Groenland nie te koop – geskiedenis en kultuur

* Die verkoop van 'n land is hoogs debateerbaar en uiters plofbaar regoor kontinente.   Die nuutste is Groenland wat hierby gevoeg word - kan dit weens die minerale onder die ys wees en nie soseer die sekuriteit en beheer nie, of dalk albei?       Dog soms word dit toegelaat as daar onwettige anneksasies plaasvind… Continue reading Groenland nie te koop – geskiedenis en kultuur

Dertig jaar PLUS se afbreek in SA

* Diegene wat gerieflik met hoë inkomste en heelwat byvoordele ontvang, en op die groen stoele in Parlement sit, wat beheer uitoefen, het  eerstens die rooi rewolusie en vernietiging toegelaat.     Hulle neem die besluite om alles in Suid-Afrika af te breek.  Daar word soms 'harde woorde' in parlement geuiter deur misnoeës wat teen radikale… Continue reading Dertig jaar PLUS se afbreek in SA

Baskiese volk van Spanje

* Die Baskeland is een van Europa se oudste en sterkste kultuurgebiede - daar is meer as een gebied oftewel provinsie. Dit omvat die streek geleë in Noord-Spanje, aan die Baai van Biskaje (Biscay) aan die westelike punt van die Pireneë-bergreeks, oor die grens tussen Suid-Frankryk en Spanje. Hul kultuur en herkoms is heel kenmerkend… Continue reading Baskiese volk van Spanje

Onafhanklikheid en volksvryheid

* Eksterne Selfbeskikking, onafhanklikheid en vryheid van 'n volk was lank voor Kodesa of die 1994 verkiesing op die tafel, juis met redes, want sommige liberale Afrikaners het nog nooit werklik in onafhanklikheid belanggestel nie - heelwat liberale Afrikaner organisasies staan geen volk of volksvryheid voor nie, en is 100% multi-kultuur.   Hul mandaat is hul… Continue reading Onafhanklikheid en volksvryheid

Føroyar – Selfregering op Faroë-eilande

* Die Faroë-eilande is voorwaar 'n pragtige argipel van 18 bergagtige eilande met fabelagtige bergformasies en natuurskoon om te bewonder.   Dit het 'n totale landoppervlakte van 1 399 vierkante kilometer, 'n see-oppervlakte van 274 000 vierkante kilometer en 'n bevolking van net meer as 50 000. Die bevolking is oor 17 van die eilande versprei,… Continue reading Føroyar – Selfregering op Faroë-eilande

Montevideo 1933 requirements for self-determination

* The Montevideo Convention on Statehood of 1933 sets out several requirements for Statehood. The criteria of the convention are: (1) a permanent population, (2) a defined territory, (3) government and (4) the capacity to entire into relations with other States. The Convention, and prevailing law at the time, viewed States as a kind of sui generis… Continue reading Montevideo 1933 requirements for self-determination

Commonwealth and suppression by British Colonialism

* All peoples have an international right to govern themselves, independently in their own country, on land that historically belongs to them. The entire African continent, Americas and European countries received a lot of sympathy in the past where minority peoples were oppressed by majorities and discriminated against.  In 2011 South Sudan received after years… Continue reading Commonwealth and suppression by British Colonialism

Volksregte – Rights of people

*Daar is  geen internasionale voorskrifte hoe groot 'n volk is of behoort te wees nie.    Omrede daar minderhede is wat heeltyd deur meerderhede en veral demokratiese stelsels, onderdruk en uitwissing toelaat, word minderheidsgetalle sodoende drasties verminder.    Die Boere volk het in verskeie stadiums hierdeur gegaan - konsentrasiekampe, verskroeide aarde het alles te doen… Continue reading Volksregte – Rights of people

UN Resolution 1514 Self-determination for people

* The two independent recognised Boer Republics were annexed by the British empire and during colonial rules in southern Africa.   Those republics were not the only Boer republics in southern Africa, there were more.    In 1900 there was NO country with the name South Africa.   The Union of SA started 1910 and legislations were… Continue reading UN Resolution 1514 Self-determination for people

Portuguese-Portugees and SA

Die Portugese taal gaan baie ver terug en kan nie anders om te dink hoe Portugese seevaarders om ons kus gewandel het voor ons as volk uiteindelik hier gebore is nie.   Die Portugese taal word nie net in Portugal gepraat nie.    Dit maak ander landsbewoners wat Portugees magtig is nie burgers van Portugal nie… Continue reading Portuguese-Portugees and SA

Vroue inspirasie – Women inspiration

* Elkeen van ons, vroulik, manlik, kind en volwassene, het 'n ander siening oor inspirasie, veral met die oë op persoonlike ervaring gerig.  Dit wat hul dryfveer is vir 'n beter toekoms en dag van more.  Inspirasie vir geleerdheid en ervaring is belangrik vir enige persoon se ontwikkeling en toekoms.  Sonder kennis en die nodige… Continue reading Vroue inspirasie – Women inspiration

Self-determination Caprivi (CCC)

Die skrywe rakende die Caprivi voorsitter (CCC) verduidelik allesomvattend en word gedeeltes hieronder aangehaal.   Dit kom voor of 'n herhalingstipe van die Suid-Sudan patroon nagevolg word van meerderheid wat minderheidsvolk onderdruk.   Asook 'n tipe van identiese ervaring plaasgevind het wat ons as Boere tydens en na die Anglo-Boere oorloë ervaar het waar ons in anneksasies… Continue reading Self-determination Caprivi (CCC)

Independence (Catalonia)

Wanneer daar multi-kulture in een land is, waar veral minderheidsvolke onderdruk word of teen wie daar gediskrimineer word, is dit niks minder as reg dat so 'n volk (e) hul menseregtigheid terugkry en 'n kans gegee word om hul internasionale reg uit te oefen.   Tot wie se voordeel word onafhanklikheid toegeken - beslis nie vir… Continue reading Independence (Catalonia)

Freedom Self-determination – Selfbeskikking

Elke volk het 'n internasionale reg om selfbeskikking te verkry - die Boere en Afrikaners (blankes hierby ingesluit wat die wil het).    Volke kan hul onafhanklikheid verkry op grond van hul etnisiteit, onderdrukking, rassisme en menseregteskendings.  Die reg van alle volke op selfbeskikking is een van die kernbeginsels van die internasionale reg, en op… Continue reading Freedom Self-determination – Selfbeskikking

Internasionale reg tot onafhanklikheid

* Geen melding word gemaak dat daar eers wetgewing geskryf behoort te word waar volke verkies om deur hulself regeer te word nie en dan eers kwalifiseer na so 'n wetgewing wat deur 'n sogenaamde demokratiese stelsel gaan of wat ge-implementeer moet word om selfbeskikking te verkry nie.   Die Grondwetregters wat deur sekere groepe en… Continue reading Internasionale reg tot onafhanklikheid

Minerals – SA – Minerale

The Economic activity in South Africa has been focused on mining activities.  South Africa’s political, social and economic landscape has been dominated by mining industries.  The country’s stock exchange in Johannesburg was established in 1887, a decade after the first diamonds were discovered on the banks of the Orange River, and almost simultaneously with the… Continue reading Minerals – SA – Minerale

Fourteen points declaration and “world order” (08.01.1918)

  Sowat HONDERD jaar gelede - was daar reeds die  vredesplanne uitgestippel en word daar ook na die "wêreld order" verwys asook na die Verenigde Nasies - die voorloper.    Die Veertien punt deklarasie.    Q. The Fourteen Points, (January 8, 1918), declaration by U.S. Pres. Woodrow Wilson during World War I outlining his proposals… Continue reading Fourteen points declaration and “world order” (08.01.1918)

Boere aanval herleef

* Heelwat Boere en konserwatiewe Afrikaner volksmense is sedert 1994 op plase of stede/ dorpe, aangerand, verkrag, gemartel en uitvermoor.   Die aanvalle hou net nie op nie.  En die dieper betekenis van moorde en aanvalle, swart bemagtiging sal baie min verstaan, want heelwat dink die kommunistiese regering sal die oplossings gee.   Hulle gaan en sal… Continue reading Boere aanval herleef

Self-determination – Katalonia

Is this only a "spell", to stop people, where people like in Katalonia want their freedom, they are not allowed to demonstrate, then the police are there and just take their leaders in.   They do not want Katalonia to have their freedom.  If you look at their history, they were a separate country on its… Continue reading Self-determination – Katalonia

Schools disappeared within 3 weeks – two months: Eastern Cape

WIE BETAAL HIERVOOR?   Sommige kinders en gemeenskappe steun eerder korrupsie, diefstal, afbrand en afbreek, soos skole wat baksteen vir baksteen weggedra is. More than R60 million damages and lost.    Masangwana Primary school in New Brighton.    Remains of the Gqebera High schools   The school just disappeared, in a matter of weeks - looted to… Continue reading Schools disappeared within 3 weeks – two months: Eastern Cape