Freedom Self-determination – Selfbeskikking



Elke volk het ‘n internasionale reg om selfbeskikking te verkry – die Boere en Afrikaners (blankes hierby ingesluit wat die wil het).    Volke kan hul onafhanklikheid verkry op grond van hul etnisiteit, onderdrukking, rassisme en menseregteskendings.  Die reg van alle volke op selfbeskikking is een van die kernbeginsels van die internasionale reg, en op grond van die erga omnes-status is dit die verantwoordelikheid van alle state en regerings om toe te sien dat hierdie reg verwesenlik word. Die belemmering of skending van hierdie beginsel, veral deur die gebruik van geweld, is ‘n baie ernstige oortreding van die internasionale reg.  In 27 jaar het die anc regering ons as volk probeer vernietig.

puzzle and sky Royalty Free Stock Image | Stock Photos, Royalty Free  Images, Vectors, Footage | Yayimages



*

Tans word ons volkslede en besighede van al ons regte vervreem wat daagliks geskend word en reeds ontneem is sedert 1980s.  Elke swart en khoi san volk het aparte gebiede reeds vanaf 1854, wat as reservate of kroongebiede bekendgestaan het. 

Na 1961 is van hulle (swartes) tuislande genoem en sedert 1993 is van hulle in trustgebiede of CPAs omgeskakel en groot finansiering word hier volgens die Hansards spandeer. 

Daar is reeds sover 8840 verskillende swart en khoi san tradisionele leiers met aparte gebiede en wetgewing, wat teruggaan na die 1996 Grondwet. Niemand staan in hulle pad om saam die regering te hardloop of ooreenkomste aan te gaan nie. Ons het ook geen reg tot hierdie gebiede nie, dis dan deel van die sogenaamde “demokratiese Suid-Afrika”.

*

Wat is die kriteria op internasionale vlak waarna gekyk word om ‘n volk se onafhanklikheid te erken.

Eerstens moet die volk hulself kan identifiseer en erken met eie volks kultuur, taal, etnisiteit en alles wat daarmee gepaardgaan. Al praat ander volke dieselfde taal (Afrikaans), beteken dit nie hulle is deel van die volk nie en moet hul deel van ons vorm nie.

Grondgebied(e) is baie belangrik, dit wil sê, die volk moet hul kan identifiseer in hul terrotoriale gebied waar daar vir geslagte op gebly word. Die ZAR en Vrystaat is en was reeds internasionaal erkende gebiede (sonder die reservate en kroongebiede, wat nog nooit aan ons behoort het nie).

Daar moet ook verwys kan word na die demografie van die volk (populasie) – meerderheid in die gebied. Omdat ons volkslede onderdruk word in Suid-Afrika weens die hoë misdaad en swart bemagtiging, regstellende aksie, het heelwat of padgegee om elders te gaan werk om te oorleef of weens beveiliging, hoë misdaad. Elke volkslid word verantwoordelik gehou vir eie beveiliging vandag in SA.

Rakende die gebiede wat geskiedkundig aan ons behoort, word ons gereeld vals beskuldig dat ons in die verlede verwys dat ons, onder die ANC se sogenaamde afbakeningsraad, nooit in der ewigheid die meerderheid populasie sal uitmaak in gebiede wat aan ons behoort nie of dat ons hul grond gesteel het. Dis hulle wat hul eie (en ons volksgrense bepaal met hierdie Afbakeningsraad, en sodoende immigrante (onwettiges) die land binnelaat en om “verkiesings” te wen.

Ons sal ook moet kan bewys dat ons ‘n eie regering het en moontlik self kan oorleef. Weens ons ekonomiese situasie en verarmde toestand, gaan dit moeilik bewys kan word, veral omdat ‘n groot persentasie van ons besighede regoor die land versprei is, ander is met regstellende aksies eenvoudig afgeneem en ander het eenvoudig ge-emigreer. Al hierdie getalle moet in ag geneem word en heelwat van ons armes in kampe het nie werksgeleenthede om hulself op te hef nie.

Ons voorgeslagte het dit ook gedoen onder ZAR en Vrystaat en dis in die gebiede waar ons in die meerderheid is. Daar is ook geen probleem om met ander lande ooreenkomste te bereik nie.

Volkstaatraad – een van vele artikels
Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)

Ons word al vir 27 jaar hiervan weggekeer om ons doelwitte te bereik en is die onderdruktes met swart bemagtiging, regstelaksies, misdaad en moorde. Die ryk elite word net al ryker uit ons besighede wat al vir 27 jaar van ons vervreem word. Ons jongmense en jeug moet elders heenkome soek.

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

*

CRITERIA OF SELF-DETERMINATION

READ ALSO

Briefly frame the issue in this post and suggest a way to view the legal criteria for the creation of a new State.

The Montevideo Convention on Statehood of 1933 sets out several requirements for Statehood. The criteria of the convention are: (1) a permanent population, (2) a defined territory, (3) government and (4) the capacity to entire into relations with other States.

The Convention, and prevailing law at the time, viewed States as a kind of sui generis legal entity operating and existing under its own authority and power. Article 3 provides.

https://thenewinternationallaw.wordpress.com/2012/05/02/what-makes-a-state/

*

The international community is composed of already constituted and commonly recognised states, however there is no universally accepted definition of statehood in international law.

The criteria for statehood given by the Convention on Rights and Duties of States requires:
(i) a permanent population;
(ii) a defined territory;
(iii) government; and
(iv) the capacity to enter into relations with other states.

http://www.nzlii.org/nz/journals/AukULRev/1995/7.pdf

*

Diakonia International Humanitarian Law Centre

The right of all peoples to self-determination is one of the core principles of international law and, by virtue of its erga omnes status, it is the responsibility of all states to ensure that this right is realised. The obstruction or violation of this principle, particularly through the use of force, constitutes a very serious violation of international law.

UN Charter definition

In the opening chapter of the UN Charter, respect for the right to self-determination of peoples is presented as one of the purposes of the United Nations. The right to self-determination of all peoples was confirmed by the United Nations General Assembly (GA) in the Declaration of Friendly Relations, which was unanimously adopted in 1970 and is considered an authoritative indication of customary international law.

Article 1, common to the International Covenant on Economic, Social and Cultural Rights (ICESCR) and the International Covenant on Civil and Political Rights (ICCPR), reaffirms the right of all peoples to self-determination, and lays upon state parties the obligation to promote and to respect it.

The right to self-determination was first recognised in the context of decolonisation. However, numerous human rights instruments, including conventional law, as well as several GA Resolutions and state practice, have extended its application beyond the colonial context, for example to South Africans under the apartheid regime.  Some scholars also affirmed its application to analogous cases, such as peoples under belligerent occupation. 

*

Criteria for the right to self-determination

A people can be said to have realised its right to self-determination when they have either (1) established a sovereign and independent state; (2) freely associated with another state or (3) integrated with another state after freely having expressed their will to do so. The definition of realisation of self-determination was confirmed in the Declaration of Friendly Relations. 

The principle of self-determination outlines not just the duty of states to respect and promote the right, but also the obligation to refrain from any forcible action which deprives peoples of the enjoyment of such a right. In particular, the use of force to prevent a people from exercising their right of self-determination is regarded as illegal and has been consistently condemned by the international community. The obligations flowing from the principle of self-determination have been recognised as erga omnes, namely existing towards the international community as a whole. The International Court of Justice (ICJ) has recently reiterated the erga omnes status of the general principle of self-determination in its Advisory Opinion on the Wall.

Additionally, scholars and commentators have indicated that the principle has acquired the status of jus cogens – a peremptory norm of international law.


https://www.diakonia.se/en/IHL/The-Law/International-Law1/IL–Self-Determination/



3 gedagtes oor “Freedom Self-determination – Selfbeskikking”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s