Himalaya gebergtes

* P. Robinson en ander skrywers het heelwat interessanthede oor die minerale rykdom in die Himalajas genoem.   Die bekende Himalajas waar menige dromer kan gaan klim tot bo-op die toppe van 'n paar gletsers is 'n droom vir menige van ons wat dit van ver af bewonder.   Dit is soos daar in Switzerland of Frankryk… Continue reading Himalaya gebergtes

Nepal – Tibet – Ramp

* Meegevoel word uitgespreek teenoor die verskillende bevolkings wat getref is, wat geliefdes verloor het en selfs steeds vermis word.    Hierdie is beslis 'n hartseer dag, en selfs vorige rampe in die area sluit aan met wat hier gebeur het in die Himalaya gebergtes.  Lees gerus en kyk, neem waar in die tye wat… Continue reading Nepal – Tibet – Ramp

Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

* Tans is die Boere volk, nie net 'n rustelose volk nie, maar moontlik ook 'n swerwende volk.   Die Boere volkslede, afkomstig uit die Boere republieke, het 'n volwaardige geskiedenis en erfenis, wat niemand kan wegneem nie, al probeer hulle hard om dit te verander of uit te wis.  Al probeer vreemdelinge soos die Engelse… Continue reading Rustelose volk se geskiedkundige erfenis