Besettings: Grondhervorming

Hier is ‘n gedeelte van die Hansard, met heelwat inligting oor grondonteiening en hervorming. Verskeie plase word hierin vervat, waarvan Rietspruit (waar daar tans besettings plaasvind) deel is.  Dus, die politieke partye wat hierdie vergaderings bywoon waar vrae gevra word, is op hoogte van sake wat in die land aangaan.   Hansard is the recordkeeping of Parliament and all those offical meetings.

a parlement besetting.PNG

Honderde duursame voertuie wag geduldig hul beurt af,  om ook hul perseel of twee te gaan afpen vir gront onteiening – hulle noem dit wettige grondvat of grond”restitusie”.    Natuurlik word dit met die regering se toestemming gedoen, of het ons nou gedink dit sal anders wees as swart bemagtiging, wat ook steeds plaasvind.  Die gebied is regeringsgrond en is al ‘n wyle gelede volgens rekords uitgehou vir “grond onteiening”.   Die parlementslede het dit mos al uitbasuin, hulle gaan dit doen.

Heelwat munisipaliteite regdeur die land koop grond op langs die stede en dorpe, juis dat dit kan gebeur.  Heelwat misdaad gaan ook nou nader beweeg, net soos ander gebiede sin, dit gaan nie anders wees nie.  Dus of dit eg is of nie, dit word ook in Hansards van Parlement vervat.

.

Berigte en foto’s van besettings asook video materiaal: 5 October 2018

Situation has become tense after the Chief Whip, Ms Phumzile Mashiane, arrived at the scene.  According to a source, keyplayers in the municipality and GSDM have no knowledge of the land invasion.   Lists have been burned and guns have been drawn.  Police are on scene, they are directing traffic as the N11 Amersfoort Road is congested.

According to the people here, it is a legal allocation of land and not a land invasion.     Residents of Wesselton are coming in droves, invading Rietspruit Farm on the Amersfoort Road.
Amersfoort besettings : grondhervorming/restitusie

~

Verskeie plase, eienaars en asook vorige eienaars word in die Hansard vervat.   Daar is ook heelwat Trusts en Community Trusts, grondeise in die antwoord verskaf. Die hele lys sal mettertyd geplaas word.

QUOTE

Steyn, Ms A to ask the Minister of Rural Development and Land Reform
Meeting in Parliament 24 May 2018

With reference to the reply to question 3073 on 9 November 2017, what are the (a) names of the previous owner, (b) beneficiary’s names, (c) GPS co-ordinates of the farm and (d) contact details of the beneficiaries in each case; (2) are the beneficiaries and/or their spouses public servants?

1. (a) (b) (c) (d) Please refer to Annexures A and B respectively.

2. Please refer to Annexures A and B respectively.

Annexure A of NA-Ques 1048 of 2018: Restitution Farms

>

RIETSPRUIT EN ANDER

Nkangala

Nkangala is one of the 3 districts of Mpumalanga province of South Africa. The seat of Nkangala is Middelburg.   The Nkangala District Municipality is a Category C municipality in the Mpumalanga Province. It is the smallest district of the three in the province, making up 22% of its geographical area. It is comprised of six local municipalities: Victor Khanye, Emalahleni, Steve Tshwete, Emakhazeni, Thembisile Hani, and Dr JS Moroka. The district’s headquarters are in Middelburg.
Nkangala is at the economic hub of Mpumalanga, and is rich in minerals and natural resources. A strength of the district is the Maputo Corridor, which brings increased potential for economic growth and tourism development.
The proximity to Gauteng opens up opportunities to a larger market, which is of benefit to the district’s agricultural and manufacturing sectors. The further potential inherent in exporting goods provides opportunities that need to be investigated.
Ligging van munisipaliteit en area

>

HANSARD QUOTE

Remaining extent of Portion 3 (A Portion of Portion 2) of the farm Elandshoek 339 JT

Portion 15 (A Portion of Portion 1) of the farm Elandshoek 339 JT

Portion 4 of the farm Rietspruit 473 JT

>

R/E of ptn 6 of the farm Rietspruit 507 IS

R/E of ptn 1 of the farm Rietspruit 507 IS

A ptn of ptn 18 of the farm Rietspruit 507 IS

A ptn of ptn 15 of the farm Rietspruit 507 IS

A ptn of ptn 13 of the farm Rietspruit 507 IS

A ptn of ptn 12 of the farm Rietspruit 507 IS

A ptn of ptn 11 of the farm Rietspruit 507 IS

Ptn 10 of the farm Rietspruit 507 IS

>

Daar gaan binnekort meer geplaas word

 

Advertisements

2 gedagtes oor “Besettings: Grondhervorming”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s