Schools disappeared within 3 weeks – two months: Eastern Cape

More than R60 million damages and lost.    Masangwana Primary school in New Brighton.    Remains of the Gqebera High schools   The school just disappeared, in a matter of weeks – looted to its foundation.  First they took the doors, frames and windows, then the bricks by bricks.  The school opened in 1995 for 1200 children, 34 classrooms and a science laboratory, stoves and computers.   A few were arrested released on bail soon after that.

AFFIRMATIVE SHOPPING

image.png

*

In 1994, Themba Faku often gazed out of his front window, marvelling as his new R40-million school was being built.   November 2014, the former principal of Gqebera High School in Port Elizabeth watched that same school disappear in a matter of weeks, stripped by criminals.

“My heart aches to see the state it is in now,” said Faku, who has since retired, as he stared down at the rubble and a few pillars that remain of the school in Govan Mbeki township. “What took a year to build was destroyed in three weeks. I saw people taking off the roof tiles.    Faku was in charge when the school opened its doors to about 1200 pupils in 1995 and remembered the pride felt by his community.

*

image.png

In New Brighton, about 10km from Port Elizabeth, Masangwana Primary suffered the same fate at the beginning of last year. Its doors were closed at the end of 2012.  Once the pupils had been moved to other schools, Dumisile Keseni, the former caretaker who lives on the property, was the only person remaining.

Keseni said it took thieves just two months to gut the primary school using spanners, spades and hammers.  “They did it in broad daylight. When I tried to stop them, they told me that this was not my school.”

He said that calling the police did not help; they either did not arrive or failed to arrest any of the looters.   There were rumours in the community that locals used the material that had been stolen from the school to extend their homes, pave their yards and, in one case, build a shebeen.

Keseni was attacked at the school. The incident has left him partly paralysed and in a wheelchair. He said he did not know if the thieves might target his home.

Departmental spokesman Malibongwe Mtima said the primary school was closed down because it had become a haven for criminals.   The looting at this school started even while its teachers were busy in class, he said.   “If they said something [to the looters], they threw bricks at teachers and pupils.”

He said the department had lost more than R60-million as a result of the vandalism of the two schools.

Four other unused schools were being guarded until they could be handed over to the Department of Public Works.

Police spokesman André Beetge said all those arrested in connection with theft at Gqebera High School last month had appeared in court and had been released on bail.

https://www.timeslive.co.za/news/south-africa/2014-11-18-stealing-a-r40-million-school-one-brick-at-a-time/

***

Dan word daar deur swart en bruin gekla hulle klasse is oorvol, daar is nie genoeg ruimte in skole nie, maar dan word dit deur kriminele en terroriste weggedra of afgebrand – selfs boeke is al verwoes en uitgebrand.  Nuwes word weer voorsien of gebou met B-BBEE.

Dis eintlik ‘n skande dat hierdie regering en hul kaders die skuld knaend voor ons blankes en veral “apartheid” se deure plaas.

In 1955 het die Verwoerd regering skole en universiteite ge-erf.   Ons het in 1961  ‘n Republiek geword.

Swartes het skoolgegaan in goedgeboude geboue, kerke wat deur buitelanders hier gebou is in die koloniale tydperk van Britse regering.    Daar is heelwat foto’s wat dit bewys daar is goeie geboue gewees.  Feitlik alles van swartes was in Engels.

Toe die vorige regering (Verwoerd era) die onderwys baba erf, moes daar skielik vir al hierdie miljoene swartes voorsiening gemaak word, want hulle het steeds op reservate of Britse kroongebiede gebly en ons was nie verantwoordelik vir hulle nie tot en met 1955 nie.    Daar was duisende skole gebou.  Daar was nie genoeg Engelse onderwysers nie, want swart en bruin het ook nie gehad nie, daarom was Afrikaans onderrig gegee.   Dis nonsens dat  ons Afrikaners en Boere, asook apartheid wat die skuld gegee word, as leiers self gekies het om in Tuislande / reservate te bly.

**


Inteendeel, die Britte het alles geannekseer, na die Anglo Boere oorlog was ons self baie arm, waarin alles tot op die grond afgebrand was.  Ons het in Afrikaans onderrig ontvang, en daar was dubbel medium skole ook.   Verwagtinge is na 10 jaar voor ons deur gelê en hierdie miljoene swartes wil alles gratis en in Engels onderrig word.   Hoekom het hulle in die tydperk 1910-1955 hul eie kolleges en moedertaal bevorder nie, ons het dit in ons armoede gedoen.  Swart leiers en ondersteuners het self reservate gekies, nie ons nie.

Inteendeel na tuislande 1961-1994, het dit of Trustgebiede of CPA’s geword, en elkeen is apart.   Witskrifte is duidelik, daar was oor die 20 miljoen wat in 1994 apart gebly het en nie gemeng het met reënboognasie nie.

Ingonyama Trust is slegs vir die Zoeloes en die Richtersveld vir die Khoi san en bruin gemeenskappe.   Dan is ons as volk verseker op dieselfde regte geregtig, inteendeel, elke volk het die reg om hulself te regeer.

Hoekom word die indruk gewek daar is afstand gedoen van apartheid as dit nie so is nie.   Miljoene immigrante en onwettiges kom land binne en verlang gratis onderrig en opleiding, in skole sowel as op universiteite.   Dit is net ‘n nimmer-eindigende lawastroom van swart immigrante uit die noorde wat nie ophou om gratis hier kom bly en skoolgaan nie.   Europa en Amerika gaan gebuk onder identiese probleme.


We as Afrikaners and Boers did not create this educational problems for the blacks – the blacks did that themselves and blame us for their own faults.   They were controlled by the British empire and asked in 1840-1854 to live each on their own communal lands – Shepstone policy. 


Today – after 1994 – all Trustland and CPA’s are communal lands.  Read the legislations.  CPAs are landclaims.  The ANC also promised to the rest of Africa to come and live in South Africa.   And now they all expected to go into our schools , use our hospital and services, etc.

*

‘Apartheid’ > 1854

*

Affirmative shopping – all build with B-BBEE tenders.

Image result for Masangwana Primary school

S. African blacks strip and steal whole school building in 2 months

***

Hierdie is voorbeelde van twee skole wat letterlik baksteen vir baksteen, venster vir venster weggedra is, alles nuwe skole en nie baie oud nie, selfs die boeke en meubels is gesteel en weggedra. Dit maak nie saak hoe daarna gekyk  word nie, hierdie mense wil nie leer nie, as daar protesaksies is, is die skoolkinders, met skooldrag heel voor en dan word drankwinkels of selfs gastehuise se drank kabinette leeggesteel (minderjariges).  (Coligny en Sannieshof, Pretoria en ander plekke).   Die polisie sal dalk hier en daar iemand “vang” maar kinders word nie “gereken” nie, hoekom as hul kan steel, moet hul die straf kry daarvoor?    Hulle word ook as kinders onder ‘n sekere ouderdom gereken onder die Kinderwet.

Is dit hoekom ouers die kinders stuur, juis omdat hul weet die kinders bring snapsies en kom niks oor nie. So word kinders georkestreer en gebruik om “oorlog” van terrorisme te voer.  Waarom word daar nie deur die regering opgetree nie – is dit maklik om kinders as terroriste aan te wend, plunder en af te brand, want hulle het die wette geskryf, dus weet hulle presies wat in die wetgewing staan?

Advertisements

2 gedagtes oor “Schools disappeared within 3 weeks – two months: Eastern Cape”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s