Grondhervorming SA Parlement – 2018

* 'n Geruime tyd gelede was die Mosie in 2018 ingedien in die Suid-Afrikaanse parlement,  waarin voorgestel is om veranderinge aan die Grondwet aan te bring rakende die onteiening van grond sonder vergoeding.      Daar het publieke vergaderings plaasgevind asook was daar geleentheid gebied vir skriftelike besware wat ingedien is.    Heelwat skakeling het… Continue reading Grondhervorming SA Parlement – 2018

Grondplanne van ANC

CHANGE the Constitution is so easy: To amend the Constitution, two-thirds of the National Assembly must vote for a proposed amendment and, in the National Council of Provinces, six of the nine provinces must be for the proposed amendment. This means 267 of the National Assembly's members must vote for the proposed amendment. The ANC currently has 249… Continue reading Grondplanne van ANC

Grondwet SA en wetgewing

Die burgers, die Boere van die eens onafhanklike Boere republieke en die Afrikaner se stryd het nie gister begin en gaan beslis nie môre eindig nie.   Niemand kan dit wegredeneer nie, daar was heelwat blanke liberales, veral uit die Kaapkolonie, destyds betrokke saam die Britte wat teen die Boere Republieke gekant was.  Ironies dat van… Continue reading Grondwet SA en wetgewing

Genocide – Vernietiging van ‘n volk

* Dis 2010.    Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe.    Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word?  Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie.  Sy was… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering

Hierdie moorde is slegs Plaasmoorde.   Die Muur van Herinnering is opgerig deur die Hennenman Boerevereniging. Die 3 regop suile stel die Man, Vrou en Kind voor wat baie keer saam in 'n plaasaanval vermoor word. Die 3 suile is 14 m, 10m, en 5m hoog. Die verbinding dui op 'n hegte gesins verband wat baie in die… Continue reading Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering

Onteiening (nasionalisering)

Vreemde, tog bekende stemme weerklink uit die verlede wat 'n vals vlag demokrasie en fatale "reënboognasie" wat nooit bestaan het nie, verkondig.  Aandring op radikalisme.    So baie vra: het ons regtig 'n demokrasie?   Dan weerklink die stem van 'n FW de Klerk van 1990 oor sy opgeblaaste referendum saam Dakargangers en Kodesa grondwetskrywers en… Continue reading Onteiening (nasionalisering)

ANA (African News Agency)

Wie is die ANA agentskap?  Dit is 'n Nuus agentskap in Afrika. "AFRICAN NEWS AGENCY" Nou wie sit agter die skerms en trek toutjies in die Media podium. Klink PAN AFRICAN bekend? Dr Iqbal Survé en  Ladislas Agbesi ANA >  AFRICAN NEWS AGENCY (AFRIKA NUUS AGENTSKAP) SEKUNJALO INVESTMENT AND INDEPENDENT MEDIA Founded by Dr Iqbal… Continue reading ANA (African News Agency)

Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal

Land in South Africa - Private and communal land (CPA).  Reserves and British Crownlands were implemented long before 1900.   Since 1840's by the British Empire and colonial rules.   They also annexed all minerals and mines, ruled from London since 1902. Suid-Afrikaners, veral die huidige regering en politici,  wat hul soms uitlaat oor Blankes die meerderheid… Continue reading Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal

CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA

Waar staan die land se president van Suid-Afrika en saam met wie?  Ons weet almal hy kom saam die ou bedeling en Oppenheimer.  Wat egter belangrik is om te onthou en te vra:  Is alles verklaar in parlement?  Dis boeke vol as mens in diepte ingaan en dit raak elkeen van ons in die land, veral… Continue reading CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA

Boere volk se deelname in Suid-Afrika

* Belastingbetalers dra heelwat by tot die staatskas in Suid-Afrika en die Boere volk is ongelukkig deel daarvan.  Hetsy of hulle 'n verpligte belastingvorm invul of die BTW wat van toepassing is op alle produkte wat aangekoop word.   Enige aankope bevat BTW wat aan die regering geskenk word.  Hoekom moet daar pa gestaan word vir… Continue reading Boere volk se deelname in Suid-Afrika

Zug kanton in Switzerland

Pragtige skoonheid wat mens van veraf begroet met nuwe verwikkelinge. Zulu Republic, a start-up based in Zug, Switzerland, wants to create the world’s first truly viable micro-economy on the Ethereum blockchain. Yes, it is based in Switzerland not in South Africa. Hier is nog 'n paar pragtige natuurtonele, berge en skoonheid om te bewonder, hetsy… Continue reading Zug kanton in Switzerland

Vladimir Putin in Suid-Afrika 25-27 Julie 2018

Russiese President Vladimir Putin is van voorneme om die BRICS beraad in Johannesburg, Suid-Afrika by te woon gedurende 25 tot 27 Julie 2018. Hy sal ook 'n geselskap van verskeie hooggeplaastes en top amptenare saambring.  Die geselskap sal ook sy minister van Buitelandse Sake, Sergey Lavrov insluit. Russian President Vladimir Putin will soon descend to… Continue reading Vladimir Putin in Suid-Afrika 25-27 Julie 2018

NAURU REPUBLIEK (EILAND)

Nauru Republiek - is 'n eiland en  nie groot nie.    Baron Waqa was destyds as president ingehuldig (Junie 2013).     Daar is sover geen hoofstad nie.   Dis die derde kleinste landjie waarvan kennis gedra word.  Sien die video Video: Nauru Repubiek Nauru se vliegveld - landing Geskiedenis van Nauru . Foto's van Nauru Foto's… Continue reading NAURU REPUBLIEK (EILAND)

Kringloop van omstandighede – Lewe versus Sywurms

* Dit wat die huidige president, Ramaphosa aan ons toedig, naamlik die padda in die pot, is juis 'n lewensles wat ons diep oor moet nadink.   Kom uit die kommuniste se roulette tafels, dis 'n risiko.   Dink dan mooi - is dit nou ons wat in die pot sit, of die kommuniste self?   Dit moet… Continue reading Kringloop van omstandighede – Lewe versus Sywurms

Parlement Suid-Afrika

Hoe duur betaal ons regtig vir die sages in dit wat sommige mense 'n parlement noem? Hul lyftaal spreek boekdele.   Verskillende politieke partye laat mens regtig wonder hieroor - dis net in "naam" om "gevegte" uit te lok?      SALARIES OF MEMBERS OF PARLIAMENT In 2016 (and 2017), the salary for ministers was at R2.31… Continue reading Parlement Suid-Afrika

Grond eienaars: ANC regeringsplase

SUID-AFRIKA - South Africa 5 000 PLUS regeringsplase –Government bought more than 5000 farms since 1994 with tax money.   Wie besit die grootste gedeeltes grondgebiede in Suid-Afrika – wie is die wettige eienaars. The Government of South Africa do have various farmlands and properties.    Daar is slegs 'n paar van die 5000 plase, aan… Continue reading Grond eienaars: ANC regeringsplase

Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde

Wit grafte en WIT kruise simboliseer die hoeveelheid name wat reeds gesterf het, families en slagoffers na 1994 wat in rou gedompel is.   Hierdie spontaan gevormde kruise is nie volledig nie, maar verteenwoordig iemand - 'n slagoffer wat wreedaardig vermoor is.   Elkeen van hierdie kruise, en ook op ander plekke is daar name, wat geliefdes… Continue reading Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde

Cyril Ramaphosa en Brittanje

Ramaphosa (ANC) and the British Commonwealth. Commonwealth, also called Commonwealth of Nations, formerly (1931–49) British Commonwealth of Nations, a free association of sovereign states comprising the United Kingdom and a number of its former dependencies who have chosen to maintain ties of friendship and practical cooperation and who acknowledge the British monarch as symbolic head of their association. In 1965 the Commonwealth Secretariat was… Continue reading Cyril Ramaphosa en Brittanje