Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989



*
Ironies hoe die vals brûe van ‘demokratiese stelsels’ daagliks verrys het sedert wyle Dr Verwoerd se dood.      Verwys na die liberaal verligte en klassiek liberale blankes met kommuniste se geheimsinnige samesprekings in Dakar asook ‘n artikel oor regstellende aksie teenoor blankes in Suid-Afrika (Vrye weekblad in 1989 – Max se koerant).     Min blankes weet dit dat daar destyds al geheimsinnig beplanning gedoen is deur blanke liberaliste en kommuniste oor regstellende aksie en swart bemagtiging.   Volksvernietiging.

Swart Bemagtiging – ONAFHANKLIK

 

*

Alles beplan vir volksvernietiging.   

Hierdie voorstelle reg voor die 1992 ‘referendum’ van die Broederbond fw de klerk,  is sedert Kodesa en 1994 in wetgewing vervat en word na 30 jaar steeds toegepas om ons konserwatiewe volk op alle fronte te breek en ruïneer.  Alles afgedwing op ons handjievol konserwatiewe blankes.   

‘n Volk se voortbestaan en bestemming gaan nie net oor die burgers van so ‘n volk nie, maar hul geskiedenis, tradisies, kultuur, taal, opvoedkunde, maatskaplik, finansieel en ‘n identiteit.  Dis waarteen liberale blankes alles in hul vermoë doen om dit alles te vernietig.  Daarom is die land wat ten volle gewerk het, aan ‘n anc-pac-sakp groep oorgedra sodat ons as volk kon uitmekaarspat.   

*

Terug na 1989

Daar was geen internet kommunikasie in 1989 nie – slegs die media of politieke vergaderings waar gekommunikeer is.      Die ou NP en Broederbond het veral Rapport en ander berigte / media beheer, nes vandag.    Nie alle blankes het hiermee saamgestem of geweet wat die NP kabinet, veral die Broederbondlede (privaat klub vir mans)  en hul kaders agter geslote deure beplan het nie.   Kabinet- en Broederbond vergaderings het altyd agter geslote deure plaasgevind.     Daarom ook die uittogte na ander lande.

Nie almal van ons was in bevoorregte posisie om politieke vergaderings by te woon nie, al was daar soms eiers of iets anders gegooi of uitgedeel, juis omdat blankes nie altyd saamgestem het met die Nasionale Party of hul Broederbondlede nie.   En dit was die konserwatiewe volkslede se reg om dit te doen om uiting te gee hoe hulle daaroor voel.   Die groepe was altyd beskou as ultra-regs, maar hulle was korrek, want dit wat hulle destyds van gepraat het, het net so gebeur, anargie en rewolusie van die anc, pac, sakp, eff en kaders het totaal alles geplunder wat hul kon, gesteel wat hul kon en die res word afgebrand.  Tot hul eie skoolkinders word geleer om deel te neem, steel en af te brand.

1989  Dakar

Dakar vergaderings, soos ander op die agenda, is meestal deur die kommuniste en liberaal verligte en klassieke liberales bygewoon, en gefinansier deur George Soros.   Kommuniste soos Joe Slovo was deel hiervan.   

Dis hier waar dit agter ons rug bespreek was hoe om oordrag van Suid-Afrika aan kommuniste moontlik te maak, die vrylating van mandela en ander terreurbendes asook regstellende aksie en swart bemagtiging wetgewings.  Daar word vertel dis anc beleid, maar dit is nie, dis wetgewings wat afgedwing word deur die meerderheid wat die anc en ander politici ondersteun.

Vergaderings het nie net in Dakar plaasgevind nie, maar ook in Zambië sowel as ander omliggende lande, Mellspark huis London, asook Zimbabwe, Switzerland en vele ander plekke.

Ander berigte waarvan gelees word is van 1982 waar die voorsitter van die Broederbond en andere die kommuniste in “Long Island” ontmoet het.   Daarna het die vergaderings in die ander Afrika state plaasgevind en het die “oorhandiging aan kommuniste” snel toegeneem.   

Wat ons dus vandag ervaar, is alles te danke aan die kommuniste en verligte / klassieke blanke liberales wat geglo het dat hul kan hand op die blaas met die kommuniste voortleef.  En hoe ironies, hulle doen dit steeds.  Hul glo 100% in hul sogenaamde demokratiese grondwet van 1996 wat ons volksmense se menseregte skend en vernietig.


*


Lees meer …

Dirk Hermann van Solidariteit hou hul voorlegging en steun swart bemagtiging, 2003
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

*

Following the mysteriously secret meetings and discussions between white liberals and communists in Dakar, the Vrye weekblad in 1989 (Max’s newspaper) published an article on affirmative action against whites in South Africa on the injustices of the past. There has been no elaboration on these alleged injustices, but blatant accusations as the media always do and that such a thing should be done immediately.   They have met in different states.   

All funded by George Soros, OSF.SA and Cato Institute.

&

Vrye weekblad

bladsy 4 14 Julie 1989
http://bit.ly/2EALQ1s

*

Dit was eers Reservate en Kroongebiede, soos die Britte dit geannekseer het voor 1860. 

Tuislandbewoners het amptelik gestem vir hul reg tot onafhanklikheid , elkeen op hul eie met hul eie volksleiers, tradisies en identiteit.

Reservate is in Tuislande “herdoop” vir volle onafhanklikheid en na 1994 word dieselfde gebiede Trust of CPA gebiede gedoop (onder Grondeise en Trustgebiede wetgewings).  Die gebiede word selfs in die Unie dokumente genoem en beskerm.
Trustgebiede -Tuislande – Reservate

*

Swartes se onderrig was tot ongeveer 1954  gewoond aan Engelse regering onderrig, en ons hooftaal was Afrikaans.   Daar was nie veel Engelse onderwysers beskikbaar na 1954 nie.  Dit het alles in ons skoot beland na Republiekwording.  

Op die grense van die ou Tuislande (na 1961) was daar heelwat nywerhede en besighede opgerig vir werk geleenthede, daar was amptelike stemreg, volkslied en vlag vir elke tuisland.  Sendingskole is in 1954 vanaf die Unie regering (Brits beheer), geneem en dis spesifiek vir swartes uitgebou.

Dis grondgebiede wat ook beskerm is in die Unie van SA se grondwet en kom reeds vanaf 1845 voor as Reservate of Kroongebiede.   

Apartheid of aparte gebiede het in Rhodes se tyd en Shepstone beleid (1854) ontstaan.  Selfs die hatige “pasbook” is deur die Britte ingestel in 1809 deur “Lord” Caledon en proklamasie  uitgevaardig.

Jan Smuts – Churchill –  Rhodes – apartheid : British rules

Shepstone  –  Natal, roots of segregation

Dit was dus net ‘n naamsverandering, die verskillende volksgroepe  met verskillende wetgewings,  het reeds hier gebly.  Vandag is meeste bekend as Trustgebiede of geregistreerde CPA’s (grondeise).

Daar is oor die 8840 tradisionele etniese swart, griekwa en khoi san leiers en groot gebiede is onder Trust of CPA wetgewing toegedeel aan betrokkenes wat dit ge-eis het.    (Witskrifte, Wetgewing en Hansards)
Traditional leaders South Africa: 8840

*

Dat swartes of khoi san / griekwas grondloos is, is dus onwaar.   

Daar is steeds aparte gebiede spesifiek vir Khoi san, Griekas en ander etniese swartes.   Ons kon nog nooit die grond vat wat in Unie dokumente en selfs onder die Britse koloniale bestuur ontstaan het nie.  Dit was die Britte wat al hierdie grondgebiede geannekseer het, en dit sluit ook die twee onafhankike Boere republieke en minerale regte in.   Almal kry hul grond met eise, behalwe die burgers van die twee onafhanklike Boere republieke moet terugsit en kyk hoe ons as volk vernietig word.
Landclaims from Black and the Khoi san do have land since 1806 for them only, not for others.   Those areas are mostly the old (annexed by the British regime) Crown land and Reserves (today it is called CPA or Trustland).
Richtersveld –  KHOISAN AND CPA

*

Before 1994, the Broederbond were only an organisation open to MEN and were agents with their own hidden agenda – it was a secret organisation.    As a men’s organisations, it is impossible to be for any “volk” (people).    Even before 1900 membership was only for men and called themselves Afrikanerbond.
Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

*
WAAR is die mandaat dat ‘n privaat klub, wat meestal uit mans bestaan (voor 1994 was dit ook die geval), dan kan hulle nie namens Afrikaners of Boere praat nie, maar namens hul lede.  Nou is hul multi-kultureel en kan beslis geen volksmandaat besit nie.
One of the many elders was presented to the cameras as Hermann.    Ironical, the club members make sure they have a (so-called) mandate to speak and make decisions on behalf of all Afrikaners, even conservatives.
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee

*

What happened in Dakar and Kodesa?  Dakar discussions were outside the country, one another country was also used is Zambia and London.  We all know that liberal whites / classical whites are together with the ANC and their communist believes, helping with B-BBEE discrimination and racism legislations as well.
Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

*
Ons as Boere en Afrikaners is nie die enigste volk wat staatloos is nie, wat beteken ons moet onderhewig wees aan ‘n meerderheid en ‘n magsbehepte kommunistiese en liberale stelsel en krummels ontvang vanaf ‘n kommunistiese stelsel en grondwet wat ons menseregte skend.
Staatloos – Menseregteskending en internasionale misdade

*
Question was asked to Max:

Max Du Preez: On Fighting Against Apartheid As Media

How did you start Vrye Weekblad?

 

In 1986 I got involved in an initiative to take Afrikaans-speaking opinion-formers to meet with the African National Congress in exile in Dakar, Senegal. We took 60 odd people over there and met with the ANC. We met with President Thomas Sankara in Burkina Faso and Jerry Rawlings in Ghana. For that I was fired from the Business Day where I worked at the time. The editor said I had shown my true colours as an ANC supporter.

I was sitting at the Dakar meeting with Beyers Naude, Van Zyl Slabbert, and Breyten Breytenbach and we were talking about the negative reporting in South Africa about our initiative to break the deadlock and to start a culture of negotiation in South Africa. I said the media in South Africa is just disgusting and they challenged me and said, why don’t you start an anti-apartheid newspaper in the Afrikaans language that would give voice to those whose voices were banned and expose apartheid as a violent, evil ideology rather than some fancy separate development of nations. I took on that challenge and started the Vrye Weekblad in 1988 with no money and a small number of very committed people.



*

Read – lees

Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Wetgewings B-BBEE-EE legislations

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

7 gedagtes oor “Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989”

  1. […] of ZARVryheid – Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)ABN en DinokengRegstellende aksie – Affirmative Action –  Dakar 1989Separate areas of British empire(mostly theirs since 1840) (since British empire annexed their land […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s