Jonathan Jansen – Afrikaans

  Jansen het groot geword, skoolgegaan en universiteit toe gegaan na sogenaamde Afrikaanse omgewing skole en universiteite, saam met honderde duisende ander swart en bruin (na 1954), binne die sogenaamde "apartheidstrukture" wat vir almal geskep was, nadat die Engelse die reservaat- en kroongebiedskole se kinders in 1954 oorhandig het en op ons afgedwing het om… Continue reading Jonathan Jansen – Afrikaans

Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid

Wat is belangriker, die hoenderhen of die eier?   Die hoenderhen is belangriker, sy kan eiers lê.    Neem slegs die eier - die eier kan of vrot wees en dan is daar niks oor, want dit stink of selfs as jy dit gebruik sou dit niks makeer nie , is daar niks meer oor na… Continue reading Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid

Unesco – Mothertongue language of People, tribes and communities

  Any mother tongue language is the foundation of  people or tribes and their human rights to communicate on their own level with each other.   Together with own traditions it forms people (or tribe) as such.  Some will also refer to themselves as a tribe.  There are many different tribes or people, not only in… Continue reading Unesco – Mothertongue language of People, tribes and communities

Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings

BOIKOT DIE GHOEMA !!!  - altans dit wil voorkom of daar steeds onttrekkings is - selfs borge wys hul staal teenoor Afrikaans.   Moenie met AFRIKAANS mors nie en nog minder dink ons volks is julle voetvelle om rondgeskop te word.    Sangers en kunstenaars is nog minder daar om mee gespeel te word, soos kat… Continue reading Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings

Different countries and people

There are different countries (as in the photo), but in each country there are different people that have their own leaders and systems in place, their own cultures,  history, values, traditions, ethnic believes, language, schools and education, etc.   Perhaps they  share the same river to share the water to their own different cities to drink… Continue reading Different countries and people