Eerste word Derde – First became Third

KOMMUNISTE EN LIBERALISTE Politici en ander organisasies wat rassisme spoeg op blankes, moet maar verlief neem dat Afrikaners, Boere en ander blankes wat dieselfde voel,   hier is om te bly.   Dis ons geboortegrond en sekere grond behoort vir geslagte aan ons.  Ons gaan nêrens.   Ons as volk het 100% reg tot grondgebiede wat ons sin… Continue reading Eerste word Derde – First became Third

Advertisements

Blankes en die sogenaamde apartheid

Black South African: Stop demonising the white man in South Africa - read more about this article in 2014 - by Daniel Lotter of Front National (2014) .    Knowing oneself and admitting to your own shortcomings is in all probability the most challenging aspect of being human. To those of us with the inherent incapability… Continue reading Blankes en die sogenaamde apartheid

Buthelezi and land expropriation

Daar steun die Inkatha leier sowaar ook die onteiening van  grond sonder vergoeding, maar binne die wetgewing.  Hoe is dit nou vir 'n kishou toe ons almal gedink het die Inkatha is nou saam met "Afriforum" ...   Daar word sommer baie verskillende stoeltjies hier waargeneem waarop mense sit en verwissel word "musical chairs". Now, can … Continue reading Buthelezi and land expropriation

South Africa: Traditional leaders

Mandela and De Klerk received their "peace" prize during 1993 to "dismantle the so-called apartheid" (segregation) and to do away with "homelands" etc.  BUT what are the real facts about segregation in South Africa and what price do we, as tax payers still pay for that fake "peace prize" of De Klerk and Mandela?   Question: … Continue reading South Africa: Traditional leaders

Segregasie – Apartheid

Daar was nog altyd segregasie (apartheid) in Afrika - dis nie nuut in Afrika lande nie en nog minder op ander kontinente.   Dr Verwoerd het die konsep net meer verfyn, maar dit stem 100% ooreen met internasionale reg en dat volke hulself regeer in hul eie gebiede.   Verwoerd het reservate ge-erf - dit was reeds… Continue reading Segregasie – Apartheid

Internasionale reg tot onafhanklikheid

Elke volk het internasionale reg tot selfbeskikking.   Nie afgewaterde stelsels van selfbestuur en interne selfbeskikking wat geen waarborge bied nie.  Volke wat VOLLE onafhanklikheid nastreef, moet ook 'n wettige erkende mandaat bekom.   Sonder mandaat kan niks gebeur nie.  Stem dus vir 'n Volksparty (Front Nasionaal) wat jou belange eerste stel in 2019 vir die mandaat. … Continue reading Internasionale reg tot onafhanklikheid

Bophuthatswana Homeland (SA)

Daar is heelwat inligting oor Tuislande en Trustgebiede oor die besonderse en verskillende area in ons land, wat bygevoeg sal word.   Die kommuniste en liberales wil natuurlik al hierdie geskiedenis totaal en al ontken en dooddruk.  Daarom verander hulle name soos byvoorbeeld Anglo Boere Oorlog na Suid-Afrikaanse oorloë, terwyl daar geen Suid-Afrika was wat 'n… Continue reading Bophuthatswana Homeland (SA)