Kennis is mag – Boere volksgenote

* Kennis is mag met veral die voortbestaan van individuele etniese volke wêreldwyd en wat niks met Ras of kleurvel te doen het nie.   Volke verskil van mekaar en met velpigmente sal daar altyd verskille wees.    Die Boere volk is en bly 'n blanke volk in Suid-Afrika en is nie verwant aan ander volke… Continue reading Kennis is mag – Boere volksgenote

Legkaart vir ons volk se voortbestaan

* Dis nie net die kliënte van Landbank wat nou aan die kortste end trek nie.   Dit gaan al so sedert 1994 en die instelling van swart bemagtiging, regstelaksie asook onteiening in die Grondwet was deur liberale Afrikaner grondwetskrywers mede- 'ontwerp' en deurgevoer vanaf Kodesa en later die 1996 grondwet.  Die 1996 grondwet waarborg geen… Continue reading Legkaart vir ons volk se voortbestaan

Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

  Dis nie net die Suid-Afrikaanse Parlement, wat uit verskeie politieke partye bestaan, wat mekaar steun om wetgewing te implementeer nie.  Die SAKP-PAC-ANC-EFF-IVP-DA regering is ondersteuners van swart bemagtiging en regstelaksie teenoor blankes en hul besighede.  Dit het reeds in 1986-89 in Dakar ontstaan (Idasa).    Liberale en klassieke liberales, diegene wat die grondwet steun,… Continue reading Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

* Die Boere volksgenote word soms oor dieselfde kam geskeer as deel van liberale denke , veral liberaal verligte Afrikaners en uitvoerbaarheid, wat nie die geval is nie.   Liberales hou van eie beuels blaas en dit namens almal doen.    Dit gebeur onder ander bevolkingsgroepe ook.   Daar is geen mandaat dat liberale blankes en Afrikaners,… Continue reading Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

B-BBEE – benefits

  Dieselfde afgesaagde deuntjie oor "apartheid", hoe boosaardig en 'n groot misdaad dit was, dat net blankes hulself bevoordeel het,  alles vals aantuigings teenoor 'n blanke minderheidsvolk (Boere).   Dis ook meestal dieselfde politici en hul liberaal verligte blankes (Dakargangers-Kodesa), wat daagliks uitbasuin in hul media huise om alle rykdom op te slurp of te vernietig. … Continue reading B-BBEE – benefits

FW de Klerk en geregtigheid

Daar bestaan geen geregtigheid of regverdigheid in FW de Klerk se woordeskat of woordeboek nie - hy en sy spanvennote het wederregterlik opgetree voor 1994, sonder enige mandaat.   Vir die Blanke volkslede, die Boere en Afrikaners bestaan daar slegs rassisme en diskriminasie van swart bemagtiging, regstellende aksie wetgewings en onteiening sonder vergoeding wat reeds in… Continue reading FW de Klerk en geregtigheid

Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

*Wie dit begin het, sal mense se mat onder hul uitruk, want dit was Afrikaners en hul organisasies wat buite die landsgrense gaan kuier het om sodoende swart bemagtiging en regstellende aksie te begin.   Is dit nie ironies alles is nie, hoe die vals brûe van 'demokratiese stelsels' daagliks verrys het sedert wyle Dr Verwoerd… Continue reading Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

Black middle class growth – B-BBEE and black privileges

  Wie probeer wie eintlik bluf met die regstellende aksie, swart bemagtiging, onteiening en al die wetgewings wat ingestel is slegs teen die minderheidsvolk Boere, Afrikaners - dus alle blankes sodat hulle hulself (veral die elites) kan bevoordeel.    Selfs die middelklas is op alle (3) vlakke van regering en staatsbeheerde organisasies en "besighede".   Ondersoek… Continue reading Black middle class growth – B-BBEE and black privileges

Dr Venter – NP previous government

  *None of the black or coloured men or women in parliament today, or even any men, have stood up for ONE minute and acknowledged what Rina Venter or her liberal colleague did to our people during the 1980's?  Her stories with those of De Klerk and the liberals of Dakar are the same.   … Continue reading Dr Venter – NP previous government

Rina Venter – Legkaarte – die leuens

* Teen hierdie tyd weet heelwat van ons dat Rina het haar "boek" geskryf wat handel oor "Legkaarte uit haar eie verlede en hoe dit direk met FW skakel en verbandhou".   Heelwat liberales, spesifiek die in die ou regering of kabinet, koppel alles wat hulle gedoen het aan ons as volk.  Luister na die gesprek… Continue reading Rina Venter – Legkaarte – die leuens

Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee

  * Notice the "AB member" recently at the Bond meeting between other "familiar faces of parliament and so-called leaders" when Ramaphosa addressed them on behalf of "Afrikaners".   One of the many elders was presented to the cameras as Hermann.    Ironical, the club members make sure they have a (so-called) mandate to speak and… Continue reading Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee

Swart bemagtiging/onteiening

Back economic empowerment - B-BBEE or BEE and Expropriation of land and all other properties.   Expropriation included all properties, land, equipment, shares, salaries, everything.    When FW de Klerk and Mandela / Tutu called us a "rainbow nation" it was false, because there is no rainbow nation in South Africa. A rainbow is not a… Continue reading Swart bemagtiging/onteiening

Swart bemagtiging – Eskom – DA – Van Damme

Dis elke blanke se reg en plig, om teen SWART BEMAGTIGING (B-BBEE en RA/AA) op te staan, anders is jy ten gunste daarvoor.   Ons blanke volk word benadeel, ons menseregte word daagliks geskend en die wat op hulle jisse sit en niks doen nie is tevrede met die ANC, DA, EFF en ander se beleid… Continue reading Swart bemagtiging – Eskom – DA – Van Damme

B-BBEE – swart bemagtiging – Motsepe

Individuals such as Patrice Motsepe, Cyril Ramaphosa, Saki Makazoma, Bridgette Radebe and Mzi Khumalo are some examples of high profile black individuals driving a number of the largest BEE deals to benefit the companies which they are leading. READ MORE  / lees meer Strangled Eskom “PYRAMID SCHEMES” Eskom Swart Bemagtiging (B-BBEE) Ramaphosa : B-BBEE *** Sanlam announces BEE… Continue reading B-BBEE – swart bemagtiging – Motsepe

Regstellende aksie – B-BBEE

* Onteiening van blankes se eiendomme is een deel van die swart bemagtiging wetgewing en regstellende aksie - dit bly 'n internasionale misdaad en is skending van menseregte.   Die Boere volk se regte wat hul grond onder dwang moes prysgee aan die "unie van Suid-Afrika" onder Britse heerskappy.   Die Vredesverdrag van 1902 is duidelik dat… Continue reading Regstellende aksie – B-BBEE