* Die statistieke van 2017-2018, spel duidelik uit hoe daar aanvalle en moorde brutaal, met baie geweld en martelings, teenoor Boere in SA plaasvind. Of die misdadigers ooit gevang en vervolg word is nie duidelik nie. Daarteenoor ontken Ramaphosa en ander leiers dit op internasionale podium dat aanvalle en moorde onwaar is. Plaasmoorde, stadsmoorde… Continue reading 2017-18 Moorde van Boere in SA
Etnisiteit: Boere volk
* Net soos wat die Zoeloevolk deel is van verskillende Nguni volke in suidelike Afrika, verskil hulle elkeen onderling van mekaar - taal, kultuur en tradiosioneel. Daarom was daar sedert 1854 verskillende stamgebiede, reservate, kroongebiede en later tuislande. Die gebiede van die Boere volk is Boere republieke gedoop. Na 1994 het hulle elkeen steeds apart… Continue reading Etnisiteit: Boere volk
Gideon Scheepers
* 'n Besielende boodskap uit die geskiedenis en hartroerende lewensverhaal van Gideon Scheepers. Dit is deur Daniel Lötter geskryf onder die opskrif: "Gif, verraad en woede wat nooit wou bedaar nie" Gideon Scheepers was 'n Boere vegter en Kommandant. Hy word terreggestel as 'n Boere vegter op 18 Januarie 1902. * Daniel verwoord dit… Continue reading Gideon Scheepers
Grondwet beskerm niemand
Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie. Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds. Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is. Lees op oor Bolshevisme. Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand
Amerikaanse skenkings : SA
Suid-Afrika ontvang heelwat verskillende donasies vanuit Amerika asook EU lande. Die parlement se webtuiste is gevul met wie die parlement finansier. Dit is dalk tyd dat Suid-Afrika eerlik is met hul finansiers of is dit net die kommunistiese finansiers, soos George Soros wat die parlement bestuur, is wat belangrik is? Die dat Ramaphosa Soros… Continue reading Amerikaanse skenkings : SA
Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)
Daar is verskeie bronne waar donasies verklaar is aan die Suid-Afrikaanse regering sedert 1994. Myns insiens, is enige vorm van donasie wat geskenk word om swart bemagtiging (B-BBEE) te bevorder, niks anders as rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika, waar swartes aangemoedig word om blankes te haat wat 'n minderheidsvolk is. Swart bemagtigingswetgewings… Continue reading Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)
Skenkers – Donors (ANC) (2007)
In 2013 was daar 'n bykomende artikel geplaas deur Gareth van Onselen oor donasies van skenkers aan die ANC. Die artikel en inligting is reeds in 2007 bekend. Dit is internasionaal sowel as plaaslike en interne skenkings wat ontvang is - dalk reeds bekend aan heelwat, maar soms is dit goed om weet wie is die… Continue reading Skenkers – Donors (ANC) (2007)
Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie. Daaraan word ons daagliks blootgestel. Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families. Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Swart Bemagtiging ANC
Tydens die geheimsinnige besoeke en besprekings buite landsgrense (1980-1993) in Dakar, was swart bemagtiging reeds op die ANC en SAKP kommuniste asook liberaal verligte blankes se agenda om dit op konserwatiewe blankes van toepassing te maak. Let maar op wie het die monopolie en ook beste poste oral in al die onderskeie werksomgewings. ANC was… Continue reading Swart Bemagtiging ANC
Grond – Land (SA)
Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat. Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals. Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)
Moorde Killings/Rapes: QUATRO
* Geweld, moord, marteling, verkragting, ontvoering, vernedering, korrupsie - dit was VOOR 1994 erg, maar vandag is dit veel erger. Altans, dis wat baie reken gebeur. Wat het intussen verander in Suid-Afrika? Geweld, moord, marteling, verkragting, korrupsie het meer feller en meer grusaam geword. Ook moontlik op ander bevolkingsgroepe. Dit is veral die Boere… Continue reading Moorde Killings/Rapes: QUATRO
Grond- “hervorming”-“besettings”
Die verskillende boodskappe wat daagliks uitbasuin word oor grondhervorming en besettings, gaan oor die grond in blanke besit. Dis baie duidelik die boodskap wat Ramaphosa onlangs aan die Verenigde Nasies oorgedra het maar ook aan sy plaaslike tradisionele leiers voor sy vertrek. Na samesprekings met Zoeloe leier Zwelithini, is versekering gegee dat daar aan geen… Continue reading Grond- “hervorming”-“besettings”
Political killings SA (2)
In 2013 it was reported that there had been more than 450 political assassinations in KZN since 1994. Here is an infographic detailing political murders across the country. Not sure what is the difference between a normal person killed in his house or then they call it political killings. Council Wards READ also: Political killings… Continue reading Political killings SA (2)
Political killings / Politieke Moorde (SA)
The Memorial Hall in Umzimkhulu. After five years and more than $2 million in public money, there is little to show for the project. Black on Black violence took place, they call it sometimes "Political murders". There are others as well. Here is an article published in the New York times. Before the 1994 elections… Continue reading Political killings / Politieke Moorde (SA)
Stem uit die Graf
Sy stem herrys uit die graf - die video materiaal is gedoen net voor sy dood. Die video materiaal is verrassend en word heelwat feite verskaf deur 'n persoon wat direk daarmee gewerk het. Netso verrys al die feite rondom die tuislandverhale wat floreer het voor 1994. Dit sal ook mettertyd bewys word, hoe… Continue reading Stem uit die Graf
Agteruitgang in SA
Op 3 September 2018 skryf Front Nasionaal 'n artikel en gee agtergrond wat ons in 1994 gehad het en hoeveel daarvan vernietig is. Dis eintlik skokkend as mens al hierdie agteruitgang daagliks beleef. Heelwat finansies is hierin gesit om dit beter te maak. Lees gerus wat is reeds alles weggegee, afgesien van die swak dienslewering,… Continue reading Agteruitgang in SA
China and Iran
During August 2018 it was reported that China’s business and energy ties with Iran do not harm the interests of any other country, the country’s foreign ministry said, after US President Donald Trump said companies doing business with Iran would be barred from the United States. China has already defended its commercial relations with Iran… Continue reading China and Iran
Soya
Volgens berigte is China in die moeilikheid weens tekorte aan sojabone en olies. Amerika het sy handelspryse glo verhoog en gestop. Rusland het ook grond aan China aangebied om te bewerk, teen 'n prys. Soya is hoog aan proteine en heelwat Oosterse lande se verbruik is hoog. Word ook as voedsel vir… Continue reading Soya
RIVERS IN SOUTH AFRICA
River ecologist Sukh Mantel, a senior researcher at the Institute for Water Research at Rhodes University, did not set out to create art, or even an educational tool. She was just trying to make a quick point. South Africa's coastal areas are drained by a number of smaller rivers, while mountains to the south and… Continue reading RIVERS IN SOUTH AFRICA
FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
* Daar is verskeie groepe politieke partye, nasionale en internasionale borge, besighede, organisasies asook finansiers, in Suid-Afrika sowel op internasionaal vlak, betrokke by hierdie parlementsgebou en al hul werksaamhede wat hier vooruitvloei. Meer finansiers in hierdie klein landjie met soveel minerale om weg te neem, is betrokke. Parlementsgebou in Kaapstad - Parliament building in… Continue reading FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

















