Grondplanne van ANC

Gaan die mosie van verandering aan Suid-Afrika se grondwet voortgaan of teruggehou word?  Die meerderheid in parlement sal daaroor besluit.  Hoe werk dit?   Twee derde meerderheid word benodig en ses van die nege provinsies moet die voorstel van wysiging steun.   Proses moet gevolg word.   Die publiek se inset moenie geminag word en by hierdie punt gaan dit dalk nie eers saak maak wie se belange eerste geag word en wie sin nie.  Sou ses provinsies en meerderheid in parlement ten gunste stem van hierdie mosie, word die Grondwet verander.  Dus, indien die publiek se stemme nie hier enige invloed het nie, waarom was daar tyd gemors om dit hoegenaamd te verkry?  Diegene wat vir ‘n “demokrasie” gestem het, dink maar mooi, wat is jou stem werd.  “vals vlag”
CHANGE the Constitution is so easy:
To amend the Constitution, two-thirds of the National Assembly must vote for a proposed amendment and, in the National Council of Provinces, six of the nine provinces must be for the proposed amendment. This means 267 of the National Assembly’s members must vote for the proposed amendment. The ANC currently has 249 MPs and the EFF 25.   Voorsitter Vincent Smith se kommentaar

The National Assembly of Parliament. (Paul Herman, News24)


LEES OOK DIE ARTIKEL:  PLEASE ALSO READ
Grondhervorming Parlement

 

Dis voor die handliggend en duidelik – daar is ‘n groot meerderheid lede van publiek en organisasies wat teen ANC-EFF voorgestelde planne is om nie daarmee voort te gaan nie.    Dis hoekom die Voorsitter van die komitee, slegs die EFF en ANC lede hierbo noem, sou hulle twee saam in parlement die mosie steun.   

DUS:   Flikkerligte is duidelik rooi op die stadium.  As tussen lyne gelees word, is dit dat die grootste persentasie van die publiek wat nie verandering aan grondwet wil aanbring nie – onder andere dat grond sonder vergoeding geneem moet word nie, nie regtig ‘n impak gaan weerspieël in die realiteit nie.  Hierdie artikel van wysiging,  raak alle tipes eiendom, nie net grond nie.     

Ook hierin is verskillende groepe teenwoordig in die land – hetsy dit nou besighede is of privaat eienaars.    Daar is groepe wat tans 100% steun  vir die Grondwet soos dit tans is, hulle is vir verandering, met vergoeding.   Dus is hulle ook vir grondhervorming in publieke belang.  Dit kan totaal hande uitruk, want waar word die streep getrek?  Selfs as daar vreemdelinge inkom, het hul meer regte as die burgers.

Daar word standpunte gehuldig dat die regering reeds oor die 5000 produktiewe plase sedert 1994 aangekoop het met belastinginkomste.   Hierdie plase word dus glad nie meer vir voedselproduksie aangewend nie.    Hier is ‘n paar relevante artikels / bronne en skakels:

Grond eienaars: ANC regeringsplase
Eiendom in Suid-Afrika – Onteiening
Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal
Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika
Die 7.6 miljoen swart titelakte houers
Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika
Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

LET WEL – Indien regering belasting inkomstes aanwend om eiendom te bekom of selfs net te onteien en dit as privaat verkoop of vir publieke doeleindes geskenkies uitdeel, is dit nie die ANC eiendomme nie.  Dus is dit ook ‘n internasionale misdaad en korrupsie.   Die regering “besit” oor die 5000 plase wat met belasting inkomste aangekoop is – dit behoort nie aan hulle nie

Hierdie 5000 plase  is inderwaarheid nie die regering se eiendom as dit met belasting inkomstes aangekoop is nie, maar die belastingbetaler sin.  Titelaktes behoort tans, volgens Hansards,  aan die regering en nie aan privaat idividue nie.  Dus word vals vlaggies voorgehou met die aankoop van grond met belasting inkomstes maar die regering palm die grond en plase vir hulself in.   Dis niks anders dan nasionalisering van grond nie.

Die vraag kan ook gevra word, hoeveel van hierdie plase het reeds begin met myn eksplorasie?   In wie se guns?   Sou daar eksplorasie wees met hierdie plase, is daardie inkomstes verkry ook die van die belastingbetalers en nie die regering nie.   Daar behoort myns insiens behoorlike AUDITS plaas te vind waar regering belasting inkomstes aanwend vir die aankoop van grond of plase.

Die onlangse bohaai oor die 195  plase, wat in die media uitgelek het,  besit verskeie boere sulke voorbeelde waar steenkool, goud en ander myn ontginnings beplan word of reeds plaasvind, terwyl van die plase in howe is vir uitklaring.  Eienaars wou nie belaglike bedrae vanaf regering ontvang nie, juis omdat daar minerale ook is en andersinds is die plase gebruik vir inkomste generering en voedselproduksie.  Dus, aan die een kant word die minerale waardasies weerhou van daardie eienaar, wat daardie grond al vir jare besit en nou wil die regering dit opraap teen ‘n belaglike prys.   Meer oor hierdie plaaseienaars.

Daar is ook ander konserwatiewe blanke groepe wat nie vir die Grondwet is nie en selfs gekant is teen die verandering, juis omdat dit uitloop op nasionalisering van grond, aandele, besighede en eiendomme.   In 1994 was daar ‘n groot hoeveelheid konserwatiewe blankes wat teen hierdie Grondwet gestem het en vir Selfbeskikking gestem het – daar was oor die 37.5% van blankes wat vir ‘n eie onafhanklike gebiede gestem het.

 Dit is ook uitgewys dat dit TEEN internasionale reg is om kompensasie of vergoeding te stop en dat grond nie gesteel is nie.  Sou bewerings gemaak word oor diefstal van grond, moet dit ook in ‘n hof getoets word dat dit diefstal was.  Persone wat kredietwaardige bewyse aan finansiële

Daar word ook melding gemaak van die publieke vergaderings gepraat waar soms chaos uitgebreek het nie.   Hoeveel van hierdie sprekers was opgekommandeerde vreemdelinge of regtig burgers, want soveel kon nie eers hul boodskappe in ordentlike Engels oordra nie.    Dis kommerwekkend dat enige immigrant kon insette lewer en dit het ‘n groot invloed in selfs die statistieke vandag, wat verbloem word oor werksgeleenthede ens.

Geweld en misdaad

So word ons land se paaie daagliks begroet, besighede word afgebrand, ons families en vriende word aangerand, in dorpe en stede deur 99.9% swartes in strate.  Misdaad neem oor, meestal is die afbrandsessies oor dienste wat nie gelewer word nie, HOP regeringshuise wat nie gebou word of salarisse wat nie betaal word nie.

motorbande.PNG

Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde

Veronderstel dit gaan nie voort dat die grondwet verander word nie, is die kanse baie groot dat nog meer geweld gaan plaasvind.  Sou dit op nog meer geweld uitloop gaan daar beslis heelwat lewensverliese wees.   Die daaglikse aanhitsing van geweld van Malema en selfs die ANC lede en leiers, Ramaphosa homself duur daagliks voort.  

Kostes

Nie net gaan regsonkostes hemelhoogte styg nie, maar ook die kriminele en radikale optredes gaan drasties toeneem.  Elke eienaar sal hulself moet beskerm en betaal vir hierdie “diens” aan weerskante van die spektrum.   Besettings, beveiliging sowel misdaad.    Dit gaan uit jou eie as eienaar se sak verhaal word en nie van die regering nie.  Die regering wil dit juis verander dat eiendom by hulle hoort, dat eiendom gevat word in “publieke” belang.    Terloops, vir 25 jaar was die grond nie in publieke belang nie, maar na 25 jaar toe word dit nou ewe skielik aangevoer as in publieke belang.  Tot verbande word nou bevraagteken deur banke, dus was die kredietwaardigheid vir 25 jaar goed genoeg vir enige finansiële instelling om geld uit die koper te kry, plus rentes (op rentes) vir 20-30 jaar.

  Al hierdie tuimelende misdaad effekte op die gemeenskappe waar grond beset word, sal opeindig in ‘n hofsaak wat baie kostes sal meebring.  Die kanse vir meer sekuriteit en ook misdaad waar die regering weer eens aanspraak maak op 15% VAT op alles sal groei tot enorme inkomste vir regering.

Blanke plaasboere en stedelinge is siek en sat vir geweld – ons is siek en sat om in so ‘n siek land te moet leef waar slegs misdaad aan die orde van die dag is.  Die oorgrote meerderheid swart en bruin is ook verby die rooi ontploffings en dat geweld daagliks plaasvind, veral sagte teikens.   Die wyse hoe ons blankes gemartel word, skree ten hemele.   En steeds dreig ANC en EFF leiers voort dat Blankes vernietig moet word.  

Daar is baie impakstudies op ons plaasgebiede wat plaasvind en wat na 1994 begin is, juis om al die minerale uit te wys.  Daarvan getuig die meer as 8000 myne wat al gesluit is, dus hoe lonend is mineraal eksplorasie as al hierdie myne nooit gerehabiliteer is nie, oopgroefmyne is netso gelos.  Hoeveel van die 8000 myngebiede kon al aangewend gewees het om plaasboere te hervestig, inteendeel dit sluit blankes in wat graag wil boer maar wat ook nie grond het nie.

.

Parliamentary spokesperson Moloto Mothapo said the committee had received more than 700 000 electronic and hard copy submission forms from the public by the closing date of June 15.   “Due to the extraordinarily huge volume of submissions, and the importance of ensuring that each and every submission from the public is given deserved consideration by Parliament, the committee is in the process of augmenting its internal capacity, by procuring a service provider to assist with analysing the submissions.”
Oor die 700000 publieke besware ontvang

.

PUBLIC HAS SPOKEN – Background

Ralph Mathekga is a Fellow at the SARChI Chair: African Diplomacy and Foreign Policy at the University of Johannesburg … explained

It is reported that the consultative process facilitated by Parliament’s Joint Constitutional Review Committee indicate that the majority of participants did not favour the amendment of the Constitution to allow for expropriation of land without compensation.

This feedback is in direct contrast to the ANC’s decision that the party will amend the Constitution to pave the way for expropriation. This is the position that President Cyril Ramaphosa took during a late-night TV announcement a few weeks ago.

It will be difficult for Parliament to ignore the feedback from participants and recommend constitutional amendment. Having made its position clear that it opposes constitutional amendment and the idea of expropriation of land without compensation, the DA will raise issues with Parliament if the house yields to the ANC’s position and ignore the feedback from the people.

An opinion / Opinie oor grondwetverandering

A Parliament public works committee has withdrawn the Expropriation Bill pending the conclusion of a parliamentary process to review the merits of changing the Constitution to expropriate land without compensation.The move by the committee doesn’t necessarily mean that the Expropriation Bill has been ditched by Parliament for good, but that it might be re-introduced at a later stage. The public works committee said in a statement on Tuesday that it has temporarily withdrawn the Expropriation Bill to give the constitutional review committee time to complete its work.

The constitutional review committee is tasked with holding public consultations across the country about the government’s proposal to expropriate land without compensation and weighing up the merits of doing so.The committee was set up after MPs voted in favour of a motion in February to begin a process to amend section 25 of the Constitution – known as the property clause. It has to report back to Parliament on its findings by September 28. President Cyril Ramaphosa recently stepped up SA’s land reform efforts by saying that the ANC had decided to change the Constitution to push ahead with plans to expropriate land without compensation.

The public works committee said the published findings of the constitutional review committee might result in a “new parliamentary process including legislative processes and new directions” before the end of 2018.
In other words, the findings of the constitutional review committee might require the Minister of Public Works Thulas Nxesi to redraft a new Expropriation Bill. This will bring the Expropriation Bill in line with government’s plan to expropriate land without compensation. The redrafted bill would also include clauses that would provide guidelines and processes for the state to follow in expropriating land without compensation.

Law observers have argued that the current Expropriation Bill, which was passed by Parliament in 2016, is at odds with government’s plan to expropriate land without compensation. Chiefly, the Expropriation Bill provides for land to be expropriated in the public interest – for example, to build a road, dam or power station – and it doesn’t provide for expropriation without compensation. Instead, under the bill, expropriation must be “just and equitable.”
Meanwhile, the government wants to enact provisions in the law that allows it to expropriate land in the public interest and with no compensation.
“That bill [the redrafted Expropriation Bill] will give more clarity on how South Africans should deal with the land question and the property issues that today still favour the minority at the expense of the majority of South Africans, in particular, black people,” the public works committee said.

Bulelwa Mabasa, a director at Werksmans Attorneys, recently told Moneyweb that government’s plans to amend section 25 of the constitution might result in other pieces of legislation being repealed including the Expropriation Bill. Pieces of legislation are connected and if the state attempts to amend one aspect of legislation, it affects another, she said.
And the withdrawal of the Expropriation Bill, allows the state to redraft a new bill that would be in sync with the government’s plan to expropriate land without compensation. “The committee is of the view that rejecting this Bill in its current form will assist and avoid running a parallel process, while there is a committee of Parliament that is still busy with the possible reviewable of section 25 of the Constitution,” the public works committee said.

.

MYNS INSIENS is dit strydig met internasionale reg wat spesifiek ons blanke volkere se menseregte skend.   Wat help dit as daar ‘n prosedure in plek is om publieke menings te vra, maar dit dra aan die einde geen gewig aan die oorgrote meerderheid wat daarteen gekant is nie?  Hoe kan dit demokraties wees?  Daarom kan die huidige Grondwet ook nie eers ondersteun word en sluit baie aan by groepe wat eerder hul eie grondgebiede wil beheer en regeer.

This will be the first time a substantive, rather than a technical, amendment could be made to our highest law and the first time the Bill of Rights might be amended.

Advertisements

6 gedagtes oor “Grondplanne van ANC”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s