*
Aardbewings vind oral plaas, ook in Afrika. Noord van die ewenaar is daar heelwat aardbewings, grond of sandverskuiwings, krake in die aardkors wat al groter en groter word. Afrika is nie gevrywaar van enige ondergrondse verskuiwings en aardbewings nie. Suid-Afrika het al heelwat aarbewings gehad en is nes ander lande, in ‘n mindere mate, blootgestel aan onderaardse wrywings.
Verskeie aarbewings het gedurende 1620 tot ongeveer 2008 plaasgevind en aangeteken. Daarna is heelwat aardbewetings in Suid-Afrika gemeet.
https://onafhanklik.com/2019/11/13/earthquakes-1620-2008-sansd/
*
Dit is belangrik om ag te slaan op alle geogevare binne Suid-Afrika, insluitende seismiese gevare en dolomietverwante grondbeweging, gekarteer veral met die oog daarop om volhoubare infrastruktuurgroei en -ontwikkeling te bevorder. Seismiese gevaar dui die waarskynlikheid aan dat ‘n aardbewing in ‘n gebied, binne ‘n gegewe vensterperiode, en met ‘n grondbewegingsintensiteit wat ‘n gegewe drempel oorskry, kan en sal plaasvind wat heelwat skades kan berokken.
Uit die berekening van seismiese gevaar kan risiko beoordeel en ingesluit word in boukodes en grondgebruikbeplanning. Aangesien Suid-Afrika gekategoriseer word as ‘n intraplaatstreek wat lae tot matige seismisiteit ervaar, is dit hier meer uitdagend as in seismies aktiewe streke van die wêreld om seismiese gevaar te karteer, as gevolg van data wat beskikbaar is.
Waar moet die skuld gesoek word?
Swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening sonder vergoeding.
Waar is al die damme in Suidelike Afrika geleë?
Waar is al die myne van Suidelike Afrika wat eens landbougebiede was.
Daarteenoor wat die wrywings wel kan beïnvloed, is ‘n paar verwante oorsake. Die natuur word eerstens totaal en al versteur gemeet hoe dit vandag daaruitsien teenoor 50-100 jaar gelede. Grondgebiede wat eens op ‘n tyd landbougrond was, is weens die minerale rykdom eenvoudig vernietig. Die delwing van minerale, soos diep onderaardse myne of selfs oopgroefmyne wat oppervlakkig is. Rehabilitasie van derduisende myne vind nooit plaas nie, terwyl dit voorskrifte is van wetgewing wat nooit of selde toegepas word nie. Ons as mensekinders, maak nie saak van watter ras of hulle swart bemagtigers is al dan nie, maak hul skuldig aan die vernietiging van lande, die ekonomieë stelselmatig uitgewis en verarm.
Die primêre gevolge van aardbewings is grondskudding, grondbreuk, grondverskuiwings, tsoenami’s en vervloeiing. Mynbouaktiwiteite veroorsaak ‘n gly op die breuklyn wat die aardbewings sowel as hidrouliese breking veroorsaak. Maar ‘n groter oorsaak van die baie min aardbewings wat ons het, is ondergrondse erosie en droogte.
In die seldsame gevalle wat dit in Suid-Afrika voorkom, is dit as gevolg van goudmynbou wat die struktuur van die kors verswak of boorgate wat te veel water uit ondergrondse waterdraers pomp (laasgenoemde is ook die primêre oorsaak van die Pretoria-streek se gereelde sinkgatprobleem).
*
Sedert die 1920’s het dit duidelik geword dat die pomp van vloeistowwe in of uit die aardem aardbewings kan veroorsaak, waarvan sommige groot genoeg is om skade te veroorsaak. Waarnemings van seismisiteit kan verband hou met aktiwiteite en hidrouliese breking.
*
It is important to consider all geohazards within South Africa, including seismic hazards and dolomite-related ground motion, mapped particularly with a view to promoting sustainable infrastructure growth and development. Seismic hazard indicates the probability that an earthquake in an area, within a given window period, and with a ground motion intensity exceeding a given threshold, can and will occur, which could cause significant damage. From the calculation of seismic hazard, risk can be assessed and included in building codes and land use planning. As South Africa is categorised as an intraplate region experiencing low to moderate seismicity, mapping seismic hazard is more challenging here than in seismically active regions of the world, due to the data available.
Where should the blame be sought?
Black empowerment, affirmative action and expropriation without compensation.
Where are all the dams in Southern Africa located?
Where are all the mines in Southern Africa that were once agricultural areas?
On the other hand, what can influence the frictions are a few related causes. First of all, nature is completely and utterly disturbed, measured by how it looks today compared to 50-100 years ago. Land areas that were once agricultural land have simply been destroyed due to the mineral wealth. The mining of minerals, such as deep underground mines or even open pit mines that are superficial. Rehabilitation of thousands of mines never takes place, while these are prescriptions of legislation that are never or rarely applied. We as human children, no matter what race or whether they are black empowerers or not, are guilty of the destruction of countries, the economies systematically wiped out and impoverished.
*
VERWANTE ARTIKELS EN INLIGTING
LIGGINGS – Let op hoeveel van die myne is in die 18 Boere republieke van voor 1900 geleë en hoeveel swart bemagtigers en regstellende aksie selfs onteiening is hierby betrokke.
Min of selde ooit word daar rehabilitasie op die ontginning van minerale en myne gedoen. So word landbougrond vernietig, maar dieselfde STEMME gaan op dat blankes hul grondgebiede gesteel het. Intussen is dit myne wat deur die regering en groot organisasies/besighede en swart bemagtigers beheer word.
Grond geskik vir landbou-doeleindes
Grond in SA vir landbou en minerale
Daar is duisende ongerehabiliteerde myne in Suid-Afrika.
Lees op oor die Motsepe rykdomme. Dit het lank voor 1994 begin … Sanlam en myne, swart bemagtigin en wie het dit alles begin? afrikaners.
Sanlam Motsepe Ubuntu-Botho – B-BBEE
Precious Elizabeth Makgosi Moloi-Motsepe
Eskom Ramaphosa-Radebe-Motsepe
RBM Richards Bay rehabilitation
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*