Statistiek in Suid-Afrika: Toerisme

September 2018 – Die Positiewe teenoor die Negatiewe.   Positief behels veiligheid, meer werksgeleenthede en beter dienste.  Negatief behels slegter dienste en minder inkomste en werksgeleenthede.  Enige staat kan toerisme as ‘n inkomstebron in jou guns gebruik.   Met ons eie Selfbeskikking behoort Toerisme een van die top inkomstebronne te wees.  Dis altyd heerlik om vreemdelinge te ontmoet, veral uit verskillende wêrelddele en kontinente.   Daarmee saam kom ook ander aantreklikhede en selfs besigheidsgeleenthede in jou guns.

2017:
Related image


We do have a beautiful country – if we did not have the crime this statistics could be much more.  Here are more graphics about tourism in South Africa.

Tourist Arrivals in South Africa decreased to 1160094 in June from 1196107 in May of 2018. Tourist Arrivals in South Africa averaged 523928.95 from 1979 until 2018, reaching an all time high of 1598893 in January of 2018 and a record low of 37430 in June of 1979.

Tourism 1979 to 2018

2018 (Statistics SA)

slider1

Tourism in 2018

According to Gloria Guevara, president and CEO of WTTC, travel and tourism creates jobs, drives economic growth and helps build better societies.   “WTTC predicts that our sector will contribute more to the SA economy than in any other year, which makes it the perfect partner for the new administration to put at the heart of the country’s long-term economic plans,” she said.
Travel and tourism supported 1.5 million jobs in SA in 2017 – 9.5% of total employment in the country. The WTTC report estimates that by 2028 almost 2.1 million jobs in SA will depend on travel and tourism.   The industry contributes 9% of the total gross domestic product (GDP) of SA, once all the direct, indirect and induced benefits are taken into account.
In constant 2017 prices and exchange rates, the direct contribution of travel and tourism to SA’s GDP was R136.1bn (2.9% of total GDP) in 2017. WTTC forecasts this will rise by 2.4% in 2018 and by 3.6% per year between 2018 to 2028. The total contribution of travel and tourism to SA’s GDP was R412.5bn (8.9% of GDP) in 2017 and is forecast to rise by 2.9% in 2018.
“Over the past ten years, one in five of all jobs created across the world has been in the sector and, with the right support from governments, nearly 100 million new jobs could be created over the decade ahead,” she said.

 

2016

Related image

Related image

statistiek in SA Toerisme

2015-2016

Image result for toerisme bedryf 2018

2014-2015

Related image

.

Indien daar beter misdaadvoorkoming en grensbeheer toegepas is, sou dit beslis ‘n groter inkomstebron gewees het.  Misdaad demper alle inkomste bronne vir enige besigheid.  Misdaad is wel ‘n baie groot inkomste vir die regering – dus, wat weeg die swaarste vir ‘n kommunistiese regering?

Ons klimaat is uitstekend en heel goed ontwikkeld.   Dis geleenthede wat ons land weggooi.

Indien ‘n regering die toeris laat welkom en veilig voel, sal dit beslis nog meer inkomste bring.

Enige toeris maak gebruik van dienste wat gelewer word, en as dienste swak is in alle opsigte, gaan toeriste nie weer terugkeer nie.  Indien munisipale dienste, sowel toerisme aantreklikhede van ‘n beter gehalte is, veral met ons hoë misdaad kan die syfer die hoogte inskiet.

Selfs vir die wat dit kan bekostig om oorsee te reis, is veiligheid eerste voor mens finaal besluit waarheen.  Wie gaan hou vakansie in ‘n plek waar net geweld is, waar alles rondom jou met klippe gegooi en afgebrand word?

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s