Geheime organisasies van Milner-Rhodes

*

Die Ronde Tafel (Round Table) – bewegings, wat in 1909 gestig is in suidelike Afrika, was verenigings van organisasies wat die nouer unie tussen Brittanje, bondgenote en haar selfregerende kolonies wou bevorder.  Heelwat ryk en bevoorregtes was (en waarskynlik steeds is) deel hiervan en was nie net uit Brittanje afkomstig gewees nie.   Dit het reeds voor 1900 begin waar sioniste hul ingewurm het in die Boere republieke en minerale regte begin ontgin het.

*

Hiernaas word ‘n paar legkaartstukkies genoem, wat direk bymekaar inpas en elkeen is meestal verwant aan al die veelvolkige Afrikaner organisasies wat gedurig vergaderings hou met die kommunistiese regerings en privaat organisasies verwant aan die ANC of PAC.   Dit word al vir dekades gedoen en kom selfs uit die vorige regering.

Die lede van die Boere volk wat steeds lid van die Afrikaner organisasies is, behoort hul eie ondersoeke te loods wie en wat die organisasies is.   Dit is hoe die Boere volk lede mislei word om lede te word van veelvolkige organisasies en so hul eie Boere volk sake baie seer te maak en ekonomies ontmagtig.  Knoop jul los van die Afrikaner organisasies, wat die Boere volk se ondergang is.

*

Belangrike stelling en vraag: 

Hoe kom ons as Boere volk hieruit  – veral uit ‘n wêreldmag en oormag – ons voorgeslagte het dit gedoen en met goeie beplanning kan dit gedoen word.   Die oorloë teen Brittanje was nie kinderspeletjies nie en hulle was nie alleen wat die Boere volk aangeval het nie.

Niemand het of kan ooit beweer dit sal maklik wees nie, maar dit kan gedoen word.  Boere het tydens die Gelofte van 16 Desember ook nie getwyfel nie of dink aan Paardekraal en ABO 1 en 2.

Eenvoudig –  Beveilig eerste is die belangrikste.   Begin by jou eie huis en omgewing, jouself, met gesin, families, vriendekring en omgewing.   Daar kan moontlik op ander lande staatgemaak word, maar dit is en bly ‘n risiko.   Met behulp van hulp van ander lande wat nie deel hiervan is, moet al die Boere republieke herstel word.  Daar moet padgegee word uit hierdie stelsel van statebond onder Britse beheer en korporasies (Weste) wat ons beheer.   Letterlike elke Boere republiek, die Boere volk het bykans 20 Boere republieke net in Suid-Afrika, daar is oorsee ook Boere republieke wat uitgeroep is.  As volk het ons ‘n reg daartoe om oor onsself te regeer.  Hierdie gebiede behoort nie aan vreemde nasies en ander volke nie.

Tydens die bloedige oorlog was daar heelwat Rebelle en vegters/ vroue sowel kinders uit ander Boere republieke wat die ZAR en Vrystaat bygestaan het tydens die oorlog teen Brittanje en al haar bondgenote.   Daar is dus meer as een Boere republiek en vele Rebelle het hul lewens verloor in die hele proses, sommige is ter dood veroordeel deur die Afrikaner 1910 – statebond regering.

Die Boere volk moet hulself beheer en nie beheer word deur korporasies en statebondslande nie.  Met SY hulp en insig kan dit uitgevoer word.  Ons het nie die verdrukking, rassisme en diskriminasie nodig in ons lewens as ‘n volk nie.

Paardekraal monument, Krugersdorp

Geloftedag 16 Desember 2022

Witte Vlag (Blanke Lege Vlag) - 90x150cm | bol

Die CIS lande het ook in 1991 uit USSR kommunisme getree en volwaardig en ten volle onafhanklikheid verkry.

CIS  –  Commonwealth of Independent states

CIS countries GOS state

Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye

*
*
*

Die Reuse sneeuballe rondom ons

Die Ronde Tafel beweging was die begin, die saad wat ontkiem en gegroei het tot wat dit vandag is en dit het groot gegroei onder die Unie en 1948 regerings.

Dis ‘n feit, die Ronde Tafel bewegings en ander bykomende groeperinge – beheer en kontrole, bestaan vandag steeds in Suid-Afrika.    Daar is meer as een boek ter sprake, opinies oor een van Rhodes se idees wat weergegee word as ‘n Nuwe Wêreld Orde – een wêreldregering.   Heelwat van die ‘stelsels’ het verander, van reservate, lokasies, kroongebiede, tuislande na trust en cpa gebiede.  Nie net in Suid-Afrika nie.   Al die statebondslande.

Hierdie is nie net eensydige samesweringsteorieë nie – vandag is daar heelwat wêreldorganisasies sowel interne veelvolkige organisasies in Suid-Afrika wat hiervan getuig.  Die feit dat daar steeds teen die Boere volk as ‘n blanke volk gediskrimineer word deur middel van meer as honderd wetgewings, getuig hiervan met hul verswarende wetgewings om hul einddoel te bereik – vernietiging van die Boere volk.

Van die top betrokkenes is en was destyds die buitelanders wat ingekom het as mynmagnate,  vrymesselaars en afrikanerbonders wat voor 1900 hierop gedien om hul strategieë, die skep van mynmaatskappye asook mynhuise, veral rondom die minerale rykdomme van die BOERE republieke en ook om britse kroongebiede/reservate  in te palm.   Dit word steeds so beheer onder die Britse statebond.    Sioniste was destyds duidelik besig in suidelike Afrika aan die werk.   Mynmagnate, meestal sioniste, uit alle oorde het op suidelike Afrika toegesak en het oud President Paul Kruger ‘n baie moeilike tyd gegee.

Later, veral na anneksasie van Boere republieke en mynregte,  is daar honderde duisende immigrante ingevoer om as goedkoop arbeiders in myne te werk – letterlik het die Engelse hul slawe noord van Transvaal en ook uit die ooste verkry.    Hulle wou alles beheer, is ook duidelik uitgespel in die konvensies aangegaan.   Die aspekte rondom immigrant beheer het die Britse regering en bondgenote absoluut teen die bors gestuit en het hul duidelik teen die regerings van die Boere republieke uitgespreek wat dit probeer beperk het.

Daar was aangedring dat daar voorkeur gegee behoort te word aan hierdie spul rykes (meestal sioniste), dat dit selfs in die London konvensie ter sprake en deel van die voorwaardes was in 1884.   Daar was duidelik teen die Boere en Boere leiers, al die ondersteuners van die Boere republieke gediskrimineer.   Geen ander land het immigrante toegelaat in hul eie lande nie en hulle doen dit vandag steeds nie.   Oral waar minderheidsvolke is, word immigrante afgedwing, soos nou in Suid-Afrika, EU lande en ook elders op ander kontinente.   Immigrante is op ons voorgeslagte in die Boere republieke afgedwing, veral nadat goud en diamante ontdek is.

Die onderskeie konvensies was ook duidelik deur die hooggeplaastes van Engeland uitgespel dat die funksie of besluitneming van buitelandse aangeleenthede en ook immigrante deur hulle geblok is wat nie onderhandelbaar was vir Milner, Rhodes en ander ‘lords’ nie.   Hierdie spul immigrante het almal politieke stemreg opgeëis.

Oorloë

Ironies genoeg, is daar ‘n duidelike patroon gevolg,  meestal oorlog gemaak teen burgers van die Boere republieke, om dit een groot verenigde land te maak vir al die minerale wat net na 1900 geannekseer is.  Genoemde gebiede, veral die Britse kroongebiede en reservate,  is met ‘oorlog presisie’ en strategieë uitgevoer, juis om die land later te ‘verenig’ en om minerale in suidelike Afrika te bekom na anneksasies van die onafhanklike Boere republieke.

Heel gerieflik het dit die aanvoerders hiervan gepas om die Boere dan later te beskuldig dat hulle die grond gesteel het van plaaslike bevolkings, wat nie die geval is nie.   GEEN swart opperhoof het al ooit grond wettig aangekoop nie.    Hulle het grond beset al vir jare en doen dit steeds.   Alles was gebiede wat nie bewoon was en letterlik aan Niemand behoort het nie.  Boere leiers het wel tydens die Groot Trek gegaan en samesprekings gevoer om grond te bekom met finansies of in ruil vir dienste gelewer aan die onderskeie opperhoofde.

*

Wat gebeur vandag in die mynbedryf en landbousektor vandag in SA?

Watter invloed het die minerale rykdom en anneksasies van die Boere republieke en ander gebiede op die landbou en mynbou sektore, selfs ander besighede, sowel besoedeling van water en lewensgehalte van Suid-Afrikaners ?   

Die Boere volk en landbouers word eenvoudig eensydig oorskadu met mynpermitte wat deur hierdie einste aanvoerders, 1994 ANC regering vandag, wat deel vorm van die Britse statebond en regerings wat sedert 1910 – 1994 beheer word.

Hoe ontstaan myne?

Dit is hoofsaaklik landbougrond wat betrokke is.  Dit word omgedolwe en selfs plofstowwe of verskillende metodes word gebruik om minerale te ontgin, wat nie net die water besoedel nie, maar ook die hele omgewing word in die proses vernietig.   Gerieflik pas die regering nie die toepaslike wetgewings en voorskrifte toe van rehabilitasie nie.   Met uitreiking van permitte is daar altyd voorwaardes, waar daar geld begroot word met elke mynhoop word meestal netso gelos nadat daar gemyn is.

Miljoene hektaar grondgebiede wat eens landbougrond gebiede was, is onherstelbaar beskadig met gifstowwe en erosie wat die gevolg is van 100 jaar se mineraal eksplorasie.   Alle omgewings waar myn eksplorasie plaasvind het strome, riviere en damme wat elkeen geraak word.   Dit beland in drinkwater sowel om voedsel te produseer.

*
*

Mynpermit het voorwaardes, wat nie altyd nagekom word nie.

Mynbedryf, landbou, ekonomie, werkskepping, voedsel

RBM –  Rehabilitation (mining)

Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje

Grondgebiede, meestal in kroongebiede en veral die reservate is nooit fisies van enige persoon aangekoop nie, maar gebiede is eenvoudig beset deur die stamme net na 1815 en Mfecane oorloë.  Hulle doen dit vandag steeds, neem oop gebiede en rig hul huise op, waarvan sommige nuwe sink geboue is en wat ook waarskynlik befonds word deur liberaal verligtes en kommuniste.

Dit wek oral die indruk dat Suid-Afrika sukkel met veral swart armoediges, terwyl dit tussen 80-100% immigrante is wat hierheen ‘verhuis’ het vir langer as 100 jaar.   Meeste swartes na 1900 is afkomstig uit Afrika en ander lande, en het in die Britse myne kom werk.

Sioniste was betrokke by die vereniging van een land (uniewording), die britse statebond, sowel die sogenaamde Vredesverdrag en die Boere Rebellie van 1914 wat hieruit voortgespruit het – Jan Smuts veral.

Jan Smuts en Brittanje (44)

Balfour verklaring – Jan Smuts

Dieselfde spul wat die Boere as veragterlik en armoedig beskou het omdat hulle nie onder Britse heerskappy of as hul slawe wou leef of dien nie, het saam die Britte geveg.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) –  ABO

Daar is vir jare in die media stories oor hoe arm die Boere was – en ja die Boere en burgers moes alles netso los en het al hul besittings op ossewaens geneem binneland toe om weer van voor te begin, weg van Engelse onderdrukking.   Arm miskien in volwaardige huise, want hul ossewa was hul wonings en laers, maar geseënd met verstand en geestelike rykdomme uit die Vader se Hand.  Die Boere volksgenote het ‘n spesifieke kultuur en tradisies, wat eie is aan hulself en uitleef daarin.

Span osse, Groot trek – Herstel Boere republieke

Ander volke 

Daarteenoor het alle ander volke elkeen hul eie verskillende kulture en tradisies het wat hulle propageer en uitleef.    Terwyl dit juis die BOERE is wat selfs vandag voortgaan om die voedsel op elkeen, selfs die wat hulle aanval, martel en vermoor, se tafels voorsien.

Dit is ongelukkig so, min weet wat het destyds al begin broei in suidelike Afrika.  Daar is letterlik  jag-ekspedisies aan die gang om steeds van Boere ontslae te raak.   Hul metodes is barbaarse aanvalle en moorde teenoor Boere en hul families.

Onregte van besettings deur oorlog en geweld

*

Mynmagnate

Heelwat Sioniste en mynmagnate, waarvan sommige ook vrymesselaars of Afrikanerbond of Bondsparty behoort het, is, het spesiale toekennings en medaljes ontvang van die Britse Kroon.   Is dit nou nie interessant nie.  Hul tel onder die spul rykes wat alles kom inpalm het.   Mynmagnate se huise aan veral die Witwatersrand goudmynvelde of diamantvelde, word en is as super here huise deur die vorige Afrikaner regering en ANC onderhou as museums.

Dit is dieselfde spul wat maak of die Boere volk nooit bestaan het nie en dan word al die Boere republieke as ‘afrikaner se gebiede’ geklas, terwyl die inisiatiewe en skepping deur Boere voorgeslagte uitgevoer is.

Dieselfde rykes het kom oorlog voer om die Boere vegters, vroue en kinders in suidelike Afrika uit te wis en plat te vee met die aarde, verskroeide aarde beleid en konsentrasiekampe.   Boere vegters is deur Jan Smuts, wat ‘n sionis was, tereggestel – dink maar aan Jopie Fourie gedurende die 1914 Rebellie – dit was nie ‘n Afrikaner rebellie soos voorgehou word nie.

*

“RANDLORDS”  (mynmagnate)

Mynmagnate was meestal almal immigrante en vreemdelinge, wat uit die huidige statebondslande en selfs Amerika ingestroom het om hulself hier aan die suidpunt te kom verryk.   Asook die Britse statebond, sodat hulle beter finansies gehad het om oorlog te voer tydens Wêreldoorloë I en II.  Hierdie tendens het nog nooit verander nie want hierdie was die voorloper van die NWO en selfs ander organisasies wat invloede het in die wêreldregerings van vandag.

Lionel Phillips (mynmagnaat)

Miskien moet die bewerings dat daar ‘n “Nuwe Wêreldorde” bestaan in meer diepte  ondersoek word, dit vir eens en altyd probeer vasstel of dit werklik bestaan.   Daar is heelwat wêreld organisasies wat daardie ‘ster’ op die voorkoppe dra.     Daar is prominente wêreld organisasies wat hard probeer om ‘n groot een NWO te skep – dalk nog meer as een, sodat hulle in kompetisie teen mekaar te staan kom.

Deep state  –  The Riots  –  the Virus  –  NWO by Alex Newman

Leiers in Suid-Afrika werk ook aan die nuwe wêreld orde planne en is reeds geïmplementeer – dit is openbaar gemaak en openlik aangekondig.  Min mense steur hulle aan die planne wat al deurgevoer is hier in SA.

Ramaphosa –  2020  –  New Dawn  –   NWO

Ramaphosa  –   ANC  –  China  –   NWO

Die saad vir ‘n nuwe wêreld orde is lankal gesaai.   In diepte ondersoeke,  kom dit soms voor of daar meer as een NWO is en nie net een nie, want nie alle regerings steun die ander NWO liggame en organisasies visa versa.    Opstande wat tans in EU en ander lande plaasvind, is bewys hiervan.   Daar word nie meer maklik by liberale planne ingeval nie.   Heelwat boere uit elke land, kom in opstand hierteen wat hul regerings wil afdwing.    Sommige leiers en lande sit aan weerskante van die tafel van beide gevalle.    Daar vaar dus meer as een groot boot in hierdie gebiedswaters en burgers in elke land moet hul vergewis van feite wat op hul politieke tafels verskyn.

*

Die huidige ondersoek die oorsprong van die Eerste Wêreldoorlog, die belangrikste gebeurtenis van die twintigste eeu en die gebeurtenis wat die Nuwe Wêreldorde “gemaak” het onder leiding van Lord Milner het lankal begin vorm aanneem.

Lord Milner was ‘n internasionale bankier en hy het nou saamgewerk met J. P. Morgan in die VSA en Lord Rothschild en ander bankiers in die City of London. Die sentrale tesis van “Lord Milner se Tweede Oorlog” is dat Lord Milner gereël het dat Brittanje aan die Oorlog deelneem.

Cecil Rhodes, die groot Britse imperialis, wou ‘n wêreldstaat deur die Britse Ryk stig. Hy het sy geheime vereniging op die been gebring om daardie doel te bereik en hy het Lord Milner versorg om hom op te volg.

Milner het die Suid-Afrikaanse Oorlog (die Boereoorlog) begin om beheer oor Suid-Afrika en sy groot goudneerslae oor te neem. Hy het baanbrekerswerk gedoen met die gebruik van Britse helkampe – die konsentrasiekampe om oorlog teen die burgerlike bevolking te voer.

Milner se Verskroeide aarde beleid om van die Boere en hul gesinne ontslae te raak.   ‘n Volksmoord

Daar is meer as 35000  Boerevroue en -kinders wat in Milner se kampe omgekom  het.   Veel meer as die slagoffers van alle vegters.

Derduisende Boere vegters en jong seuns is na eilande verban, ver weg van die Boere republieke om in die vreemde te sterf.

Anglo-Boere Oorlog: Konsentrasiekampe

Krygsgevangenisse is verban uit die Boere republieke, hier is maar een eiland – St Helena

https://www.youtube.com/watch?v=c386svuFgsE

Jong seuns is saam verban na die eiland

https://www.youtube.com/watch?v=kk9Q0v_w8E4&t=95s

*

Nadat hy die Britse vlag oor die hele Suid-Afrika gehys het, het Milner sy visier op die uiteindelike prys gerig – ‘n groot oorlog wat Rusland en Duitsland sou verpletter en sy bankbondgenote vry sou laat om wêreldfinansies te oorheers.

*

Die huidige werk stel voor dat die Minister van Buitelandse Sake, Sir Edward Grey, die Sekretaris van Oorlog, Richard Haldane en die Britse Direkteur van Militêre Operasies, Generaal Sir Henry Wilson die militêre reëlings met Frankryk gesmee het wat Brittanje tot oorlog gelei het.

Twee van hierdie mans, Gray en Haldane, het aan die Rhodes-Milner geheime vereniging behoort, en die derde, Generaal Wilson, was ‘n noue vennoot van Lord Milner. “Lord Milner se Tweede Oorlog” skets hoe hierdie geheime genootskap Britse buitelandse beleid gerig het om ‘n Europese konflik aan te wakker.

Met geduld en vaardigheid het Grey, die minister van buitelandse sake, Frankryk en Rusland oortuig van Brittanje se opregte toewyding om aan ‘n Europese oorlog deel te neem. Gevolglik het Frankryk en Rusland meer aggressief in die Balkan geraak. Met die opkoms van president Poincaré van Frankryk, het sir Edward Gray uiteindelik ‘n Franse vennoot gehad wat onomwonde oorlog wou hê. Gebonde aan die Russiese ambassadeur Izvolsky, het Poincaré en Grey gereël dat Europa in die 1914-18-katastrofe duik.

Die Eerste Wêreldoorlog het nie soos beplan verloop nie, maar Milner het uiteindelik gewen met baie hulp van die Amerikaanse bankkartel, wat die buitengewone ingryping van Amerika gereël het. Die Milner-groep het uit die Eerste Wêreldoorlog gekom as die magtigste organisasie in die Weste. Hulle het ‘n groot invloed gehad om die Tweede Wêreldoorlog te begin en hulle het sterker as ooit uit daardie oorlog gekom. Ná die Tweede Wêreldoorlog het die hoofkwartier permanent na New York verskuif.

Geleidelik het die organisasie homself omskep in die Nuwe Wêreldorde en Bilderberg Groep van die hede. Die Nuwe Wêreldorde is op die punt om ‘n kontantlose samelewing te skep, die voorlaaste stap om die absolute toesig wat deur Orwell se “Big Brother” uitgeoefen word, in te lei. “Lord Milner se Tweede Oorlog” het een doel: om te argumenteer vir die bestaan van die Milner-groep en om jou aan jou vyand voor te stel.

*

Anyone with even a passing interest in conspiracy has heard claims that a powerful elite controls both the economies and the politics of the West. Just as surely, almost everyone who has heard these claims has ignored them—the notion of a “secret hand” in world affairs is just too fantastic to believe. Yet, in 2008, the world witnessed a meltdown in world finances.

By capitalist rules “he who takes the risk earns the reward,” but that is not how things occurred. The entire financial sector which had engaged in extreme risk for profit and lost, balked at the prospect of bankruptcy and exercised a hitherto unknown option (to the average western citizen at least) and socialized their losses, transferring them to the public ledger. This is not capitalism. If we are not in a capitalist system, what kind of system has developed? Perhaps we should examine the claims that there exists a “New World Order” in more detail and try once and for all to establish whether it really does exist. The present work examines the origin of World War I, the seminal event of the Twentieth Century and the event that “made” the New World Order under the leadership of Lord Milner. Lord Milner was an international banker and he worked closely with J. P. Morgan in the USA and Lord Rothschild and other bankers in the City of London.

The central thesis of “Lord Milner’s Second War” is that Lord Milner arranged for Britain to participate in the War. Cecil Rhodes, the great British Imperialist, wanted to establish a world state through the British Empire. He set up his secret society to achieve that goal and he groomed Lord Milner to succeed him. Milner started the South African War (the Boer War) to seize control of South Africa and its huge gold deposits. He pioneered the use of concentration camps to wage war on the civilian population.  More than 35000 Boer women and children perished in Milner’s camps—far more than the casualties of all combatants. Having hoisted the British flag on all of South Africa, Milner set his sights on the ultimate prize—a great war that would crush Russia and Germany and leave his banking allies free to dominate world finances.

The present work suggests that the Foreign Secretary, Sir Edward Grey, The Secretary of War, Richard Haldane and the British Director of Military Operations, General Sir Henry Wilson forged the military arrangements with France that led Britain to war. But two of these men, Grey and Haldane, belonged to the Rhodes-Milner secret society, and the third, General Wilson, was a close associate of Lord Milner. “Lord Milner’s Second War” outlines how this secret society directed British foreign policy to fomenting a European conflict. With patience and skill, Foreign Secretary Grey convinced France and Russia of Britain’s genuine commitment to taking part in a European war. As a result, France and Russia became more aggressive in the Balkans. With the rise of President Poincaré of France, Sir Edward Grey at last had a French partner who unequivocally wanted war.

Allied to Russian Ambassador Izvolsky, Poincaré and Grey arranged for Europe to plunge into the 1914-18 catastrophe. The First World War did not go as planned, but Milner won in the end with a lot of help from the American banking cartel, which arranged the extraordinary intervention of America. The Milner Group came out of World War I as the most powerful organization in the West. They had a major influence in starting World War II and they emerged from that war stronger than ever. After the Second World War, headquarters moved permanently to New York. Gradually the organization transformed itself into the New World Order and Bilderberg Group of the present. The New World Order is about to create a cashless society, the penultimate step to ushering in the absolute surveillance exercised by Orwell’s “Big Brother.” “Lord Milner’s Second War” has one purpose: to argue for the existence of the Milner Group and to introduce you to your enemy.

*

RHODES

Robin Brown het ‘n boek geskryf oor Rhodes en die Nuwe Wêreld orde.    Daarby word Rhodes se idees vir ‘n geheime vereniging weergegee om te verseker dat Engelssprekende genootskappe en organisasies, wêreldwyd ‘n wêreldwye Nuwe Wêreldorde gevorm en beheer.

Brown beklemtoon drie kwessies: een is reeds bekend, een lank geïnsinueer, en die laaste een is Brown se pièce de resistance wat die draad deur Secret Society vorm: Rhode se testamente en aangehegte getuienisse, Rhode se homoseksualiteit; en, postuum, ‘n geheime samelewing van magtige en meestal homoseksuele mans wat ongekende mag en invloed agter die skerms in die Britse en globale politiek uitoefen. Vir Brown poog Rhodes om die toekoms te vorm – om geskiedenis te maak – van anderkant die graf af.

Die sleutel tot hierdie geheime vereniging is die Ronde Tafel beweging, en Milner, tweede voorsitter van die Rhodes Trust. Dit was hierdie trust, en Bailey se ‘miljoene’, wat die stigting van die Royal Institute of International Affairs in Chatham House in 1920 befonds het.

Dit was van hier af dat die Tafelronde volgens Brown baie invloed uitgeoefen het op die einde van die Groot Oorlog , die vorming van die Volkebond, en die Britse Statebond asook die redaksionele beleid van ‘The Times’. Boonop was die Tafelronde ‘n sleutelinvloed in Britse beleid teenoor Palestina, Indië en Ierland, sowel as in kwessies wat verband hou met die Britse paaibeleid, die Windsors en abdikasie, Hitler se buitelandse beleid, en pogings om die ryk na 1945 te behou.

*

Rhodes en Milner se geheime organisasie en erfporsie wat die wêreld moet regeer in die vorm van ‘n Nuwe Wêreld Orde  (NWO).   Daar word gewys waar pas organisasies in, wêreldbekende organisasies.

https://www.youtube.com/watch?v=Mh1wgvtmUY4

*

Een Wêreld orde regering

https://www.youtube.com/watch?v=J97xIKLZUrs

*

VERWANTE ARTIKELS

Rothschilds

The Secret Society of Cecil Rhodes

Anglo-American Rivalry for Hegemony: Carnegie and the House of Morgan

https://irows.ucr.edu/papers/irows27/irows27.htm

*

Bronne

https://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0038-23532016000200003

https://www.ebay.com/itm/403586869308?chn=ps&mkevt=1&mkcid=28

https://en.wikipedia.org/wiki/Round_Table_movement

https://www.thriftbooks.com/w/lord-milners-second-war-the-rhodes-milner-secret-society-the-origin-of-world-war-i-and-the-start-of-the-new-world-order_john-p-cafferky/11013765/#edition=10455703&idiq=47823879

https://www.perseus.ch/wp-content/uploads/2015/12/LORD-MILLNERS-SECOND-WAR.pdf

*

Verwante artikels en inligting

Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA

Invalsplanne op Boere republieke

Melrose huis – Vrede van Vereeniging

Concentration camps by the British empire

United we stand –  British rule

Jan Smuts  –   VN  –  Darwin  –  Britse ryk

Balfour verklaring –  Jan Smuts

Jan Smuts en Brittanje (44)

Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie

Bretton Wood en Goud 1944

Berg Washington-hotel in Bretton Woods

Jan Smuts  –  Blue on Blue incident Germany

Jan Smuts  –  1942  –  1948

Jan Smuts – Churchill  –   Rhodes – apartheid : British rules

Kibbutz called Jan Smuts

ONDERDRUKKING:

Commonwealth and suppression by British Colonialism

Anglo Boere oorloë – Shepstone

*

BOERE WAT OP DIE ANC REGERINGSTREINE BEVIND – ONTWAAK JY WAT SLAAP – KOM WEG UIT MULTI-KULTURELE ORGANISASIES 

Die idees rondom ’ronde tafels’ kom dus uit Engelse geledere en Britse statebond.   Net soos die Mfecane en Verskroeide aarde beleid nie ophou bestaan het nie, leef die veelvolkige ronde tafels voort  en dis nie net in Suid-Afrika nie.

Die liberale grondwet en verwante wetgewings is hul grootste doelwit om die Boere volk verder te verneder en vertrap. Die saadjie is reeds ‘n geruime tyd deur twee oppermeesters van die engelse ingeplant om te groei in ander bevolkings, veral statebondslande.   Boere trap in hierdie bynes en gaan self geklits word.

Soos wat die liberale regerings wêreldwyd gegroei het, is die beheer van hierdie beroepe, wat nie net die landbou gemeenskappe insluit nie, maar elke ander beroep, vir kontrole en manipulasie deur die Britse statebond en haar vennote duidelik – sionisme.   Die boek sowel as opinies,  spreek dus vanself oor wat rondom die Boere volksgenote aan die gang is, veral met mensehandel, orgaanhandel en vele ander kwelpunte.

Onwettend en selfs wetende, trap sekere Boere volksgenote hul voetspore in hierdie veelvolkige organisasies met gemak en gee hul idees met ‘n ruim hart aan dieselfde spul wat die Boere volksgenote tydens die Anglo-Boere oorloë vernietig het met hul “Verskroeide aarde beleid” sowel as konsentrasie kampe waarin ons voorgeslagte nie vlugtelinge was nie, maar helkampe om hul uit te wis.   Vandag leef dit voort in blanke plakkerskampe.   Mfecane en Verskroeide aarde beleid veral onder die Boere volksgenote, het nog nooit ophou bestaan nie.

Daarvan getuig die massiewe brande, huise wat eenvoudig geplunder en Boere gesinne geteiken word, wat deur die liberale regering van die dag ontken word.   Soos ‘n opinie teenoor my gelug is in die verlede, dat die blanke armoede en kampe van Boere nog nooit opgehou het nie, dit leef voort.  Dit is juis die blank liberaal Afrikaners wat die wetgewings oor Swart bemagtiging en regstelaksie, sowel grondonteiening help skryf het.  Elkeen in die huidige parlement en regering steun die grondwet en gepaardgaande wetgewings wat die Boere vernietig.

Mfecane 1795-1830 teenoor 2024

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Regstellende aksie – Affirmative Action –  Dakar 1989

1955 ANC Freedom Charter

ANC  –  Freedom charter 1955

British Empire and their colonial rules/flags

Government CPA  – Commonwealth  –  Statebond

Commonwealth  –  CPA Charter

*

Dis ‘n druppel in die emmer wat hier beskryf word,  legkaarte wat inpas,  wat stukkie vir stukkie inmekaar pas.

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

26 gedagtes oor “Geheime organisasies van Milner-Rhodes”

  1. […] Van Kimberley en Griekwaland-Wes is daar byvoorbeeld voorbeelde van die Afdelingsraad, die Burgemeester en Raadslede van die Stad, die Indiese Politieke Vereniging (namens die Indiese Gemeenskap), die Tak van die Afrikander Bond en Boere vereniging met die Nederlandse gemeenskap van die Diamantvelde, die takke van die Suid-Afrikaanse Bond en, in ‘n aanduiding van die sosiale verdeeldheid wat sou oorbly, ‘n aparte een van die “bruin inwoners”. Na die aanvanklike rondte om sy nuwe gebiede te toer, het Milner vermoedelik na Kaapstad teruggekeer.Geheime organisasies van Milner-Rhodes […]

    Like

Lewer kommentaar