Self-determination Caprivi (CCC)


Die skrywe rakende die Caprivi voorsitter (CCC) verduidelik allesomvattend en word gedeeltes hieronder aangehaal.   Dit kom voor of ‘n herhalingstipe van die Suid-Sudan patroon nagevolg word van meerderheid wat minderheidsvolk onderdruk.   Asook ‘n tipe van identiese ervaring plaasgevind het wat ons as Boere tydens en na die Anglo-Boere oorloë ervaar het waar ons in anneksasies ingedwing is asook met Uniewordingsproses.   Dit is ook elders in die midde ooste, veral die Koerdiese volk wat vandag geen land het nie waarby die Britte ‘n groot rol gespeel het.

Caprivi Strife: Why colonialism never ended in the Caprivi Strip | by Cole  Holderman | Medium




*

The borders of the Caprivi Strip have a history deeply steeped in colonial ambitions, abstracted several steps away from the hands of the locals. They were set by the Treaty of Heligoland-Zanzibar in 1890; an agreement between Germany and Britain, arguably the two parties in the area with the least rights to be setting borders. The Germans desired access to the Zambezi River and, in exchange for a promise of non-expansion in Germany’s western territories, the British granted them a long sliver of land, nestled between British Botswana in the south, and British Rhodesia and Portuguese Angola in the north.

The trade soon proved folly for the Germans, as Victoria Falls would ruin the potential of the Zambezi River as a trading route to the Indian Ocean.  This rule by ethnic and racial division was known as “apartheid,” an Afrikaans word for “separateness.”

The Caprivi Strip was formed into a “self-governed” ethnically homogenous Bantustan, known as Eastern Caprivi.

Finally, for the first in almost a century the Lozi peoples were separated from the culturally alien and distinct Namibians, however, this did not grant them any level of actual self-determination. Stripped of economic, political, and military resources, the Bantustans set up all across South Africa were merely puppets of the white-dominated nation, and this political division just marked another chapter of colonial paternalism and oppression in the history of the Lozi peoples.

https://medium.com/@coleholderman/caprivi-strife-why-colonialism-never-ended-in-the-caprivi-strip-e1f12ab58a4a

*


NOTE – Apartheid started under British empire rules (minerals) – NOT IN 1961

Separate areas of British empire
Apartheid 1854
Shepstone – Natal, roots of segregation

SEPARATE AREAS AND SEPARATE LEGISLATIONS ARE STILL ONGOING UNDER DIFFERENT LEGISLATIONS IN SOUTH AFRICA – TRUST AND CPA, TRADITIONAL HOUSES AND 8840 TRADITIONAL LEADERS

Proposed Traditional Khoisan Leadership Bill (TKLB)

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Richtersveld  KHOISAN AND CPA

Traditional leaders South Africa: 8840


and much more

*


Duidelik kry minderheidsvolke swaar onder moederregerings, waarna geweld uitbreek, tipiese kommunistiese rewolusies wat dan veral die plaaslike bevolkings uitdun en veral besighede tot niet maak.   Dit gebeur in Suid-Afrika sedert die Anglo-Boere oorloë en het nog nooit opgehou nie.   Ook nie onder die Unie regering, wat ook uit Londen beheer is.

In die Caprivi is of was daar ook geen ooreenkomste volgens die bewoners wat hul gebied gedwing was tot anneksasie, net soos wat ons twee onafhanklike Boere republieke dieselfde pad moes loop – en daarmee is daar ook ander gebiede in Suid-Afrika, wat later “RESERVATE” EN “KROONGEBIEDE” geword het onder Britse heerskappy.   

Rhodesië het dieselfde pad geloop onder die Engelse Lancester beleid en Britse kolonialisme.   Insiggewend hoe sekere “name” van organisasies ook “verander”…


Alle “bestuursake” word onder die dekmantels van wetgewings gedoen sodat dit vir almal moet lyk of die heersers die regte kanale volg – en ook koppel aan “demokrasie”.    Lees veral op oor die Lancaster ooreenkoms met oud Rhodesië aangegaan.   Verskillende “Sirs” wat hul eie rolletjies vertolk het.  Natuurlik was daar heelwat liberale blankes wat hul eie agenda gedra het.
Statebond  – Commonwealth

Vanaf die begin was dit oorheersing met hul wetgewings, en die teikens daarna gebiede wat geannekseer is, veral wat minerale bevat (Boere republieke)
British colonial empire in Africa (SA) – Rhodes and BSAC

Flags and colonial rules
British Empire and their colonial rules/flags

*
*
*

Die tipe van “wetgewings” onder die Britse kroon, was en is daarna ook afgedwing, soos “kommunale regte”, CPA en Trustgebiede in Suid-Afrika is slegs kommunale regte en skend netsoveel menseregte onder ander minderheidsvolke in Suid-Afrika.   

Die Boere republieke as voorbeeld, sou ook hul onafhanklikheid behou het, en is in die Unie van Suid-Afrika ingedwing en dis waar ons steeds sit.   Sonder menseregte, terwyl veral swartes oorheersend dink ons sit agter alles.   

Ons hande is nie afgekap nie, maar dis ons as volk wat daarteen moet opstaan want dis ons gebiede wat aan ons behoort het voor Britse inmenging (hierby word swartes se reservate, kroongebiede uitgesluit, wat nog nooit aan ons behoort het nie).


:


QUOTE

Caprivi Consultative Committee


Speech by the CCC Chairperson- 2019-01-10 (1st Anniversary)


Dunbar Mushwena
Chairperson: CCC

… It is important to stress from the outset that the accomplishments for the committee is heroic and not only for those in diaspora and exile but all behind the work of all Caprivians who are standing behind and with them on their quest for self-determination and freedom

They are optimistic that nothing  will stop the CCC from achieving its mission.    This is the time for all the Caprivians to be together in unity and able to challenge the Namibian government about the forceful annexation of our beloved country. Above all they can’t afford to continuously compromising their responsibilities  in dealing with self-determination and freedom.   They as the people of the area, absolutely have no memorandum of understanding that was agreed for Caprivi Strip to be part of Namibia.

The pondering question is that, if the colonizers could not and failed to make a total commitment to incorporate Caprivi Strip to any of its neighbouring countries, then why should they as people in this area, allow 21st century and millennium colonisation and annexation? 

“Self-determination and freedom is our future.”

Self-determination and freedom means the process by which “a people” or “a territory” determines its own statehood and forms its own government, “the changes they are struggling for cannot only become a reality until unity of purpose is achieved, conviction and sacrifices is realised then they resolve for right to selfdetermination shall be achieved.   

The facts about the Caprivi Strip formally known as the Eastern Caprivi Zipfel (ECZ) has been an issue to many Caprivians. There are some interesting facts to consider analysing to understand why Namibia has a problem with the Caprivi Strip today. 

The question to ask in this artefact is

“Did German South West Africa (GSWA) colonised the Caprivi as part of it, why is Namibia claiming Caprivi is part or a region of Namibia? 

Was Caprivi Strip part or a territory of Namibia before and after independence thereafter annexation in 1999?   

They need henceforth that it is inherently essential to claim for freedom and the fulfillment of their human rights (social, civil and political rights). Consciously, as a people, they have a duty under international and continental and regional charters, conventions and protocols to universally claim for guaranteed enjoyments of our rights and shall never be denied despite annexation in pretext.     

What they want to do is to claim their alienable rights, what belongs to them, lawfully as per the considerations of the African Union Charter as duty of every individual person or group to be considered for the enjoyment of their rights and freedoms.

People’s human rights and freedoms should be protected and it’s the duty of the government without fail to provide such a provision. They have resolved with common understanding that these rights and freedoms are of supreme importance for the full realization pledged to all human race.

The Universal Declaration of Human Rights Article 6, provides that everyone has the right to recognition as a person equally before the law.     

They also recognise the International Covenant on Civil and Political Rights, PART I, Article 1, 1, that provides that all peoples have the right of self-determination. By virtue of that right from the convention, as Caprivians, they qualify as a people to freely determine their own political status, freely pursue our economic, social and cultural development. 

Read the full document: 

http://www.theccc.global/wp-content/uploads/2020/01/Forward-Speech-of-the-CCC-Chairman-2020-01-14.pdf   

http://www.theccc.global/press-release/   

http://www.theccc.global/


*

RELATED ABOUT TE CAPRIVI

The Caprivi strip

Caprivi strook soek onafhanklikheid


*

In terme van internasionale reg kan moederstaatregerings nie in die pad staan van minderheidsvolke wat deur hul eie leiers in hul eie gebiede regeer te word nie.  Met bekragtiging van 1996 SA Grondwet was dit ook herbevestig dat volke daardie reg kan uitoefen, maar moet aan internasionale regsvereistes voldoen.  Ons is ook ‘n volk wie se regte geskend en nie erken word nie.

Dit is vir geen minderheidsvolk lekker om onderdruk en platgedruk te word om nie ekonomies te ontwikkel nie, maar ook met behulp van kommunistiese swart bemagtiging wetgewings, nooit die kans gegun word om uit te styg bo die zero statusse waarin ons onsself bevind. 

Doen moederstaat regerings genoeg om minderheidsvolke gelukkig te hou – beslis nie in Suid-Afrika nie. Elke swart volk het gebiede van hul eie, tradisionele gebiede is ook opgeëis na 1994, onder wetgewings Trust en CPA. Duisende hektaar grond is na 1994 en vanaf Kodesa toegeken, maar slegs aan Khoi san en Swart volkere, terwyl ons blankes beskuldig word dat ons grond gesteel het, wat onwaar is.   

In SA is dit dieselfde met alle blankes (Boere en Afrikaners) wat met swart bemagtiging en onteiening onderdanig moet wees sonder enige leier wat opstaan vir menseregteskendings en vernietiging van al ons besighede.   Help nie net om van die kantlyn af te skree nie, want die skade word deur regerings gedoen. Swart bemagtiging en onteiening van bates en eiendom gaan nie vanself verdwyn nie.



Indeks – Inhoudsopgawe

Een gedagte oor “Self-determination Caprivi (CCC)”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s