Grontonteiening Adv Jurg Prinsloo

 

Adv Jurg Prinsloo verduidelik Front Nasionaal se beswaarskrif teen grondonteiening en ons posisie rondom dit, sowel as plaasmoorde, voor die Volkerereg en die Internasionale gemeenskap.

Image may contain: 1 person, suit

Advokaat Prinsloo: Onteiening

WEES ALTYD PARAAT

21 Junie 2017

GRONDGRYPE, MOORD IS POLITIEK

Adv Jurg Prinsloo, dagbestuur en voormalige KP-volksraadslid vir Roodepoort:

Hoeveel mede-Afrikaners besef dat die verskerpte fokus van Jacob Zuma en die EFF op die ontneming van grond sonder vergoeding vir “herverdeling” nie net gebore is uit n sieklike roofmentaliteit nie, maar deel is van n rassistiese en kommunistiese poging om die Afrikanervolk se strewe na uiteindelike selfbeskikking op n geografiese grondslag onmoontlik te maak.

Plase wat proporsioneel groot, aaneenlopende oppervlaktes beslaan, is daarom logiese eerste teikens. Boere moet daarom by uitstek besef hulle is primere POLITIEKE TEIKENS in hierdie onverbiddelike aanslag, en hulle lewens daarvolgens inrig. Deel van hierdie aanslag is volgens my waarneming die aanstig van rassehaat teen ligvellige boere deur mense soos die premier van Noordwes provinsie, Malema en Jacob Zuma.

‘n Verstandige boer sluit daarom byvoorbeeld nie sy selfverdediging wapen in n kluis by die huis toe wanneer hy rondbeweeg nie – selfs kerk toe !

Maar dit geld ook vir die res van ons wat op sigwaarde behoort aan die ras wat algemeen met Afrikanerskap vereenselwig word en iets, veral grond, besit.

Vriendelike Boeregroete. Jurg.

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s