* Suid-Tirool is 'n redelike sterk gemeenskap en staan bekend as 'n "aparte provinsie van meerderheid Duitsers" (tans so ongeveer 600000) en volk /gemeenskap. Hul het eie bestaansreg uitgekap in die geskiedenisboeke. Met selfbeskikking verkry, word bedoel volle soewereiniteit en onafhanklikheid. Nie volkstaat of 'n provinsie nie, want dan regeer die kommuniste steeds die… Continue reading Suid-Tirool en regte van minderhede
Matsafeni grondeis Witrivier
Die Matsafeni gemeenskapstrust is in Phumlani, Witrivier gebied geleë. Inwoners se huise is op 6 Augustus 2018, binne ure totale al platgestoot en die bourommel is daar as bewys dat dit huise is wat bewoon was. Kortliks, daar was 'n grondeis wat in 2003 geslaagd was. Een dubbelverdieping woning se waarde word beraam op R2… Continue reading Matsafeni grondeis Witrivier
Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa
Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop. Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop. Dus - blanke burgers, by wie is… Continue reading Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa
KRUGER DAG : 10 OKTOBER
Een dag uit ons verlede was altyd as 'n vakansiedag gevier - Krugerdag : 10 Oktober. Krugerdag is die eerste keer in 1882, terwyl Paul Kruger nog gelewe het gevier. Kruger was destyds die adjunkpresident, maar omdat hy soveel respek van sy volksgenote geniet het, is sy verjaardag met 'n feesdag gedenk. Dit is… Continue reading KRUGER DAG : 10 OKTOBER
George Soros & Ramaphosa
* Die verbintenisse tussen Ramaphosa en kommunis George Soros is ooglopend, asook die res van Suid-Afrika met al hul tradisionele leiers en aparte "TRUSTGEBIEDE" en kommunale grondeise (CPA). Soros is een van die finansiers van die grondwet, parlement, wetgewing - Kodesa en Idasa - Open Society Foundation en Cato Instituut. Ramaphosa is Soros en sy… Continue reading George Soros & Ramaphosa
Growthpoint – Cape Town
Growthpoint has a diversified property portfolio comprising 424 properties in South Africa, 37 properties in Australia and a 50 percent stake in the properties of the V & A Waterfront in Cape Town. Its total property value including Australia is R45.7billion rand, with retail valued at R12.0billion, office portfolio R13.7billion, industrial portfolio R6.8billion, the V&A… Continue reading Growthpoint – Cape Town
Guptas ~ Ramaphosa
Hoe lank is die Guptas al in die land en besig met hulle pogings om alles in hul guns te swaai. Verseker het die hoogste bome baie wind gekry en was daar Zuma en Nene, maar wie was voor hom ook betrokke. Indrukwekkend is dit die Presidente van die land wat die verantwoordelikheid saam moet… Continue reading Guptas ~ Ramaphosa
Gemaskerdes en Opregtes
Heelwat blankes wat voorgee hulle gee om oor moorde, aanvalle en verkragtings van ons blankes in stede of op plase, is soms moeilik om te onderskei tussen die Opregtes en die ander wat 'n gemaskerde beeld dra om hulself en hul eie sake en selfs sakke te bevoordeel. Dus word die realiteit ingespan vir die… Continue reading Gemaskerdes en Opregtes
Restitution of land (Parliament SA)
Die komitee wat Grondhervorming - Restitusie ondersoek het, het vergaderings op 5 September 2018 onder voorsitterskap van Ms P Ngwenya-Mabila van die ANC plaasgevind. Daar was ook gedurende Augustus 2018 vergaderings gehou. Vroeër in 2018 is 'n mosie ingedien om die Wet te verander dat eiendom onteien moet word sonder vergoeding. Publieke vergaderings is… Continue reading Restitution of land (Parliament SA)
Bophuthatswana Homeland (SA)
* Daar is heelwat inligting oor Reservate-Tuislande en Trustgebiede-KEV oor die besonderse en verskillende gebiede in ons land, wat mettertyd bygevoeg sal word. Die kommuniste en liberales wil natuurlik al hierdie geskiedenis totaal en al ontken en dooddruk. Daarom verander hulle name soos byvoorbeeld Anglo-Boere Oorlog na Suid-Afrikaanse oorloë, terwyl daar geen Suid-Afrika was wat… Continue reading Bophuthatswana Homeland (SA)
Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
Die Zoeloekoning, Goodwill Zwelithini is al jare in beheer en Trustee van die Ingonyama Trust, wat slegs vir Zoeloes is. Hy hou gereeld en soms jaarliks samesprekings wanneer hy sy zoeloe volkslede bymekaar wil kry of soms as daar kommervrae is - normaalweg sal hy ook sy hoofmanne inlig en raad vra. Sy jaarlikse 'indaba',… Continue reading Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
RAMAPHOSA ON HIS MISSION
Ramaphosa, het in November 2017 verklaar: "We condemn the farm killings that continue to take place in our country, Because we can never justify any form of taking of life. The farm killings must be brought to an end" - what end? Een oomblik erken hy die moorde en leef verder in ontkenning. Natuurlik sal… Continue reading RAMAPHOSA ON HIS MISSION
PRESIDENT PAUL KRUGER
* Die destydse staatspresident S J P Kruger (oom Paul) het 'n magdom van inligting en interessante legkaarte wat agter sy naam en geskiedkundige memoires ingevul kan word wat ons as Boere volk op trots kan wees. Hy was nie net 'n groot en sterk gelowige nie, maar sy Presidentskap is en word internasionaal gereken… Continue reading PRESIDENT PAUL KRUGER
Grondvat-restitusie – Landgrab-reform
Grondhervorming en grondbesettings word volgens die ANC en hul kaders gedoen op hul eie kommunistiese manier - dis op bolshevisme geskoei. Dit was die boodskap aan die Verenigde Nasies en veral aan President Trump van Amerika, bly uit ons sake uit, terwyl May van Engeland direk kom inmeng het is dit 100% korrek, aangesien ons… Continue reading Grondvat-restitusie – Landgrab-reform
Besettings: Grondhervorming
* Gedeeltes van die Hansard, met heelwat inligting oor grondonteiening en hervorming. Verskeie plase word hierin vervat, waarvan Rietspruit (waar daar tans besettings plaasvind) deel is. Dus, die politieke partye wat hierdie vergaderings bywoon waar vrae gevra word, is op hoogte van sake wat in die land aangaan. The Hansard is the recordkeeping of Parliament… Continue reading Besettings: Grondhervorming
Velaphi Khumalo (haatspraak) (hate speech)
The BRIDGE (organisation) was created between the old and the new and do not forget the "transformation" as well. What happened if the blacks tweet or say anything about the whites in this country - nothing. Are there two sets of rules - one for them and one for all the whites? Read this also… Continue reading Velaphi Khumalo (haatspraak) (hate speech)
Gemaskerdes
Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte. Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe, wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien. Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes
Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017
Hansards gee die notules van al die onerskeie vergadering sin Parlement. Lees meer oor die Mafisa, Casp, Ilima en Lesema Grants. Dit kom al sedert 1998 al waar daar toelaes aan swart plaasboere uitgedeel word deur die parlement. Dit is regdeur al die provinsies wat dit plaasvind. Voortspruitend uit verskeie Hansards, volg aanhalings en uiteensetting… Continue reading Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017
Selfbeskikking (Marteling-Torture)
Saam in die sinkende boot of is daar 'n reddingsbootjie vir ons volk? Besluit self of daar van Selfbeskikking (om onafhanklike gebied(e) te verkry), gebruik gemaak word al dan nie. Met al hierdie internasionale verdrae wat die regering onderteken het en nie nakom nie, behoort hulle op internasionale vlak vir al die moord en martelings… Continue reading Selfbeskikking (Marteling-Torture)
Naaldekoker – Dragonflies
Die Naaldekoker se bydrae in die natuur moet nooit onderskat word nie. Hulle is soos ander diere geprogammeer om dit wat hulle doen, 100% met presiesie en sukses uitvoer om te oorleef. Daar is meer as 5000 aangetekende Naaldekokers. Miljoene jare gelede was hulle ook groter as vandag. Daar is bykans geen Naaldekoker wat nie… Continue reading Naaldekoker – Dragonflies














