Teen hierdie tyd weet ons al hoe word daar gelag vir Ramaphosa tydens hierdie toespraak van hom voor ‘n internasionale gehoor soos die Verenigde Nasies waar bykans 200 lande verteenwoordig is. Besluit maar self en geniet die toespraak. Die leuens op leuens wat verkondig word is natuurlik alles namaaksels van sekeres se DNA wat nooit sal verdwyn nie – DNA is deel van jou lewe. Luister ook na die leuens wat hy oor die mense van Suid-Afrika verkondig (deur Willem). BELANGRIK: Hoe gouer ons uit hierdie kommunistiese nes uitbeweeg en SELFBESKIKKING (onafhanklikheid) verkry, hoe vinniger sal ons weer gevestig word, weg van hierdie slagting oor ons volk.
VIDEO MATERIAL YOU HAVE TO LISTEN
Toespraak – ophemel van Mandela en standbeeld.
Ramaphosa se toespraak by VN 25 September 2018
LISTEN TO THIS AS WELL
Leuens van Ramaphosa oor Suid-Afrika, Moorde, misdaad en korrupsie TRUMP “misinformed”
MANDELA AND DE KLERK
Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte
.
MEDIA RELEASE:
THE TRUTH IS DELIBERATELY TWISTED
Issued by: TAU SA
Date: Thursday, September 27, 2018
In a video clip recorded during Pres Ramaphosa’s visit to the United Nations in New York, he categorically states that no white farmers are being murdered on their farms and that no illegal land grabs have taken place.
This after at least 43 people have been murdered on farms this year of which 20 were white farmers.
A number of illegal occupations of land taking place in South Africa were reported by the national media. Where the president gets his information, only the man on the moon will know. Clearly his grasp of brutal realities in South Africa is the result of seriously twisted ideological tunnel vision. He is lying through his teeth.
LIMPOPO PROVINCE
China-staat in Limpopo
[…] Ramaposa en Verenigde Nasies […]
LikeLike
[…] AGTERGRONDSINLIGTING: Ramaposa en Verenigde Nasies […]
LikeLike
[…] Ramaposa en Verenigde Nasies […]
LikeLike
[…] Ramaposa en Verenigde Nasies […]
LikeLike
[…] At the United Nations – Ramaphosa – 2018 Ramaposa en Verenigde Nasies […]
LikeLike
[…] *Ramaposa en Verenigde Nasies […]
LikeLike