Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde

Wit grafte en WIT kruise simboliseer die hoeveelheid name wat reeds gesterf het, families en slagoffers na 1994 wat in rou gedompel is.   Hierdie spontaan gevormde kruise is nie volledig nie, maar verteenwoordig iemand – ‘n slagoffer wat wreedaardig vermoor is.   Elkeen van hierdie kruise, en ook op ander plekke is daar name, wat geliefdes het en hartseer slagoffers is van geweldadige moordverhale   DIT is onaanvaarbaar.  ‘n Volksmoord soos baie van ons dit noem, vind reeds plaas en sommiges leef in ontkenning daarvan.  Ons as blanke minderheidsvolk het nog nooit ander moorde ontken nie – omdat elke volk  die volste reg om ook vir hul eie volkere op te staan.  Ek staan op – wat doen jy?  Ons kan nie altyd ‘n kruis gaan pen nie, maar daar is baie geliefdes verloor.

Related image


DR STANTON
Genocide / Volksmoord

Stadiums van Volksmoord / Genocide Stages

>
Volksmoord is duidelik besig om reeds vanaf 1994 plaas te vind in Suid-Afrika :  (genocide) waar sekere lede van ‘n bevolking uitgewis word.  Dis nie net persone wat aangeval word nie, maar alles van ons as volk word aangeval na 1994:  kultuur, taal, tradisies, geskiedenis, identiteit, swart bemagtiging (ekonomiese ontmagtiging), armoede en “hulpeloosheid”.  Dis erger as die konsentrasiekampe van die Britte in die 1900s.  Destyds was daar ook volksmoorde in die kolonies en ander onafhanklike gebiede wat deur die Britse mag geannekseer is.

Moorde hoef nie totaal op een dag of een jaar plaas te vind nie.  Dit word juis stadig gedoen, om ander mense om die bos te lei.   Dis so maklik as daar veel ander vals vlaggies dat  Om ander wat gemaklik in hul huisies verkeer en dink dit sal nie met hulle gebeur nie.

Sou daar dieselfde hoeveelheid blanke predikante of ingenieurs aangeval en uitgewis word, is dit logies,  iemand of organisasies,  teiken spesifieke  beroepe, soos wat tans in die geval van boere is.  Boere is die kosvoorsieners en ook die grond is vir sommige van belang omdat hulle alle boere se grond soek.   Dit is om verskeie redes dat blankes uitgewis word en duidelik sing die leiers van die ANC en EFF daarvan.  Hulle is so verbete dat dit hul ondersteuners, ook die uit Afrika AANmoedig om te plunder, roof, verkrag en te vermoor.

So word ook swart bemagtiging gebruik om ons uit te wis en ekonomies te ontmagtig.
Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika

Swaard van swart bemagtiging

FW de Klerk en skending van menseregte

>

Heel onlangs en selfs na 1994 was daar politieke leiers geteiken en vermoor.  Inkatha sal weet hoeveel van hul politieke leiers vermoor is.  Hoekom erken hulle dan ‘n politieke moord, wat meestal saamgaan of met “martelings” of die hele gesin word uitgewis en hul huise word totaal en al verwoes, geplunder en afgebrand.  Of taxi moorde word ook vinnig erken as taxi besighede mekaar uitroei?

Ander moorde

Of daar werklik soveel moorde is in die hele Suid-Afrika, soos beweer word deur die Minister van Polisie dit onlangs bekend gemaak het, sonder dat daar name is, weet niemand nie.

Sou dit wel waar wees, argumentshalwe, waar is al hierdie duisende en duisende families?   Waar is al die hofsake en die polisie ondersoeke?   Iewers moet tog grafte wees van 19000+ wat vermoor is in een jaar.   En wie vermoor wie – is dit swart op swart – xenofobias – of is dit bruin en ander volkere.  Of is dit maar sieklikes uit Afrika wat hier aankom en dan as “moorde” geklas word.

Dis tog duidelik die aanvalle op blankes, veral op plase en selfs in dorpsgebiede, gaan gepaard met martelings (tortures), verkragtings, kindermoorde en uiteindelik word die boer of soms almal geskiet of doodgekap met panga’s.

>

Wie ken nie teen hierdie tyd Malema en sy haatuitsprake om blankes uit te wis nie?  Dit sluit ook aan by die vorige presidente, Zuma en Mandela wat hulle gesing het.

Malema sings / kill the BOERS (farmers)

Hy en sy makkers, die politieke leiers,  sing om blankes te vermoor.  Hy maak hom skuldig aan haatspraak en moedig ander aan om te vermoor.   En so woed die stryd voort.  Vir hulle is dit ‘n magspeletjie – om ons te laat vrees teen hulle oormag.   Die “oormag” word ook geskep, veral met immigrante rondom ons stede.

Die regering van die dag skep ‘n behae daarin en moedig dit aan op ‘n daaglikse basis om alle grond, bates, aandele, pensioene eenvoudig te vat met al hulle wetgewings wat spesifiek teenoor blankes gemik is.

Zuma, haatspraak en “kill the boer”

Mandela sings Kill the boer with his cadres
>

Dus is Malema nie die enigste leier wat gesing het om Boere te vermoor nie.  Boere wat weet wat om hulle aangaan, is bewus teen wie hierdie haat en diskriminerende moord liedere gesing word – teen alle blankes.   Blankes word ook in stede gemartel en aangeval.  Hul huise word geroof, kinders word aangehou en gemartel, verbrand met kookwater.

Mandela en Zuma sing dit wyd in Suid-Afrika.  Jong kinders volg hul voorbeeld, selfs in skooldrag is hulle voor om te plundeer, stroop en te vermoor.

Die Boere van die ou Boere republieke het ook as Boere bekend gestaan.  Wie dink enige een van hulle is hulle om blankes net te vermoor om gee die toon aan met hul opruiende liedere sodat die res die take kan uitvoer.

Malema noem die blankes “setlaars” en ons moet teruggaan waarvandaan ons afkomstig is.  Ons is hier gebore en bly vir geslagte in hierdie land, en daar is nêrens ‘n gebied wat hulle van praat nie.   Swartes was ook nie hier in Suid-Afrika vanaf 1652 nie, hulle is maar hier sedert ongeveer 1750 af.

>

Carte Blanche, the renowned South Africa’s longest running investigative journalism programme has directly linked Julius Sello Malema leader of the Economic Freedom Fighters to Farm Murders in South Africa, very shocking.

Plaasmoorde Farm killings and tortures

>

Documentary on farm attacks and killings
BLANKE Plaasmoorde en ander moorde in SA

THIS IS GENOCIDE…..

Regering is die grootste grondbesitters (grondbesetters) in Suid-Afrika.

Grondbesetters/Eienaars: ANC regering – EFF

>

Daar is oor die 7.6 miljoen swartes met titelaktes, wat grond en huise besit

Die 7.6 miljoen swart titelakte houers

Blankes word gewaarsku om hul grond en besittings te oorhandig

There were no blacks when Jan van Riebeeck arrived in the southern part of Africa, at the Cape of Good Hope.

Afrikaners word gewaarsku deur Malema : gaan uitgewis word

Kill whites – not yet

 

Sou dit in ENIGE ander land plaasvind wat hierdie regering en ander politieke partye doen en in parlement uitvoer, in Frankryk, Rusland, Amerika of selfs Engeland, sal hierdie leiers en leiers van die  EU as voorbeeld,  toelaat dat al hierdie immigrante of wie ookal, alles van hulle onteien en oorneem?    Ons as minderheidsvolk, gaan nie in die ander se huise in, rand hulle aan en vermoor hulle nie.   Al ons menseregte is reeds geskend.

Oplossing  Ons eie onafhanklike gebiede waartoe ons ‘n reg het, sodat ons oor onsself kan regeer

Advertisements

Een gedagte oor “Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s