Kommunisme COSATU en SAKP

Op 6 September 2018 verklaar Cosatu dat dit onnodig is om die Grondwet te verander om dit makliker te maak om grond  sonder vergoeding te onteien nie.  Moenie die baba met die badwater uitgooi nie, is hulle pleidooi.  As mens die Grondwet lees en soos dit nou daar staan, kan eiendom (hetsy enige bates, aandele, besighede) netso gevat word.  Dus, die Grondwetskrywers het ‘n groot rol saam met De Klerk en handelaarspan gespeel om spesifiek ons blankes se ondergang te bewerkstellig, op ekonomiese front, sowel as misaad en moorde.

Image result for cosatu

Cosatu is Suid-Afrika se grootste vakverbond en verteenwoordig bykans 2 miljoen lede. Cosatu, die African National Congress (ANC) en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) vorm die drieparty-alliansie. Sewentien geregistreerde vakbonde is tans by Cosatu geaffilieer.      Cosatu het op 1 Desember 1985 ontstaan.

.

Die deuntjie dat die meerderheid landbougrond steeds in blanke hande is, kom alles uit die regering se eie navorsing.   Wie glo dit?  hul ondersteuners, wie anders.   In hierdie navorsing is daar selfs grondgebiede wat nooit geregistreer is nie, dus hoe kan dit ‘n volledige prentjie vorm dat die man op grondvlak dit kan verstaan en steeds die mening gehuldig word die grond is in blanke besit.  Al wat hulle sien, is die prentjie wat die regering aan hulle voorhou.

.

Trustgebiede aka Tuislande aka Reserwes

Trustgebiede:  na 1994
Tuislande:  1961-1994 tot verkiesing (die 10 state was op pad na onafhanklikheid)
Reservate/Lokasies:  1948-1961 met Republiekwording
Grondeise:  kommunale reg – regering besit meeste van die grond – slegs lewensreg

Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal

Heelwat van die goeie landbougrond is steeds onder Trustwette en kommunale wette vervat, wat die regering die wettige eienaar daarvan maak.

Tuislande – Trustgebiede

Die regering het sedert 1994 oor die 5000 plase aangekoop met belastinggeld en dit ook nie oorgedra aan die opkomende swart of ander boere soos dit vereis word nie.

Grond eienaars: ANC regeringsplase

Heelwat korrupsie het ook sedert 1994 met grondeise ontstaan en in howe opge-eindig – grondeise val onder kommunale wetgewing.   Daar is ‘n magdom inligting wat later sal bygevoeg word.

Wetsvereistes is dat ‘n CPA geregistreer moet word.  In naam behoort dit aan regering.  Kommunale regte geld.  Daar is heelwat wat HOP (RDP) huise besit.

Die 7.6 miljoen swart titelakte houers

.

Die vraag is ook – op wie se grond bly die MILJOENE der MILJOENE immigrante en onwettiges, rondom ons dorpe en stede.   Van hierdie gebiede was voorheen almal plaas en landbouhoewes.

Grond behoort aan die REGERING – munisipale gebiede, provinsiale gebiede of nasionale gebiede.

.

The South African ruling party’s labor partner sees no need to change the country’s Constitution to make it easier to expropriate land without compensation.

The Congress of South African Trade Unions (Cosatu), which is the country’s biggest labor federation and is in a political alliance with the African National Congress (ANC) and the South African Communist Party (SACP), is opposed to changing the Constitution, which already enables the state to tackle land reform, restitution and redistribution.

The clause that deals with land rights and expropriation “is important because it protects the poor from possible abuse by a future government,” the federation said in an emailed statement on Wednesday.

“In our quest to expropriate land from white people, we need not be shortsighted and throw the baby out with the bathwater.”

Government data shows more than two-thirds of farmland is owned by whites, who constitute 7.8% of the country’s 57.7 million people – a status quo rooted in colonial and white-minority rule. The ANC decided in December that the situation is untenable and tasked a parliamentary committee to review the Constitution to address it. The panel is holding public hearings in parliament in Cape Town this week.

President Cyril Ramaphosa has given assurances that the government isn’t embarking on a land grab and any policy changes won’t be allowed to damage agricultural production. Even so, data released on Tuesday showed farm output contracted an annualised 29.2% in the second quarter and was a major contributor to the country falling into its first recession since 2009. Agri SA, a farmers’ lobby group, has observed a sharp slowdown in farm sales.

Agri SA has slammed the ruling party’s plan to change the Constitution, saying there was very little cooperation between the national and provincial government on land reform, and that bureaucracy and an ineffective legislative framework were frustrating the process.

Advertisements

3 gedagtes oor “Kommunisme COSATU en SAKP”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s