Rina Venter – Legkaarte – die leuens

Teen hierdie tyd weet heelwat van ons dat Rina het haar "boek" geskryf wat handel oor "Legkaarte uit haar eie verlede en hoe dit direk met FW skakel en verbandhou".   Heelwat liberales, spesifiek die in die ou regering of kabinet, koppel alles wat hulle gedoen het aan ons as volk.  Luister na die gesprek self,… Continue reading Rina Venter – Legkaarte – die leuens