Sandkorrel Hartklop

* Die Grondwet van Suid-Afrika is gedurende 1992 tot 1994 met 'n bloedrooi kommunistiese draadwerk deurweek en opgebou tot waar dit vandag is.   Alles met die hulp van finansierings, Idasa, Kodesa, Afrikanerbond en -organisasies by Dakar en ander plekke, voor 1990 reeds.     Die grondwet het inderdaad al voor 1994 begin en het liberale en… Continue reading Sandkorrel Hartklop

Ramaphosa se vliegbemanning

Dit nie net Ramaphosa  wat soms van blankes gebruik maak om te vlieg of te beskerm nie.  Hoekom gebruik hy dan nie swart of ander kleur vlieëniers of sekuriteit nie?  Dis 'n goeie vraag maar ook daar gaan nie "eensgesindheid" wees oor antwoorde nie.  Meestal is die wagte in Parlement en selfs parlementêre sekuriteitspanne deur… Continue reading Ramaphosa se vliegbemanning

Ramaphosa : In Denial

Suid-Afrika is die mees geweldadigste land in die wêreld - en dan leef die sogenaamde president in ontkenning oor blanke moorde en plaasaanvalle.   Is dit omdat hy weet dat daar genocide(s) plaasvind.    Sy ontkenning was skaars 'n week nadat die Minister van Polisie die hoë statistieke bekendgemaak het.   Vir wie wou Ramaphosa nou eintlik… Continue reading Ramaphosa : In Denial

Ingonyama Trustgebied (en andere)

* Voor die 1994 verkiesing plaasgevind het was daar heelwat gevegte tussen die politieke groepe, veral in Natal.   Tydens die Kodesa onderhandelings is ooreenkomste aangegaan met verskeie tradisionele leiers.   Myns insiens geldige en wettige ooreenkomste. Beide die Zoeloe koning, Zwelithini en sy prins Buthelezi was hier teenwoordig met ondertekening.  Ooreenkomste was aangegaan voor hulle tot… Continue reading Ingonyama Trustgebied (en andere)

Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede

* Meer as 'n eeu gelede,  was daar rekord gehou van al hierdie Reservate/Lokasies en kroongebiede en hul presiese liggings, voorwaardes aan hoofmanne (chiefdoms).    Dit was net na die verskillende Mfecane oorloë tussen swart stamme en ook khoi san/ griekwas, waar gebiede wat beset is deur swart etniese groepe uit die noorde van Afrika… Continue reading Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede

Misdadigers – Criminals (SA)

 Misdadigers het 'n baie lekker 7 * lewe in Suid-Afrika, veral as die president van die land, C Ramaphosa, die misdadigers beskerm in die land en ontken dat daar moorde plaasvind of plaasgevind het nie of dat daar geen grondhervorming plaasvind of plaasgevind het nie.  Luister veral na die video materiaal van die IVP rakende… Continue reading Misdadigers – Criminals (SA)

Ramaposa en Verenigde Nasies

Teen hierdie tyd weet ons al hoe word daar gelag vir Ramaphosa tydens hierdie toespraak van hom voor 'n internasionale gehoor soos die Verenigde Nasies waar bykans 200 lande verteenwoordig is.  Besluit maar self en geniet die toespraak.   Die leuens op leuens wat verkondig word is natuurlik alles namaaksels van sekeres se DNA wat nooit… Continue reading Ramaposa en Verenigde Nasies

South Africa is a Mafia State

* Gemeet aan al die misdaad, aanvalle, moorde, verkragtings, mensehandel, orgaanhandel, sindikate, is die gevolgtrekking niks anders as mafia status nie.  Diegene in beheer en selfs hul voorgangers wat alles netso oorhandig het, sal nog sien hoe die wiel gaan omkeer.  Vandag neem almal waar, daar is letterlik geen vlak van regering, waarvan SA 4… Continue reading South Africa is a Mafia State

Black Pimpernel

* Who was the Black Pimpernel?    1964: ‘Black Pimpernel’ Convicted PRETORIA, South Africa — The African nationalist leader Nelson ‘‘the Black Pimpernel’’ Mandela and seven others were convicted today [June 11] by the Supreme Court of sabotage and plotting revolution. Sentences, which could be death.   . A ninth defendant, Lionel Bernstein, one of two… Continue reading Black Pimpernel

Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte

Daar is GEEN ooreenkomste wat die man, Mandela daardie tyd genoem het in sy video en wat vandag gebeur nie.   Mandela het verseker nog harder aan swart bemagtiging gewerk, want hy het die eerste wet onderteken.  Hierdie woorde is alles 'n spul leuens en dit wat na 1994 gevolg het is skending van ons as… Continue reading Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte

Vryheid en die politiek

Wat is Vryheid regtig en hoe regverdigbaar is dit dat 'n persoon wat mense uitgewis het, meestal swart op swart,  met die lewendige verbranding van motorbande om hul nekke 'n status van "vryheid" toegeken word.  GEEN individu verdien om so vermoor te word nie - een moord is een moord teveel.    OF Beteken moord… Continue reading Vryheid en die politiek

Pluimvee – Hoenders (Poultry)

* Wie hou nie daarvan dat 'n haan kraai vroegoggend nie?   Vir baie stadsjapies is dit rusverstoring en verkies eerder die geraas van voertuie, vliegtuie en uitlate as die haan se gekraai? Al is daar net een haan in 'n dorpie of stad dan word daar gekla, maar die vele honde wat blaf of katte… Continue reading Pluimvee – Hoenders (Poultry)

Veiligheid moet altyd eerste prioriteit wees

Lees gerus die inligting en kyk na die video's beskikbaar.  Daar kan baie hierby geleer word veral vir ons beveiliging, ons takke en omgewing, plaas en buurtwagtes.   As ons soos 'n eenheid saamstaan en ons self binne wetgewing beveilig, het ons reeds baie bereik.  Ons moenie toelaat dat hulle ons mense so uitvermoor nie.  Ja,… Continue reading Veiligheid moet altyd eerste prioriteit wees

Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

* WYLE DR H F VERWOERD was eintlik 'n baie besonderse en unieke mens en het oor 'n diepere insig beskik, veral in die tydvak waarin hy geleef het.    Doen maar moeite, wees geduldig want daar is heelwat inligting vervat in hierdie artikel.    Daar is heelwat inligting oor ons verlede, en dit kan… Continue reading Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

Statistiek in Suid-Afrika: Toerisme

September 2018 - Die Positiewe teenoor die Negatiewe.   Positief behels veiligheid, meer werksgeleenthede en beter dienste.  Negatief behels slegter dienste en minder inkomste en werksgeleenthede.  Enige staat kan toerisme as 'n inkomstebron in jou guns gebruik.   Met ons eie Selfbeskikking behoort Toerisme een van die top inkomstebronne te wees.  Dis altyd heerlik om vreemdelinge te… Continue reading Statistiek in Suid-Afrika: Toerisme

China-staat in Limpopo

Hierdie staat, gebied en alles wat hulle oprig,  gaan slegs deur die Chinese gebruik word.  Die chinese se eie gebied binne 25 jaar, sommer so sonder enige besluitneming van enige etniese volk wat daarteen gekant is.   Nie enige protesoptog nie - net mooi niks.  Hoe lank voor hulle die hele land inpalm?  Die ANC, EFF… Continue reading China-staat in Limpopo

Grond en mag China-US-Rusland – Afrika

Soek China regtig die hele Afrika as hulle reeds baie begin ingepalm het vir "slegte skuld" -  dit wil so voorkom, maar dalk 'n ander slang in die gras.  Verseker benodig China meer grond vir sy behoeftes aan soja, want 'n land met so baie inwoners ekstra grond en MAG - die minerale is sommer… Continue reading Grond en mag China-US-Rusland – Afrika

Geprojekteerde sondes – Projected sins

* Most of those members in parliament, the rulers and media are obsessive about whites in South Africa, more specific the Boers people of the Boer Republics.     Today, the leaders of ANC and even their partners in crime, are all playing the blame game - nothing has been changed the last 30 years in… Continue reading Geprojekteerde sondes – Projected sins

China in Afrika

  *Dalk vir baie ou nuus, maar pasop vir die pronkende koloniale magte.   China is met "BRICS" hoog op in Afrika en ook in ander lande.   Hul beelde word gereeld gepolitoer en blink gevryf.  Moeletsi Mbeki. verbonde aan IRRSA, het ook gehelp met tenders in Afrika vir die Chinese.   Gaan die rekords en artikels na… Continue reading China in Afrika

Kommunisme COSATU en SAKP

Op 6 September 2018 verklaar Cosatu dat dit onnodig is om die Grondwet te verander om dit makliker te maak om grond  sonder vergoeding te onteien nie.  Moenie die baba met die badwater uitgooi nie, is hulle pleidooi.  As mens die Grondwet lees en soos dit nou daar staan, kan eiendom (hetsy enige bates, aandele, besighede)… Continue reading Kommunisme COSATU en SAKP