* Die Glen Grey-wet het gedurende 1894 onder beheer van die Britse Ryk in die Kaapkolonie in werking getree en was die eerste wetgewing wat die residensiële skeiding van die rasse in wetgewing vasgelê het. Shepstone het in Natal soortgelyke dokumente opgestel in 1854. Dit was ook die basis vir die berugte Naturellegrondwet van 1913,… Continue reading Glen Grey wetgewing, 1894
Kategorie: Milner en Rhodes
Rhodes se BSAC pad deur Afrika
* Magsposisies, beheer en kontrole - dit gaan terug na Rhodes en Milner. Cecil John Rhodes is op 5 Julie 1853 in die klein gehuggie Bishops Stortford, Engeland, gebore. Hy was die vyfde seun van Francis William Rhodes en sy tweede vrou, Louisa Peacock. 'n Priester van die Kerk van Engeland, sy vader het vyftien… Continue reading Rhodes se BSAC pad deur Afrika
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
* Die Ronde Tafel (Round Table) - bewegings, wat in 1909 gestig is in suidelike Afrika, was verenigings van organisasies wat die nouer unie tussen Brittanje, bondgenote en haar selfregerende kolonies wou bevorder. Heelwat ryk en bevoorregtes was (en waarskynlik steeds is) deel hiervan en was nie net uit Brittanje afkomstig gewees nie. Dit het… Continue reading Geheime organisasies van Milner-Rhodes


