South Africa – Suid-Afrika (voor 1994)

Nostalgiese terugblik.   Saluut aan almal.   *** Battle of Cuito Cuanavale - 1987 This video shows the truth about what happened in late 1987 in South-East Angola. The video says it all, but the SADF/Unita forces seriously crushed the Communist forces of Cuba/MPLA! https://www.youtube.com/watch?v=RefL01AipAU *** *** Attack on Katima Mulilo - 23 August 1978 In… Continue reading South Africa – Suid-Afrika (voor 1994)

Pomfret Noordwes ea

  32 Battalion OU MILITERE BASIS - Hulle is ook nes die res geregtig op dienste, maar dit ontbreek.   Daar is sowat 500 kinders wat daaronder ly, een keer per week water kry en weinig om ooit sanitasie verwydering. Pomfret, 12 Februarie 2016 - Inwoners van Pomfret in Noordwes het meer as 'n jaar gelede… Continue reading Pomfret Noordwes ea

China in Afrika

Die nuwe koloniale magte - China is met "BRICS" hoog op in Afrika.  Moeletsi Mbeki. verbonde aan IRRSA, het ook gehelp met tenders in Afrika vir die Chinese.   Al die rekords is daar waar tenders aan Mbeki toegewys word maar die Chinese bou dit.  Regbo van Afrika tot by ons in Suid-Afrika.   Tender vir pad,… Continue reading China in Afrika