* Elke volk het internasionale reg tot selfbeskikking. Dis egter ook nie goedkoop nie, omdat daar gebruik gemaak moet word van kenners op die gebied op internasionale vlak om ons saak te stel. Eksterne selfbeskikking is onafhanklikheid soos wat die twee Boere republieke was en soos Botswana is. . Ons sal nooit dit… Continue reading Internasionale reg tot onafhanklikheid
Kategorie: Self-determination
Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
Die Zoeloekoning, Goodwill Zwelithini is al jare in beheer en Trustee van die Ingonyama Trust, wat slegs vir Zoeloes is. Hy hou gereeld en soms jaarliks samesprekings wanneer hy sy zoeloe volkslede bymekaar wil kry of soms as daar kommervrae is - normaalweg sal hy ook sy hoofmanne inlig en raad vra. Sy jaarlikse 'indaba',… Continue reading Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
Grondvat-restitusie – Landgrab-reform
Grondhervorming en grondbesettings word volgens die ANC en hul kaders gedoen op hul eie kommunistiese manier - dis op bolshevisme geskoei. Dit was die boodskap aan die Verenigde Nasies en veral aan President Trump van Amerika, bly uit ons sake uit, terwyl May van Engeland direk kom inmeng het is dit 100% korrek, aangesien ons… Continue reading Grondvat-restitusie – Landgrab-reform
Selfbeskikking (Marteling-Torture)
Saam in die sinkende boot of is daar 'n reddingsbootjie vir ons volk? Besluit self of daar van Selfbeskikking (om onafhanklike gebied(e) te verkry), gebruik gemaak word al dan nie. Met al hierdie internasionale verdrae wat die regering onderteken het en nie nakom nie, behoort hulle op internasionale vlak vir al die moord en martelings… Continue reading Selfbeskikking (Marteling-Torture)
Grondwet beskerm niemand
Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie. Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds. Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is. Lees op oor Bolshevisme. Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand
Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie. Daaraan word ons daagliks blootgestel. Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families. Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Ramaphosa : In Denial
Suid-Afrika is die mees geweldadigste land in die wêreld - en dan leef die sogenaamde president in ontkenning oor blanke moorde en plaasaanvalle. Is dit omdat hy weet dat daar genocide(s) plaasvind. Sy ontkenning was skaars 'n week nadat die Minister van Polisie die hoë statistieke bekendgemaak het. Vir wie wou Ramaphosa nou eintlik… Continue reading Ramaphosa : In Denial
Ramaposa en Verenigde Nasies
Teen hierdie tyd weet ons al hoe word daar gelag vir Ramaphosa tydens hierdie toespraak van hom voor 'n internasionale gehoor soos die Verenigde Nasies waar bykans 200 lande verteenwoordig is. Besluit maar self en geniet die toespraak. Die leuens op leuens wat verkondig word is natuurlik alles namaaksels van sekeres se DNA wat nooit… Continue reading Ramaposa en Verenigde Nasies
Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte
Daar is GEEN ooreenkomste wat die man, Mandela daardie tyd genoem het in sy video en wat vandag gebeur nie. Mandela het verseker nog harder aan swart bemagtiging gewerk, want hy het die eerste wet onderteken. Hierdie woorde is alles 'n spul leuens en dit wat na 1994 gevolg het is skending van ons as… Continue reading Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte
Pluimvee – Hoenders (Poultry)
* Wie hou nie daarvan dat 'n haan kraai vroegoggend nie? Vir baie stadsjapies is dit rusverstoring en verkies eerder die geraas van voertuie, vliegtuie en uitlate as die haan se gekraai? Al is daar net een haan in 'n dorpie of stad dan word daar gekla, maar die vele honde wat blaf of katte… Continue reading Pluimvee – Hoenders (Poultry)
Peter Bystron in Suid-Afrika
Peter het Suid-Afrika besoek om hom te vergewis wat in Suid-Afrika aangaan met blanke moorde en plaasmoorde. Hy het ook met Front Nasionaal gesels. TGP Exclusive: German MP Peter Bystron Travels to South Africa, Interviews Woman Whose Farmer Husband Was Murdered In Front of Her and Her Children READ ALSO: ARTICLE : Mariandra Heunis, slagoffer… Continue reading Peter Bystron in Suid-Afrika
South Africa: Farm and Boer killings
* THE TERRORISTS ARE STEALING OUR RIGHT TO LIVE IN SOUTH AFRICA It is in THEIR constitution that all of us have a right to live in South Africa. The Struggle for Everyone's Equal Worth in South Africa (2018) Official Documentary * LISTEN TO THIS MAN FROM SWEDEN South Africa / Suid-Afrika WHITE CROSSES: 1… Continue reading South Africa: Farm and Boer killings
Grondplanne van ANC
CHANGE the Constitution is so easy: To amend the Constitution, two-thirds of the National Assembly must vote for a proposed amendment and, in the National Council of Provinces, six of the nine provinces must be for the proposed amendment. This means 267 of the National Assembly's members must vote for the proposed amendment. The ANC currently has 249… Continue reading Grondplanne van ANC
Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal
Land in South Africa - Private and communal land (CPA). Reserves and British Crownlands were implemented long before 1900. Since 1840's by the British Empire and colonial rules. They also annexed all minerals and mines, ruled from London since 1902. Suid-Afrikaners, veral die huidige regering en politici, wat hul soms uitlaat oor Blankes die meerderheid… Continue reading Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal
CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA
Waar staan die land se president van Suid-Afrika en saam met wie? Ons weet almal hy kom saam die ou bedeling en Oppenheimer. Wat egter belangrik is om te onthou en te vra: Is alles verklaar in parlement? Dis boeke vol as mens in diepte ingaan en dit raak elkeen van ons in die land, veral… Continue reading CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA
Kringloop van omstandighede – Lewe versus Sywurms
* Dit wat die huidige president, Ramaphosa aan ons toedig, naamlik die padda in die pot, is juis 'n lewensles wat ons diep oor moet nadink. Kom uit die kommuniste se roulette tafels, dis 'n risiko. Dink dan mooi - is dit nou ons wat in die pot sit, of die kommuniste self? Dit moet… Continue reading Kringloop van omstandighede – Lewe versus Sywurms
Grond eienaars: ANC regeringsplase
SUID-AFRIKA - South Africa 5 000 PLUS regeringsplase –Government bought more than 5000 farms since 1994 with tax money. Wie besit die grootste gedeeltes grondgebiede in Suid-Afrika – wie is die wettige eienaars. The Government of South Africa do have various farmlands and properties. Daar is slegs 'n paar van die 5000 plase, aan… Continue reading Grond eienaars: ANC regeringsplase
Internasionale reg tot Selfbeskikking
Enige volk het 'n internasionale reg om selfbeskikking (volle onafhanklikheid) te verkry. People do have an international right to self-determination to rule themselves in their own country. There are various reasons why multi-cultural societies can not form one government and each of those people do need their own leaders, legislations - there are too many… Continue reading Internasionale reg tot Selfbeskikking
Onafhanklikheid – Independence – British empire
British South Africa Company (BSAC, BSACO, or BSA Company), mercantile company based in London that was incorporated in October 1889 under a royal charter at the instigation of Cecil Rhodes, with the object of acquiring and exercising commercial and administrative rights in south-central Africa. The charter was initially granted for 25 years, and it was extended… Continue reading Onafhanklikheid – Independence – British empire
Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika
* Daar is heelwat beeldmateriaal en artikel wat beskikbaar is rakende Grondhervorming en grondbesettings. Grondbesettings is alles onwettig van aard. Vrae word gevra oor hoe 'n klein blanke minderheid soveel grond kan besit, terwyl daar meer as 60 miljoen burgers in die land is met bykans netsoveel immigrante wat rondom ons stede is. Die… Continue reading Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika















