 'gemengde reënboognasie' van FW de Klerk.   Hul… Continue reading ‘Afrikaner’ verklaring 2024

Politieke skip in SA

* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke.       Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA