SANW – Viëtnam en China

China, Viëtnam en Suid-Afrika het opnuut ooreenkomste onderteken en versterk, veral op die gebied van opleiding, logistiek en militêre uniforms. SANW ooreenkomste aangegaan China en Vietnam China and Vietnam have strengthened defence cooperation with the South African National Defence Force (SANDF), notably in the fields of training, logistics and military uniforms. According to the SANDF’s… Continue reading SANW – Viëtnam en China

Polyphagous Shothole Borer (PSHB)

Wees maar op die uitkyk vir hierdie bedrieglike klein boordertjie wat baie skade aanrig sover hul gaan.   Hulle het ook met gemak in ons boomryke tuine en strate in Suid-Afrika ingevaar.  Verskeie bome is al geaffekteer en het gevrek.  Boere moet op die uitkyk wees vir tekens wat voorkom.  Die gedroggie boor tonnels, maar dis… Continue reading Polyphagous Shothole Borer (PSHB)

Grontonteiening Adv Jurg Prinsloo

  Adv Jurg Prinsloo verduidelik Front Nasionaal se beswaarskrif teen grondonteiening en ons posisie rondom dit, sowel as plaasmoorde, voor die Volkerereg en die Internasionale gemeenskap. Advokaat Prinsloo: Onteiening WEES ALTYD PARAAT 21 Junie 2017 GRONDGRYPE, MOORD IS POLITIEK Adv Jurg Prinsloo, dagbestuur en voormalige KP-volksraadslid vir Roodepoort: Hoeveel mede-Afrikaners besef dat die verskerpte fokus… Continue reading Grontonteiening Adv Jurg Prinsloo

Is this really Land expropriation?

Gedeeltes van die artikel is ook deur 'n bydrae van Front Nasionale Politieke party geskryf en is derhalwe so geplaas.  Daar was ook inligting deur eienaars in die omgewing, asook Afriforum betrokkenheid en inligting geplaas.  Hoe kan vreemde lande in Suid-Afrika kom vestig, onder die voorwendsel van "grondhervorming" - China het niks met ons te… Continue reading Is this really Land expropriation?

Regstellende aksie (Kommando)

* Voor 1994 was daar heelwat meer veiligheidsmeganismes in plek om die Boere en ook Boere volk op plase en platteland te beveilig - na 1994 het dit alles verander. KOMMANDO'S.    Volgens Hansards is dit eenvoudig verwyder weens verskeie redes, soos dat swart bemagtigingswetgewing en regstellende aksie (employment equity) moes intree (weermag).  Dis die… Continue reading Regstellende aksie (Kommando)

Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture

Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie.   Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale.  Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture

RASSISME – RACISM

Die doel van Swart bemagtiging is om ons blanke volk totaal en al ekonomies te ontmagtig en te vernietig.  Die ANC regering se hele beleid en al hul wetgewings, selfs die grondwet is gevul met rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika.  Dit opsigself is 'n Internasionale misdaad om teen ander volke se velkleur… Continue reading RASSISME – RACISM

Chagos Eilande – Den Haag / The Hague

* Hou gerus dit dop - Chagos Eilande word as 'n Brits beheerde kolonie eilandgroep beskou en VSA is betrokke - vir baie onbekende groep eilande maar wat nie regtig aan die Britte behoort nie, of behoort dit?  Mauritius sê dis hulle eilande.   Die nuutste is dat Australië, Verenigde State van Amerika en Israel Brittanje… Continue reading Chagos Eilande – Den Haag / The Hague

Peter Bystron in Suid-Afrika

Peter het Suid-Afrika besoek om hom te vergewis wat in Suid-Afrika aangaan met blanke moorde en plaasmoorde.  Hy het ook met Front Nasionaal gesels. TGP Exclusive: German MP Peter Bystron Travels to South Africa, Interviews Woman Whose Farmer Husband Was Murdered In Front of Her and Her Children READ ALSO:   ARTICLE : Mariandra Heunis, slagoffer… Continue reading Peter Bystron in Suid-Afrika

Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA

MARIANDRA HEUNIS is 'n slagoffer van plaasmoord.   Daar is verskeie hartseerverhale, oopgrafte, moorde en jong slagoffers van geweld.  Om te sien hoe jou pa doodgeskiet word kan vir geen kind 'n mooi gesig wees nie - dis 'n blywende letsel.  Sy sal nooit weer haar pappa sien nie - nooit haar pa leer ken nie,… Continue reading Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA

INGRID CARLQVIST Swede en Suid-Afrika

Kliek op die skakel hieronder en luister na Ingrid Carlqvist at The Boer Project conference in Pretoria 30/8 Sweedse joernalis 2018 Tydens Ingrid se toespraak het sy namens haar regering verskoning gevra vir die Boere en Afrikaners en dat sy gedink het ons is sulke wreedaarts en kolonialiste. Tydens haar toespraak het sy haar openlik… Continue reading INGRID CARLQVIST Swede en Suid-Afrika

Skending van Menseregte

Skending van Menseregte van Blanke volke Elkeen het die reg om te lewe volgens die sogenaamde Grondwet van SA.  Ongelukkig kom die owerhede nie hul pligte na om ons te beskerm teen terroristiese aanvalle en misdadigers nie.   Daar word op elke vlak van die samelewing teen ons blanke volk gediskrimineer om ons ekonomies te ontmagtig… Continue reading Skending van Menseregte

South Africa: Farm and Boer killings

* THE TERRORISTS ARE STEALING OUR RIGHT TO LIVE IN SOUTH AFRICA It is in THEIR constitution that all of us have a right to live in South Africa. The Struggle for Everyone's Equal Worth in South Africa (2018) Official Documentary * LISTEN TO THIS MAN FROM SWEDEN South Africa / Suid-Afrika WHITE CROSSES:   1… Continue reading South Africa: Farm and Boer killings

Witkruis monument Augustus-September

WHITE CROSS MOMUMENT - AUGUST-SEPTEMBER Simpatie aan elke naasbestaande.      Jaarliks word nuwe kruise bygevoeg om geliefdes te probeer verenig en bemoedig.   Verskeie mense is al sedert 1994 brutaal gemartel en vermoor.  Lita as voorbeeld, het albei haar ouers in 2000 verloor as gevolg van 'n grusame plaasaanval waar beide gemartel is tot hul… Continue reading Witkruis monument Augustus-September

Ramaphosa : Trump

* Die blote aanvra vir ondersoeke na moord en grondonteiening of selfs rassisme (B-BBEE) is basiese begrippe oor moorde, rassisme wat daagliks gebeur en onteiening sonder vergoeding, veral teenoor die Boere en konserwatiewei Afrikaners.   Waar is die sogenaamde ondersoeke van die Verenigde Nasies hieroor?   Lande en regerings sluit dikwels ooreenkomste met hierdie rassistiese wetgewings en… Continue reading Ramaphosa : Trump

Kommunisme, voedselsekuriteit en onafhanklike gebiede vir ons as volk

Kommunisme en voedselsekuriteit is nie vennote nie.    Die foto regs is ongeveer in 1922 in Rusland en skets 'n armoedige en onheilspellende gesig af van ondervoeding, wanvoeding en oorlog.  Jong kinders met geen kragte in daardie tenger liggaampies nie.  Dis wat ook op ons kontinent, en hier in Suid-Afrika afspeel.  Lees en sien self… Continue reading Kommunisme, voedselsekuriteit en onafhanklike gebiede vir ons as volk

Radikale onteiening en GEWELD

* Dreigemente is nie altyd noodwendig net dreigemente nie, nie as daar soveel martelings en moorde onder ons blankes is nie.  NIE as daar soveel haat en radikale geweld gepreek en uitgespreek word nie.   NIE as ons sien dat daar niks deur owerhede gedoen word nie.   Hulle gaan niks doen om ons te beskerm nie. … Continue reading Radikale onteiening en GEWELD

Misdade van die internasionale reg

Niemand mag sing hulle wil Piet, Jan, Koos of 'n Boer uitwis nie.   Dit is en bly dreigemente en niks anders nie.   Dit bly steeds 'n internasionale misdaad om ander aan te hits om te sing daarvan, om ander mense uit te wis.    Dit is en bly dreigemente wat uitgevoer moet word.   Dit gebeur… Continue reading Misdade van die internasionale reg

Blanke jeugdiges vermoor in Suid-Afrika

Aanvalle en moorde - hetsy dit plaas of stad en dorp is.  Hetsy dit is waar ontspan langs 'n braai of terwyl die kos gemaak word.  Wees ALTYD paraat.   Dis ons wat altyd een voor moet wees waar hierdie terroriste inkom, met hul onwettige vuurwapens of messe aanval en nie omgee om lewe te verruil… Continue reading Blanke jeugdiges vermoor in Suid-Afrika