* Aardbewings vind oral plaas, ook in Afrika. Noord van die ewenaar is daar heelwat aardbewings, grond of sandverskuiwings, krake in die aardkors wat al groter en groter word. Afrika is nie gevrywaar van enige ondergrondse verskuiwings en aardbewings nie. Suid-Afrika het al heelwat aarbewings gehad en is nes ander lande, in 'n mindere… Continue reading Suid-Afrika aardbewings
Kategorie: No rehabilitation
“Eskom bank betaal baie goed”
Eskom bank het baie geld as hulle R1 biljoen aan Guptas se een myn betaal het vir steenkool wat hul nooit ontvang het nie. Asof dit nie genoeg is nie, is Optimum ook R705 miljoen geskenk vir kontrak aangegaan. Terwyl kragverbruikers meestal reeds betaal het met voorafbetaalde meters, is daar ander onwettiges wat nooit betaal… Continue reading “Eskom bank betaal baie goed”
