* Hoe kan dit politieke geknoeiery in SA gestop word? Begin onder op munisipale vlakke en bou voort, dit wat as streek en munisipale vlakke bekendstaan. Die uitslag kan later groter en meer bepalende faktore wees. Benoem en stem vir onafhanklike verteenwoordigers. STEM alle politici uit met onafhanklike verteenwoordigers sodat dit begin kan wees van… Continue reading Munisipale onafhanklike stemkrag
Kategorie: Municipal boundaries
Metro-rade in SA reeds vernietig – Johannesburg en Pretoria
* Johannesburg en Pretoria, asook al hul omliggende voorstede staar 'n ongekende vernietiging in die gesig, dit kan die hele Witwatersrand sowel Pretoria, en omliggende plase beïnvloed. Inteendeel groot tekens is alreeds vir dekades sigbaar in groot stede soos Johannesburg, Pretoria en al die ander metro munisipaliteite. Met al die protesaksies, vernietiging van infrastrukture,… Continue reading Metro-rade in SA reeds vernietig – Johannesburg en Pretoria
Municipal Demarcation Board
Wat behels die presiese funksie van die "MDB" en hoe word munisipale grense bepaal asook vlak 3 regerings? Soos reeds opgemerk, word die aanstellings op die Raad wat grense bepaal op grondvlakregering, deur die president van die land gedoen. Daar is heelwat teenstrydighede, soos dienslewering wanneer een volksgroep 'n meerderheid vorm in 'n wyk en… Continue reading Municipal Demarcation Board


