* Aardbewings vind oral plaas, ook in Afrika. Noord van die ewenaar is daar heelwat aardbewings, grond of sandverskuiwings, krake in die aardkors wat al groter en groter word. Afrika is nie gevrywaar van enige ondergrondse verskuiwings en aardbewings nie. Suid-Afrika het al heelwat aarbewings gehad en is nes ander lande, in 'n mindere… Continue reading Suid-Afrika aardbewings
Kategorie: Geen rehabilitasie
Suid-Afrika se misdadigers
* Hierdie misdadigers is beslis nie arm nie, maar dis ons belastingkas wat van hul miljoenêrs maak. Maak nie saak wie of watter minister hier in bewind is nie. Die ANC-DA-EFF se nasionale wetgewings oftewel die finansiers van Suid-Afrika word afgedwing op ieder en elk van ons. Gevangenis ministers en departemente is almal deel van… Continue reading Suid-Afrika se misdadigers
“Eskom bank betaal baie goed”
Eskom bank het baie geld as hulle R1 biljoen aan Guptas se een myn betaal het vir steenkool wat hul nooit ontvang het nie. Asof dit nie genoeg is nie, is Optimum ook R705 miljoen geskenk vir kontrak aangegaan. Terwyl kragverbruikers meestal reeds betaal het met voorafbetaalde meters, is daar ander onwettiges wat nooit betaal… Continue reading “Eskom bank betaal baie goed”

