Swart bemagtiging/onteiening

Daar is geen swart en wit kleure in enige “reënboog” nie, nog minder is daar ‘n reënboognasie.   Daar word slegs teen blankes in Suid-Afrika gediskrimineer, en daarvoor het die ANC-DA-EFF en ander politici dit “nodig gevind” om wetgewing te implementeer om dit wettig te doen.  Die reënboogwoord is ‘n gekookte woord en hoort in Ramaphosa se paddapot en die librales wat dit uitgedink het.

swellendam-trail-misty-point-rainbow

Onder huidige omstandighede, is daar geen manier dat ons as volk onsself kan ophef binne hierdie bose sfeer nie – daar moet wegbeweeg word.   Ons blanke minderheidsvolk was nog nooit deel van hierdie konkoksie nie.  Dis juis die rewolusie van die ANC, mede-helpers DA en EFF, wat alles probeer verwoes.

Dis ongelukkig ook so, die dag as daar politieke koalisies intree, skop ander stigma’s soos onteiening en swart bemagtiging op alle vlakke van regering in, ook op munisipale vlak waar nasionale wetgewing van toepassing is.

Dus, is dit gevaarlik om te dink daar vind nie verraad plaas blankes op blankes nie.   Dit het ook invloed op bv. tenders waar die voorskrifte daarvan op nasionale vlak plaasvind.   Dus, is die koalisie vennote netso skuldig as die ander wat wetgewing van swart bemagtiging as sulks aanvaar het as reg.

Fokus behoort eerder te val op volkseie gebiede, met bevordering van volkseie besighede en eie volkslede, veral met opleiding en geleenthede.

Wat aanbeveel word is bestudeer die gebiede wat die 1994 Volkstaatraad aanbeveel is.   Dis nie net ‘n klein plasie nie.  Dit het bestaande infrastruktuur en gevestig vir dekades, wat ons voorouers opgebou het.   Gevestigde skole, hospitale en dienste, wat fisies alles insluit.     Al hierdie voorgestelde gebiede het ‘n geskiedkundige reg tot ons volkslede en reg tot selfbeskikking (volle onafhanklikheid).   En daar is nog meer sulke gebiede.  Ons kan elkeen op ons eie, saambind in volkseenheid en ondersteunend wees, sodoende word wegbeweeg van die “belastings” wat deur regering ingepalm word.  Daar is gebiede waar ons in die meerderheid is.

Op die stadium moet ons as volk kyk na ons eie volkslede, wat ook ‘n veiliger situasie by veral boere en besighede kan skep, mits die nodige opleidings kan geskied.   Niemand kan net toegerus word uit ‘n veiligheidsoogpunt nie.  Verseker kan die boere nie alleen hiertoe bydraes lewer nie, maar elkeen van ons, veral as daar kleiner besighede is wat of uitgebrei kan word, of verbeter word.   Behuising is ook ‘n verdere probleem en groot uitgawe.

Ongelukkig is die  water wat alreeds troebel is vir eie volksgeleenthede en vordering van maatskaplike dienste en eie besighede nie groot nie en gaan ook dus verlore.   Troebel waters verdwyn nie oornag nie.   Heelwat eie “volksbesighede” kan op laer vlakke bevorder word, maar nasionale wetgewing word afgedwing op provinsiale sowel munisipale regerings.   Dink dus op kleiner skaal en onder die radar van wetgewing.  Munisipaliteite het ook bywette wat aan die nasionale swart bemagtigingwette moet voldoen.

Die hele doel van 2019  is om ‘n mandaat te kry vir selfbeskikking, nie om in parlement net nog ‘n blommetjie op ‘n groen gemerkte stoel te wees terwyl ons volksmense uitgewis word nie, maar gesamentlik die stryd aansê tot volwaardige en onafhanklike bestaansreg.  Stem vir Front Nasionaal – hulle is ‘n volksparty – beweging,  en staan 100% op vir ons reg tot eie onafhanklike gebiede.

https://www.facebook.com/743870385730868/867/

***

During the 2016 municipal elections, the Democratic Alliance says it has entered into coalition agreements with a number of smaller opposition parties.      “The DA today announces that we have entered into arrangements to bring together a broad coalition of the Congress of the People (COPE), African Christian Democratic Party (ACDP), Freedom Front+ (FF+) and United Democratic Movement (UDM) – as well as the IFP.
DA and its coalitions/ koalisies

***

Die “vorming van koalisies” is nie ‘n vreemde verskynsel nie, maar die vraag kan gevra word, indien alle partye swart bemagtiging en onteiening aanhang, hoe kan mens “koalisie” (ooreenkoms) aangaan met so iemand wat 100% diskrimineer as die blanke volk in Suid-Afrika.
DIT het in 25 jaar nie gewerk nie sal nog minder werk –
Gaan terug op hul voetspore waarvoor was hul aangestel – diep maar al die rekords op daaroor – selfbeskikking en volkstaat, waarop ons ‘n reg het.
Ook in die video word duidelik genoem dat daar “koalisies” gevorm sal word” om die ANC te ontsetel of wat ookal – al stem alle minderhede saam sal dit nie gebeur nie, Daar was ook “munisipale koalisies” sover ek bewus is in 2016…
Dr. Mulder sharply criticized the ANC and stated that there was currently a “tyranny” of a majority without any say for minorities in the country.
“That is why it is essential that a new dispensation is brought about in which recognition is given to the diversity of the country and its people. In the process the FF Plus has irrevocably committed itself to cooperating with other communities. The FF Plus’ membership of the Collective for Democracy illustrates this.
“We ask for a better dispensation for the Afrikaner, but will also fight for other minorities to obtain this,” Dr. Mulder said.
The equally loud applause for the Khoi and San leaders and their followers was simultaneously an indication of the hand that supporters of the FF Plus had extended to other minority groups in South Africa who have a collective goal of bringing about a new dispensation in South Africa.
Advertisements

Een gedagte oor “Swart bemagtiging/onteiening”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s