Land in South Africa – Private and communal land (CPA). Reserves and British Crownlands were implemented long before 1900. Since 1840’s by the British Empire and colonial rules. They also annexed all minerals and mines, ruled from London since 1902.
Suid-Afrikaners, veral die huidige regering en politici, wat hul soms uitlaat oor Blankes die meerderheid grond besit is van alle waarheid ontbloot. Landbougrond is inderwaarheid waar 30+ miljoen steeds in hul eie aparte gebiede bly en werk, meestal kommunal. Inheemse swart en khoi san volke wat reeds van ongeveer 1854 daar bly en op klein skaal boer. Die getalle van Trustgebiede en CPA (grondeise) sluit nie die miljoene immigrante en onwettiges in nie. Die reservate is ook geleë in die grootste reënvalstreke in die land.
*
Reservate is na 1961 in Tuisland gebiede en na 1994 Trustgebiede, via ooreenkomste wat gesluit is – hulle het dus verkies om aan te bly in die gebiede wat meerendeels kommunale gebiede is.
Voor 1961 was van hierdie gebiede Reservate genoem, en na 1994 weer tuislande, omdat hierdie etniese swart volke almal in aparte gebiede gebly het. Hierdie gebiede, wat Reserwes genoem is, dateer uit die koloniale gebiede voor daar nog ‘n verenigde Unie van Suid-Afrika in 1910 genoem is.
*
who is the COMMONWEALTH TODAY?
…
British Empire and their colonial rules/flags
*
TUISLANDE VOOR 1994 – HOMELANDS BEFORE 1994 – take note of the areas… they are still living there.
.
In 1854 was daar ‘n beleid wat deur Shaka en Lord Shepstone beklink:
Shepstone beleid – is slegs op kommunale regte gebaseer
Dit beteken segregasie oftewel aparte gebiede. Na 1994 het die Tuislande nie ophou bestaan nie. Ooreenkomste was bereik met swart etniese leiers wat dit in Trustgebiede oorgedra het. Kommunale regte is netso aanvaar ook in Trustgebiede. Grondeise val onder ander wetgewing wat kommunale regte is. Inderdaad beteken dit dat hulle nie grond privaat besit het voor 1961 nie, maar hulle bly meerderheid op grondgebiede wat aan die regering behoort. Tuislande (tydperk na 1961) sou hulle onafhanklik gemaak het. Vandag sit hul steeds met slegs kommunale regte – lewensreg en geen of baie selde titelaktes.
Shepstone – Natal, roots of segregation
*
Heelwat Britse setlaars het net na die Anglo Boere oorlog hierheen gekom met opdragte om uit te voer. Daar is spesifiek plase uitgedeel en ander gekoop, nadat die Britse regering die Vrystaat en ZAR geannekseer het. (Duke) Westminster het in die Vrystaat begin. Moontlik ander gebiede ook. Die Engelse se plase het nie afgebrand nie, net die Boere sin.
Britse Setlaars – 1904 – Westminster
*
*
REëNVAL IN SUID-AFRIKA
RAINFALL IN SOUTH AFRICA
ARMOEDE / POVERTY 2018
*
LEES / READ
Armoede / Poverty
*
LEES / read
Poverty is here to stay Armoede is hier om te bly
Where are South Africa’s poorest places? Two maps find the patterns of poverty: one shows the share of households living in poverty in each municipality, the other the number of poor people living there. And an animation tries to make sense of the maps.
>
>
>
Who and what was Lord Shepstone – Shepstone Policy
In 1845 he moved to Natal, where he first served as a diplomatic agent (1845–53) and later as secretary for native affairs (1853–75). He was responsible for delineating reserves for Africans, for introducing the hut tax (1849), and for ruling through chiefs loyal to himself. He believed that Africans should be governed separately from the white settlers and that African land-tenure systems should be maintained in the reserves (which became the basic approach in South Africa during the apartheid era of the 20th century), but he provoked opposition from white settlers who coveted further African land.
Sir Theophilus Shepstone, (born Jan. 8, 1817, Westbury-on-Trym, Gloucestershire, Eng.—died June 23, 1893, Pietermaritzburg, Natal [now in South Africa]), British official in Southern Africa who devised a system of administering Africans on which all later European field administrations in Africa were to be based. He was responsible for the annexation of the Transvaal in 1877 and helped to instigate the Anglo-Zulu War (1879).
read more: Lord Shepstone of Brittain
[…] eienaars: ANC regeringsplase Eiendom in Suid-Afrika – Onteiening Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] Trustgebiede: na 1994 Tuislande: 1961-1994 tot verkiesing (die 10 state was op pad na onafhanklikheid) Reservate/Lokasies: 1948-1961 met Republiekwording Grondeise: kommunale reg – regering besit meeste van die grond – slegs lewensreg Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal […]
LikeLike
[…] Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal […]
LikeLike
[…] Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal […]
LikeLike
[…] BEFORE 1961-1840 Land in South Africa – Private and communal land (CPA). Reserves and British Crownlands were implemented long before 1900. Since 1840’s by the British Empire and colonial rules. They also annexed all minerals and mines, ruled from London since 1902. Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal […]
LikeLike
[…] Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal […]
LikeLike
[…] BEFORE 1961-1840 Land in South Africa – Private and communal land (CPA). Reserves and British Crownlands were implemented long before 1900. Since 1840’s by the British Empire and colonial rules. They also annexed all minerals and mines, ruled from London since 1902. Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal […]
LikeLike