Grondwet beskerm niemand

Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie.  Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds.  Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is.  Lees op oor Bolshevisme.  Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al vir 25 jaar geskend.
South Africa became a failed country.   There is and was never a “rainbow” nation at all.   It has been confirmed once again that the government’s land reform program is a dismal failure as well.  There are various farms (5000+) that already belong to the ANC, bought with TAX money.      

FAILED SOUTH AFRICA

Image result for failed photo

Traditional leaders made their own decision during Codesa and even agreements that were signed between De Klerk, ANC and themselves.   Nothing to do with us – they all decided on their own separate Trustlands (previously called Homelands or Reserves) (Shepstone Policy).  Therefore, we as Afrikaners and Boers, conservative whites need our own independent country and self-determination like Botswana.

 

Lees en weet wat om jou aangaan, wie jy polities steun in parlement.

Ons moet wegkom onder die kommunistiese se tafels en voete. Wegkom vanaf hul grondwet en diskriminerende wette, ons eie regering daarstel in ons eie gebiede.

Ons moet ophou om tevrede te wees met die krummels wat soms van die tafels afval. Ons is meer werd as dit, of ag jy jouself nie as beter nie. Niemand is beter as ander nie, maar dit beteken nie kommuniste moet ‘n vloerlap van ons maak nie en dis presies wat hulle met al ons blankes doen, al het die liberale blankes, van voor DAKAR af ons konserwatiewes se ondergang probeer bewerkstellig, sal SA nie suksesvol wees nie, juis omrede dit hul doelwit is.

Sonder ‘n mandaat is dit ietwat onmoontlik en dit kan nasionaal en provinsiaal bepaal word, hoeveel stemme ons hiervoor sal hê en ook andersinds die hoeveelheid in ons gebiede wat al verskeie kere bespreek is – verwys ook na die Volkstaatraadskaarte, en ook van Front Nasionaal. Dit was al ondersoek, maar ‘n mandaat word benodig om dit verder te neem.

Please read more about our country, who and what the Parliament is, as well as the Constitution, who wrote the constitution – do you know they are still sitting in parliament and they all agree with B-BBEE and to steal our identification, culture, history, language Afrikaans, etc. Do they worry about B-BBEE and our businesses? Please make your choice to vote on National and Provincial for Front National to get a mandate .

~

Daar word egter van ons as blanke volkere (Afrikaners en Boere) verwag om te meng met die hele Afrika immigrante netwerk, terwyl etniese swart en khoikhoi hul aparte gebiede behou het. In terme van Internasionale reg is dit hoegenaamd nie verkeerd nie. Aparte gebiede is nie verkeerd nie, want elke volk het die reg tot hul eie gebied, regering, wetgewing, en leiers. Daar was ooreenkomste, en die gebiede is oorgedra, maar vandag besit die swart en bruin burgers nog minder regte as voor 1994. Dis egter ons blankes wat die skuld kry omdat dit ons is wat aparte gebiede voorgestaan het. En ja ons doen, daar is niks daarmee verkeerd as etniese volke hul keuses uitoefen nie. Dis in lyn met internasionale reg. Die Zoeloe en Khoikhoi volke, die Vendas, Tswanas, het hul eie gebiede behou, van Tuisland na Trustgebied na 1994, en tog geld hul eie wetgewing in daardie gebiede. Gaan bou gerus jou huisie op Trustgrond en kyk wat daarvan word. Hulle geniet egter nie onafhanklikheid nie, maar die meer as 30 miljoen word aangewend dat hule geen grond het nie, terwyl dit nie waar is nie. Hulle moet die regering vra waar hul titel aktes is.

Dis die hoeveelste keer dat die gebiede “verander”.  Dit was voor 1910 bekend as Britse kroongebiede of Reservate, na 1961 word dit Tuislande, juis met die oog op onafhanklikwording vir die 10 etniese volke.   Na 1994 toe word dieselfde gebiede met meer as 30 miljoen bewoners in, Trustgebiede genoem.   Selfs Grondeise geskied ook apart.  Die gebiede word apart geregistreer en dis ook net vir daardie spesifieke bevolkingsgroep om inkomste uit daardie gebied te maak.

 

Ons as konserwatiewe volkslede het ‘n internasionale reg om ons eie volwaarde onafhanklike gebiede te verkry.   Vir jare moet ons betaal aan hierdie voorregte van Trustgebiede en selfs voor 1994 was dit Tuislande.  Onderhandelinge wat tydens Kodesa bereik is, was tussen De Klerk, ANC en tradisionele leiers, wat niks met ons te doen gehad het nie.  Swart tradisionele leiers steun al vir 25 jaar kommunale regte en Trustgebiede maar dit is altyd die blanke se skuld as hulle misluk in projekte.   Ons het nooit met hulle besluite ingemeng en dit gerespekteer.
~

South Africa 

VIDEO MATERIAL

Ex president Thabo Mbeki
Thabo Mbeki bevraagteken die ANC se roetes van grondhervorming en beleid
*In South Africa, criticism of the ruling Africa National Congress’ (ANC) plans to amend the constitution to expropriate land without compensation by ex-president Thabo Mbeki has been met with mixed reactions.* A 30-page document on land expropriation by the Thabo Mbeki Foundation, the gist of which accused the ANC of abandoning its multiracial principles and becoming a “black party” due to its new land redistribution policy.

Reaction on Mbeki
Thabo Mbeki and land restitution of the ANC
The debate on land expropriation without compensation got even hotter this week. In a document leaked from the Mbeki foundation, Former President Thabo Mbeki weighed in on the land question. He says the ANC has abandoned its historical value of non-racialism by framing the debate in racial terms as black versus white. Mbeki says the land question is important but so is the national question which is to unite SA across race and class. He says the posture of some leaders mirrors the position of the EFF. ANC veteran, Pallo Jordan, and others have since hit back. Jordan has told radio station 702 the ANC is not approaching the land question the way the pamphlet suggests and has not said that white South Africans should be discriminated against. To discuss we’re joined by political analyst, Professor Lesiba Teffo, live from our studio in Pretoria.

FAILED state of South Africa
South Africa has become yet another failed African state, thanks to Communists that have destroyed a once prosperous nation. What can we learn from this tragedy, especially in relation to communism and multiculturalism?

.

Die huidige Grondwet skend konserwatiewe blankes se menseregte

Dus, enige persoon wat die huidige Grondwet probeer beskerm of regverdig en selfs etiketeer as almal se grondwet,  wat ons blankes se regte weggeneem het, is saam met George Soros en die kommuniste.   Konserwatiewes het nie hierdie Grondwet beding of geskryf nie.

Bewys andersinds die teendeel dat dit demokraties is.   Daar bestaan nie so iets nie.  Dit wat ook in die onderstaande artikel is, is niks anders as nasionalisering en kommunisme op een skinkbord nie.

Net om ‘n paar skendings van menseregte te noem wat alles deel van ‘n volk en volkserfenis, waarvoor die regering (ANC DA EFF en ander) verantwoordelik is.

Swart bemagtiging
Geen Afrikaanse taal of bevordering, skole en opvoeding
Kultuurvryheid word aan bande gelê
Geskiedenis word verander om by die meerderheid te pas

Vryheid en die politiek

Skending van Menseregte

Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

.

UITVERKORENES VAN DIE ANC

“AANGESTELDES” “sogenaamde boere leiers” is geen leiers nie, hulle is deur die ANC genomineer om leiers oor ander boere se grond baas te wees.   Neem kennis ANC aangesteldes, dis nie DAKAR nie, en ook nie KODESA nie.
Indien hulle so dink, laat die ANC begin by staatsgrond en dit uitdeel en dan kan AgriSA en die res wat aangestel is, hulle grond uitdeel aan hul werkers.  Aangesteldes het geen mandaat om namens boere of ander blankes oor hul eiendomme te praat nie.  Hulle moet hul vergewis wat die internasionale reg bepaal.
Begin by die president se baie eiendomme, dan die Oppenheimers, die Broederbond/ Afrikanerbond en deel sommer al daardie goud, diamante en platinum aandele ook uit aan die res van die werkers en ons.  Kan nie wag om so ‘n stafie goud in die bank te hê nie.
Sogenaamde “boere” leiers boer vir hulself en vir ANC – hulle het geen mandaat en kan nie namens ander boere LEI nie

 

Lees meer oor wie beheer die Grondwet en Parlement:

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Sandkorrel Hartklop

Ingonyama Trustgebied (en andere)

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

Is this really Land expropriation?

.

Daar was in 1994 onderhandelinge en ooreenkomste bereik dat die Tuislande oorgedra sal word en het Trustgebiede geword.   Onlangs was daar samesprekings met die Zoeloe leier hieroor wat verseker is geen kommunale grond sal geneem word nie, slegs blankes sin.

Grondeise val onder Kommunale wetgewing, weer eens het blanke konserwatiewes nie bydraes tot hierdie wetgewing gehad nie, nog minder Trustwette, wat beide Titelaktes weerhou (soos al vir jare daaroor berig word).  Dis in Hansards vervat die regering is eienaar hiervan.

~

QUOTE

Former president Kgalema Motlanthe says the Constitution does make provision for land expropriation without compensation. “What has been a problem has been the slow implementation of the process”.
Former president Kgalema Motlanthe says that the Constitution does make provision for land expropriation without compensation and that its implementation has merely been “slow”.   Speaking at the joint City Press and Rapport Land Indaba on Wednesday, Motlanthe said this in reference to the findings of the high level panel report on land reform and said that the effect given to Constitutional land rights had been slow moving.

Quoting from the report, Motlanthe said that “the constitution provides for three rights realisation of these rights has been profoundly slow. The recommendations of the report are simple and straightforward. They hold that the land must be given to the people,” he said.
“What is needed is collective responsibility in order to make land reform work after the slow progress that has been made. The ills of the past are being reproduced in post-apartheid society despite extensive legislative reform. Implementation is critical,” he said.

Focusing particularly on tenure, Motlanthe said that urban land was the greatest demand and that people that lived in urban areas lacked security of tenure, ultimately being unable to use their properties as collateral. He said that the solution to this was to give them title deeds which would enable them to access assets.

“The release of well situated urban land is critical as the demand for land lies in [those] areas because of the economic opportunities,” he said.

In his brief speech, the former president placed emphasis on the need for the land discussion to be and inclusive and collective one.   He said that land reform had been made to seem complex when in fact the opposite rang true.

“The term ‘land’ is loaded with more than the matter of terrain and a place to call home … We are all ultimately responsible for taking South Africa out of despair and until the land question is addressed we will be unable to see through the vision of our country. The sense of belonging and a unified identity is tied up to and affects our reconciliation,” he said.

Another voice that added to the discussion was that of a traditional leader, Chief Livhuwani Matsila, who shed some light on the struggles faced by communal land farmers and how he helped develop farming in rural Venda.     He said that one of the main issues that rural farmers had was that of title deeds. He said that the government infringes on their rights by not issuing title deeds to people in rural areas, adding that they should be given an option to hold title deeds instead of how things are going.

“Farmers should have title deeds but they must be conditional, like on a use it or lose it principle. Why do people in urban areas have title deeds and not people in rural areas? Title deeds should be given to people living on residential land in communal areas or land administered by traditional leaders,” he said.

Speaking on how he managed to make land sustainable back in Limpopo, Matsila said that it took a collective effort with people in the community that were focused on eradicating poverty rather than “being focused on generating profits”.
“Our mission is not to generate lots of income that sits in banks, we want to fight poverty and give people jobs. Does a person have a house, are they not going hungry … those are the things we care about,” he said.   He ended off by highlighting a few challenges faced by some communal farmers, saying that a big issue was the ineffective management of land and pollution.
“Some people don’t take proper care of the land. You look around and there are many dump sites, people are polluting the water upstream and then the people downstream want to drink that same water and are now suffering from diseases you’ve never heard of because of things like pollution. The government wants to make farmers of everyone, but not all people are farmers,” he said.

Same happened to the Black Empowerment, racism and discrimination.

 

Advertisements

9 gedagtes oor “Grondwet beskerm niemand”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s