* Die Boere is 'n Boere volk en is nie deel van die Afrikaner nasie nie. Die Boere volksgenote was nog nooit deel van die multi-kulturele Afrikaner nasie nie. Alhoewel sekere stelling al vir jare gedoen word dat die Boere deel is van die Afrikaners is hulle nie deel van die gemengde multi-kulturele Afrikaners of… Continue reading Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Kategorie: ABO Anglo Boere Oorlog
Grondgebiede van Boere volk
*Meeste minderheidsvolke in Suid-Afrika beskik oor grondgebiede wat geskiedkundige waarde vir hulle het. Die Boere volk het ook haar Boere republieke. Daar is verskeie etniese groepe wat reken dat die Boere volk nie geregtig is op 'n stukkie grondgebied nie, wyl ander dink die Boere is deel van die Afrikaners. Dit… Continue reading Grondgebiede van Boere volk
Boere, Britte en uitlanders
* Die Anglo-boere oorlog wat nog nooit regtig verby is nie, loop hand aan hand saam met besettings van grondgebiede en alle minerale regte in suidelike Afrika. Dit was die Britse koloniale magte wat oral, nie net in suidelike Afrika derduisende seemyle gereis, volke aangeval en van hul grondgebiede beroof het. Dit was hul heel… Continue reading Boere, Britte en uitlanders
Boere republieke en Suid-Afrika
* Boere republieke was nooit Afrikaner republieke genoem nie, maar dit is deur die Boere wat nie onder die Engelse bewind wou bly nie, gestig. Indien die onafhanklike Boere republieke kwansuis bankrot en arm was, soos tekenne gegee word, waar het die ryk magnate dan die geld vandaan gekry om hul luukse huise te… Continue reading Boere republieke en Suid-Afrika
Britse oorlog teen Boere Republieke
* Vanaf 1 September 1900 (nr 15/1900) is die ZAR Boere republiek herdoop na die Transvaal kolonie en as deel van die Britte as 'n dominium verklaar. Met hierdie proklamasie is die Boere volksgenote gedwing onder die Britse kroon in. Hiermee is alle mag aan Roberts gegee om wetgewing te maak soos hulle lus… Continue reading Britse oorlog teen Boere Republieke
Konsentrasiekampe tydens ABO
* Konsentrasiekampe gedurende Anglo-Boere oorlog II is 'n baba van die Engelse regering, maar hulle was nie alleen nie. Die Engelse regering EN al haar bondgenote, wat Afrikaners uit die Kaapkolonie daarby insluit, het die euwels op ons Boere volksgesinne van die bykans 20 Boere republieke afgedwing. Dit het gepaard gegaan met martelings, treiterings,… Continue reading Konsentrasiekampe tydens ABO
Stoelmonument Middelburg Kaapkolonie
* Die Rebelle van die Kaapkolonie is hardvogtig en moordadig deur die Kaapse owerhede behandel, net omdat hulle die Boere en Boere kommando's ondersteun en gehelp het tydens die Anglo-Boere oorlog twee. Die doodsvonnisse kan nie omgekeer word nie. Heelwat van ons volksgenote het waarskynlik al van die Stoelmonument gehoor, maar dra nie… Continue reading Stoelmonument Middelburg Kaapkolonie
Kennis is mag – Boere volksgenote
* Kennis is mag met veral die voortbestaan van individuele etniese volke wêreldwyd en wat niks met Ras of kleurvel te doen het nie. Volke verskil van mekaar en met velpigmente sal daar altyd verskille wees. Die Boere volk is en bly 'n blanke volk in Suid-Afrika en is nie verwant aan ander volke… Continue reading Kennis is mag – Boere volksgenote
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
* Geskiedenis herhaal self in Suid-Afrika. Die volgende gedeeltes verskyn in 'n oorsese publikasie en is langer as 'n eeu oud. Dit wat hieronder geskryf staan, is bygedra deur Afrikaners van die Kaapkolonie aan hulle Britse koningin Victoria om teen die Boere van die Boere republieke te veg. Dis 'n klomp geld om netso… Continue reading 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
‘Afrikaner’ verklaring 2024
* Dit is alombekend wie die 'Afrikaner' organisasies, hul leiers en selfs hul onderskeie netwerke is. Die spesifieke organisasies wat verklaar is, is nie slegs Afrikaners nie, maar hul roem daarop dat hul multi-kultuur (gemengde) organisasies is wat soms ook Afrikaanses genoem word. Dus word aangeneem die 'gemengde reënboognasie' van FW de Klerk. Hul… Continue reading ‘Afrikaner’ verklaring 2024
Politieke skip in SA
* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke. Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA
Boere, Groot Trek en Boere republieke
* It is not America, England or any other government that should make decisions about the Boer people, their interests of the Boer republics, which should be restored as they were in 1902. The Peace Treaty of 1902 was not respected by England, her allies, which included the Cape and liberally enlightened Afrikaners. It is… Continue reading Boere, Groot Trek en Boere republieke
Suid-Afrika – AWB Eugene Terreblanche en ander
* Al is dit 'n ou gesprek, bly dit interessante gesprekke met 'n verskeidenheid van vrae en antwoorde. Heelwat Boere en konserwatiewe blankes sal saamstem met die dieper gedagtes en direkte waarhede van wyle Eugene Terreblanche op televisie oor die Boere volk se geskiedenis, gebiede en ook hoe ons voorgeslagte hierdie grondgebiede bekom het. Dit… Continue reading Suid-Afrika – AWB Eugene Terreblanche en ander
Internasionale reg tot lewe
* Die reg tot lewe is 'n internasionale reg vir elke burger in Suid-Afrika sowel ander lande, sonder enige diskriminasie, rassisme en korrupsie. Begin eerstens in eie land om die probleme intern op te los en daarna kan daar na ander lande gekyk word. Sodra die grootste probleme soos rassisme, diskriminasie, korrupsie, verkragtings en moorde… Continue reading Internasionale reg tot lewe
Volle soewereiniteit en selfbeskikking
* Lees ook meer oor wie agter artikel 235 van die grondwet is. Volle soewereiniteit en selfbeskikking, beteken vir 'n volk om totaal onafhanklik te wees in eie gebiede, eie onafhanklike land, eie leiers en regeringstelsel, soos wat Botswana of Switzerland is. Dit is 'n erkende internasionale mensereg om onafhanklikheid te verkry as volk, veral… Continue reading Volle soewereiniteit en selfbeskikking
Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
* Die invloede, beheer en kontrole vanaf die Britse statebond is sedert 1994 steeds doenig in Suid-Afrika onder die ANC se beheer. Suid-Afrika is en bly steeds deel van die Britse statebond. Die ANC het in 1994 daarby aangesluit - alles opdragte van hul heersers af wat om uit te voer. Saam die liberaal verligte… Continue reading Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
Onafhanklikheid en volksvryheid
* Onafhanklikheid en vryheid van 'n volk is 'n Internasionale reg en word nie voorgeskryf deur enige land se plaaslike grondwet nie nog minder deur enige politieke party of die massas of meerderheid ondersteuners van politici nie. Politici en hul massa ondersteuners voer vandag 'n beleid van skrikbewind dat hulle alleenmag het oor al die… Continue reading Onafhanklikheid en volksvryheid
Onregte van besettings deur oorlog en geweld
* Wie steel al die lande en minerale, met besettings, oorlog en geweld? Wie pleeg al die volksmoorde regoor al die kontinente, met besettings, oorlog en geweld? Dit is 100% skending van menseregte van verskeie minderheidsvolke regoor al die kontinente wat plaasvind en ook met herhaling plaasgevind het. Minerale speel oral 'n rol waar groot… Continue reading Onregte van besettings deur oorlog en geweld
Vliegtuig 1911 Vrystaat
* In 1907 het John Weston ( Maximilian John Ludwick Weston, ñ Suid-Afrikaanse ingenieur, sy vliegtuig in Brandfort in die Vrystaat gebou. Die vliegtuig was van hout gebou, met seil en/of materiaal oorgetrek. Die enjin was nie sterk genoeg nie en hy moes veranderings aanbring. 'n Paar jaar later was dit meer geslaagd. Dit… Continue reading Vliegtuig 1911 Vrystaat
Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede. Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer. Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
















