* Wat 'n skande en geen respek vir niks en niemand nie. Indien daar vir jare by so 'n munisipaliteit gewerk word en dis die uiteinde en nagevolge van munisipale kantore en politieke partye wat op stads- en dorpsrade teenwoordig is, is dit niks anders as opsetlike saakbeskadiging aan elke belastingbetaler van so 'n dorp… Continue reading Vervalle dorpe en stede reeds vernietig – Lichtenburg
Skrywer: volksvryheid
Venice – Venesië
* Heelwat reën het geval en dit het aardse vloede veroorsaak. Die "vloede" verskil van mekaar, jaar tot jaar en sommige jare is baie meer water wat in die strandmeer opstoot en chaos veroorsaak. Die strandmeer van Venesië word deur die seeklimaat van die noordelike Adriatiese See geraak. Die meeste neerslag sak gewoonlik in die… Continue reading Venice – Venesië
Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland
* Wanneer daar na al die bedrywighede in die binneland maar ook op ons landsgrense gekyk word, is dit inderwaarheid 'n ontploffing van verskillende misdade wat hier plaasvind en andersinds aanleiding gee tot meer onbeheerde misdaad soos korrupsie, moorde, mense- en orgaanhandel. Laasgenoemde 'n terme wat min bespreek word met sulke tipe van oop… Continue reading Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland
Rassisme in SA landbou – swart bemagtiging
* Wat die regering 'hervorming' noem is alles gebaseer op rassisme en diskriminasie teenoor die Boere volk in Suid-Afrika. Wat reggestel en hervorm behoort te word , is om te oes van regeringskant af wat hulle reeds ingepalm het sedert kommunisme alles beheer. Dus moet daar begin word by die top strukture en posisies wat… Continue reading Rassisme in SA landbou – swart bemagtiging
Rhodes se BSAC pad deur Afrika
* Magsposisies, beheer en kontrole - dit gaan terug na Rhodes en Milner. Cecil John Rhodes is op 5 Julie 1853 in die klein gehuggie Bishops Stortford, Engeland, gebore. Hy was die vyfde seun van Francis William Rhodes en sy tweede vrou, Louisa Peacock. 'n Priester van die Kerk van Engeland, sy vader het vyftien… Continue reading Rhodes se BSAC pad deur Afrika
Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk
* Maak nie saak hoe groot of klein volke en stamme is nie, hulle het almal een of ander vorm(s) van verskeidenheid kultuurskatte en erfenisse wat oor eeue heen behoue gebly het vir hulle as volk en stam. Kultuurskatte en erfenisse bind 'n volk saam in 'n eenheid. Dit alles maak van hulle 'n volk… Continue reading Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk
De Beers myn in Kimberley
* Op 18 April 1860 is die titelaktes op die plaas Vooruitzicht toegeken aan die De Beers broers. Daar is egter heelwat ander plase wat genoem word. Dit is nou die area van Kimberley se groot Gat. Kimberley is bekend vir die groot Gat en is vandag 'n toeriste aantreklikheid. Van hierdie gebiede… Continue reading De Beers myn in Kimberley
Tale in Suid-Afrika – Afrikaans
* Die redes wat steeds in 2024 deur 'n sogenaamde demokrasie aangevoer word in Suid-Afrika om Afrikaans as 'n "apartheidstaal" te beskou is of as haattaal uitgekryt word, is totaal en al diskriminasie en rassisme teenoor die Afrikaanse taal sowel die Boere volk en ander volk(e) wat dit praat, lees en skryf. Dis nie genoegsame… Continue reading Tale in Suid-Afrika – Afrikaans
Afrikaans se kragtige lewenslig
* Afrikaans is lewendig en sal altyd so bly, nie net onder die Boere volk nie. Dit is 'n trots gevoel om te kan kommunikeer in die taal waarvoor 'n liefde ontwikkel is en haar lewensliggie wat daagliks skyn. Afrikaans het nog altyd 'n oop deur gehad tydens die Groot trek. Afrikaans is met ossewa,… Continue reading Afrikaans se kragtige lewenslig
Moordenaars van Fleischman-Kuhn – April 2022
* Op 26 Mei 2019 het die egpaar, Johanco Fleischman (19) en Jessica Kuhn (21) 'n bakkie met twee passasiers bestuur toe hulle brandstof by die Putfontein-afrit opgeraak het. Die egpaar is genader deur die paar wat hulle doodgeskiet het. ’n Getuie het hulle aan die polisie uitgewys en hulle is op 19 Junie 2020… Continue reading Moordenaars van Fleischman-Kuhn – April 2022
Boere volksvryheid – Boere republieke
* Die Boere volk het reeds op verskillende geleenthede in die verlede internasionale erkenning geniet as Boere volk en bestaan steeds in die RSA. Op die oomblik is hulle sonder hul Boere republieke en dis wat herstel moet word deur ons as Boere volk. Ander volke gaan dit nie vir ons doen nie. Daar is… Continue reading Boere volksvryheid – Boere republieke
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
* Die Ronde Tafel (Round Table) - bewegings, wat in 1909 gestig is in suidelike Afrika, was verenigings van organisasies wat die nouer unie tussen Brittanje, bondgenote en haar selfregerende kolonies wou bevorder. Heelwat ryk en bevoorregtes was (en waarskynlik steeds is) deel hiervan en was nie net uit Brittanje afkomstig gewees nie. Dit het… Continue reading Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje
* Dit is nie indrukwekkend hoe sekere leiers in Suid-Afrika, veral iemand soos Ramaphosa weet hoe en wanneer om sy flitskaart te speel nie. Hy is ook nie die enigste een wat dieselfde tipe taktiek uitvoer na 1994 nie. Voor hom was daar heelwat 'akteurs' wat deelneem vir die eindspeletjies rondom elkeen van ons om… Continue reading Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
* Like the different black and coloured groups of people in South Africa and elsewhere on other continents, there are also different white groups of people, such as the Boer people since 1652 in Southern Africa. This has absolutely nothing to do with 'apartheid' and it is a people's right to be declared a Boer… Continue reading Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Croydon in Lebombo, Eswatini
* Die oorsprong van Croydon in Eswatini is soortgelyk aan die Croydons op ander kontinente. 'n Grondgebied is aan setlaars verhuur. In die 1880's was daar 'n gebied in Swaziland bekend as The Buckhams, vernoem na die man wat die eerste huurkontrak gehou het. Die naam het omtrent daardie tyd na Croydon verander. Croydon, "die… Continue reading Croydon in Lebombo, Eswatini
Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye
* Is daar 'n vergelyking tussen die Russe, Hongarye en Boere volksgenote - lees en besluit self. Die Boere volk van die eertydse Boere republieke, moet oopkop wees en leer deur geskiedenislesse en herhalings van foute, wat voorkom kan word. Nie net met ons nie, maar ook in ander volkere se geskiedenis is daar lesse… Continue reading Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye
Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA
* Die Boere volksgenote van al die Boere republieke bly 'n volk en is nie 'n multi-kulturele nasie nie. Dit maak nie saak watter geleerdes ons ander name noem nie. Die Boere volk en is niks van enige ander volk, nasie of beslis nie Afrikaners nie. Afrikaners is 'n multi-kulturele nasie wat ook… Continue reading Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA
Verdrag van Vereeniging 1902
* Is 2025 a repeat of what happened since 1652-until now? Brittain was not alone during the Anglo-Boer wars against a small little group of Boer people, fighters, women and children. Various countries assist the British empire to keep in charge of southern Africa, to keep the Cape sea route and also minerals in the… Continue reading Verdrag van Vereeniging 1902
Herstel van Boere Republieke
* Daar was meer as een Boere republiek wat deur Brittanje en haar bondgenote afgeneem en oorgeneem is vir al die minerale rykdom, goud, diamante en ander belangrike metale. Al hierdie Boere republieke was Niemandsland en het aan niemand behoort nie, maar dis onderhandel met omliggende swart stamme wat dit nie gebruik het nie. Wettige… Continue reading Herstel van Boere Republieke
Invalsplanne op Boere republieke
* Omstandighede buite die Boere volk se beheer en invloede van sekere kommunistiese wetgewings, het dit vir die volk baie moeilik gemaak om in 'n land soos Suid-Afrika die realiteite te trotseer wat ons verder op ekonomiese en maatskaplike gebied, afbreek en verwoes. Die 'Verskroeide aarde beleid" van Brittanje en haar bondgenote, word steeds in… Continue reading Invalsplanne op Boere republieke

















