Swart bemagtiging – Eskom – DA – Van Damme

Dis elke blanke se reg en plig, om teen SWART BEMAGTIGING (B-BBEE en RA/AA) op te staan, anders is jy ten gunste daarvoor.   Ons blanke volk word benadeel, ons menseregte word daagliks geskend en die wat op hulle jisse sit en niks doen nie is tevrede met die ANC, DA, EFF en ander se beleid wat ons ekonomies vernietig.    Moenie steur aan afdreigings nie.  Dit is in lyn met internasionale reg om op te staan teen B-BBEE en nie net te aanvaar die sogenaamde “regstellende aksies” of “vorige benadeeldes” is reg nie… dit bly rassisme en diskriminasie.   Moenie blankes verder in die grond in trap as ons reeds op die grond is nie, want as ons herstel het, is dit moeilik om ons te keer.  Ons het dit in die verlede ervaar waar ons voorouers ook vertrap is, en nou doen die ANC en DA en ander dit weer.  Moenie ons intelligensie en deursettingsvermoë onderskat nie.

Image may contain: 1 person

Van Damme se uitspraak is in lyn met haar party en ook in lyn met die DA se Provinsiale beleid.

Image may contain: 1 person, text

***

Ongelukkig kan Van Damme nie bewyse lewer dat “swart bemagtigiing en regstellende aksies” persone,  die werk kan doen nie, want die feit dat alles inmekaar instort is bewys daarvan.

Indien al hierdie mense weet wat hul doen, op alle vlakke van regering en SOE, sou dit nie nodig gewees het vir beurtkrag of munisipaliteite wat nie kan dienste lewer nie.  Hoeveel munisipalieite is nie banktrot of hoeveel provinsies is nie al onder administrasie geplaas nie.

Image may contain: text

***

TER AGTERGROND

Regstellende Aksie en Swart bemagtiging skend ons blankes se menseregte. Maak nie saak wat Phumzile van Damme of Zille of Maimane se nie.
Die DA politieke party het nie nou ewe skielik hul eie B-BBEE beleid verander nie, dis in lyn met die ANC se wetgewing.   DA was teenwoordig in die parlement in 2003 teenwoordig toe die wetgewing aanvaar is.
ENIGE politieke party, soos die DA wat in WK en elders is, moet die nasionale wetgewing steun en moet dit implementeer ook – maak nie saak of dit munisipale gebiede of provinsie is nie. DA is provinsie en munisipale gebiede, maar enige nasionale wetgewing is van toepassing ook in daardie provinsie.
Die DA is deel van die Grondwet en moet die nasionale wetgewing uitvoer. DA is nie ‘n onafhanklike provinsie nie.
Die regering sluit ook BRICS lande se werkloses, om hier aansoek te doen.

***

WESTERN CAPE PROVINCE – WESKAAP PROVINSIE

DA Provinsie steun B-BBEE en moet dit uitvoer.
Broad-Based Black Economic Empowerment or its acronym BBBEE is a specific government policy to advance economic transformation and increase the economic participation of “black people”, including women, people with disabilities, youth, workers and people living in rural areas in the South African economy. This governmental policy was published as an Act in the Government 25899 of 9 January 2004.
Preferential Procurement is derived from the Preferential Procurement Policy Framework Act, Act 5 of 2000 and its Regulations. This Act provides for the implementation of a policy and system where bids (tenders) are not awarded on being to specification and having the lowest price but on a prescribed point system were preference is given to Historical Disadvantaged Individuals (HDI’s) South African citizens:

***

2013

The Democratic Alliance says it supports Employment Equity and Broad-based Black Economic empowerment, but it will not support racial quotas.
The party has clarified its position on the matter after u-turning on new employment equity legislation it had earlier given the thumbs-up to.
Following a policy conference in Cape Town, the party set out to definitively state its position on black empowerment and employment equity.
“We support BBBEE that creates jobs. Black advancement benefits everyone. And BBBEE that benefits not just the few,” DA leader Helen Zille said.
https://www.enca.com/south-africa/da-officially-backs-bee

***

FRONT NASIONAAL

DA VERDEDIG REGSTELLENDE AKSIE (BEE) BINNE ESCOM

In ‘n powere poging om regstellende aksie te verdedig, het die DA se woordvoerder, Phumzile van Damme, op ‘n tweet gesê dat diegene wat uitwys dat “affirmative action” vir Escom kniehalter, derhalwe rassiste is. Dit is ironies dat sy die ANC se beleid namens haar eie party verdedig.

Enige regdenkende persoon kan die ooglopende raaksien dat daar ‘n direkte ooreenkoms is tussen die afdanking van blanke werkers en die sneuwel van Escom. Maar vir die liberale denkers en die selfaangestelde swart slagoffers, is dit bloot rassisties om die waarheid te vertel. Hoe anders verduidelik jy die ondergang van die eens vooruitstrewende en suksesvolle elektrisiteitsreus? Want in ons land is politieke korrektheid gelykstaande aan intellektuele oneerlikheid.

Dit wil voorkom dat die DA ‘n draak is met twee koppe. Aan die eenkant ontken die DA dat hulle tengunste van BEE is, maar aan die anderkant verdedig hulle dit. En waneer mense die ooglopende uitwys dat BEE die oorsaak is van Escom se ondergang, word hulle dadelik die etiket van rassiste gegee.

Ons moet nou maar eens en vir altyd die ooglopende besef: die swart gety binne die DA het die eens liberale party ingesluk en dit verander na ‘n swart nasionalistiese party wat geen plek vir witmense meer het nie. En dit geld vir enige ander multikultuur party wat probeer swart politiek speel. Dieselfde noodlot wag vir die VF+, Cope en ACDP wat probeer mulikultuur politiek speel.

In hulle waansinnige poging om swart stemme te trek, probeer die DA meer swart wees as die ANC of die EFF, en sal hulle nie skroom om blankes op die altaar van politieke korrektheid op te offer nie. Die blanke raadslede binne die DA moet nou maar eenmaal begin besef dat Phumzile en haar genote hulle onder die bus gegooi het. Dit is net ‘n kwessie van tyd alvorens hulle ook uitwerk word, netsoos met Helen Zille. Maar vir tyd en wyl word die blanke raadslede binne die DA gehou en verdra, net om naiewe blanke stemme te trek totdat hulle ook hulle relevansie verloor het.

Hou op lugkastele bou en dagdrome droom van ‘n reënboog nasie. Daar bestaan nie so iets nie. Ons het eerder ‘n swart tornado wat alles opsuig en vernietig. Neem die besluit en stem vir jou eie mense. Stem vir Selfbeskikking. Stem vir Front Nasionaal.

https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/

Advertisements

Een gedagte oor “Swart bemagtiging – Eskom – DA – Van Damme”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s