Rina Venter – Legkaarte – die leuens

Teen hierdie tyd weet heelwat van ons dat Rina het haar “boek” geskryf wat handel oor “Legkaarte uit haar eie verlede en hoe dit direk met FW skakel en verbandhou”.   Heelwat liberales, spesifiek die in die ou regering of kabinet, koppel alles wat hulle gedoen het aan ons as volk.  Luister na die gesprek self, Venter was deel van FW de Klerk se Kabinet.    Sy het ook in die openbaar erken dat daar “geleenthede” was, wat verkeerd geloop het, soos Swart bemagtiging en veral Regstellende Aksie.    Dit sluit 100% aan by liberales wat in 1989 besluit het daar moet regstellende aksie ingestel word.   Teenoor wie en namens wie besluit hierdie liberaal verligtes?

Related image

*
‘n Stukkie van die legkaart is ‘n outobiografie waarin dr. Rina Venter ʼn besonderse blik gee van die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse geskiedenis net voor en ná die politieke omwentelinge van 1994.

Dr Venter was die eerste en laaste Afrikanervrou wat van 1989 tot 1994 in die Suid-Afrikaanse kabinet gedien het. Sy was minister van Gesondheid en Welsynsdienste onder oudpres. FW de Klerk. Nou word daar vrae gevra en ons almal vra vrae daaroor.

Ander vrae is, hoe gaan dit vandag in ons Staatshospitale, nadat dit totaal en al oopgemaak is in 1990 reeds deur dieselfde vrou.   Hoeveel swart bemagtiging en regstellende aksie het in die hospitale plaasgevind en hoeveel van die amptenare, soos munisipaliteite, regtig gekwalifiseerd om in enige hospitaal te werk?  Hoeveel hospitale moes nie al deure sluit nie?

Is egter bevrees, hierdie boek gaan nie die herstelwerk doen nie, inteendeel mag dit nog baie van ons volkslede se oë oopmaak wat die ou Nasionale Party saam hul kollegas gedoen het , saamgewerk het om ons te vernietig.

Waar is daar al ooit enige mandaat of toestemming gegee tot SWART bemagtiging of REGSTELLENDE aksie?    Daar was geen so iets nie.   Gaan lees die vraag van die 1992 referendum, daar was absoluut niks.


Al wat gevra was, en al het mense ja gestem, daar was nie vir swart bemagtiging gestem nie en nog minder vir oorgawe aan kommuniste.  Hierdie oud NP lede en wat saam hulle was, het oorboord gegaan op hul eie en vandag, na 25 jaar is daar al duisende vermoor en gemartel op ons plase en huise in stede.  Nou skryf hulle boeke, om ekstra inkomstes uit ons te maak.   Basies verkoop hul eintlik hul aandeel wat beplan was, aan die wat nie weet nie.

*

Dr Rina Venter se herinneringe “‘n Stukkie van die legkaart”.
* Wat het verkeerd geloop tydens die onderhandelingsproses?
*Watter onderhandelingsproses – die oorgawe?
*Waarom is soveel generaals afgedank – asof ons dit nie alreeds weet hoekom nie?
* Wat is die gebreke van ons grondwet – watter grondwet – die 1955 ANC dokument?
* Waarom het die ANC voortgegaan met sabotasie van infrastruktuur, terwyl hulle besig was om te onderhandel?
*Waarom gaan hul steeds voort om alles te vernietig? dit word kommunisme genoem wat “meerderheid wou instel, vorige regering inkluis.

Dr Rina Venter’s memories are about “A piece of the puzzle” (in her own past and her role she played to give the country over to communists.

She was with FW de Klerk in his cabinet, who believed in a multi-cultural society and like Pik said:  black majority rule.

If you take our societies, there are different black people as well.  Not all of them supported the ANC. Not all Whites supported FW or his multi-culural society.   During the 2016 elections the people of Tswane cried and burnt down busses, busineses, not to be ruled by a ANC Zulu mayor.   It was all over in the news.

Although different from all black and khoisan/griqwa peoples, the Conservative Whites, Boers, Afrikaners believe more or less the same as the Zulu king, to have their own country and to rule his own people and leaders like Botswana.   It is not apartheid.   Botswana has nothing to do with apartheid.   South Sudan has nothing to do with apartheid and get their indepenence in 2011.

The Zulu area, Ingonyama trust was peviously known as the Zululand area and before 1900 it was a Reserve – it was already in place since 1848 .

In the UN declarations it is all over written that each people have a right to rule themselves.  It is not a crime or a sin to have control over your own schools, Afrikaans/English , own culture, own economy.
It is not a crime to rule yourself.  B-BBEE is a crime against us, and violate our white’s living rights.

* What went wrong during the negotiation process?

(which process – Kodesa was financed by Communist George Soros and liberal and communist governments/ organisation).   Not sure what the NP negotiate there, because the country was taken over what it is today.   But it is clear they all prefer communism and bolshevism.

* What negotiation process – the surrender?  yes

* Why were so many generals fired – as if we didn’t already know why?   As cabinet minister dr Venter is well informed about this one.  Why is she asking the question.

* What are the defects of our constitution?

– which constitution – the 1955 ANC document that they call a “freedom charter”.
1955 ANC Freedom Charter

* Why did the ANC continue to sabotage infrastructure while they were negotiating?
Communism, Terrorism and Bolshevism.

* Why do they continue to destroy everything?

Ask George Soros – he is involved everywhere and it is called communism

Soros and world economies

Romanian communism – Nicolae Ceausescu

Soros planne – OSF.SA Monsanto

*
Hoe op aarde keur enige regering so iets soos Regstellende aksie en Swart bemagtiging toe teenoor jou eie mense en dan is sy en haar kollegas kwansuis geskok oor wat in die plakkerskampe of nedersettings aangaan.    Dit is dan selfs so oorgedra in Dirk Hermann se voorlegging in Parlement of word die gesigte anderpad gedraai, hoe om van 750 000 blankes ontslae te raai.

*

Dr Venter – NP previous government

South Africa – 1990 – Rina Venter

*

DIE HAAN HET HIER NIE NET 3 MAAL GEKRAAI NIE

Daar is ook getalle uitgespreek dat daar waarskynlik oor die 200000  gekwalifiseerdes uit die munisipale dienste afkomstig is.  Geen wonder ons het geen dienste wat meer werk nie, want dit is presies wat regdeur die spektrum van ons samelewings aangaan.

Die OU Nasionale party Kabinet en Broederbond en elkeen wat swart bemagtiging en regstellende aksie steun, is besig met gruwelike menseregte skendings en moet die gevolge dra van hul dade wat hul gedoen het.  Voetjies was gaan nie die probleem oplos nie.

Wie is al die direkteure, trustee’s en groot koppe in al die monopolie SOE en ander B-BBEE maatskappye en organisasies wat miljoene in hul sakke druk – geen korrupsie word regtig aangespreek of vervolg nie, dis “wetlik” binne die “sogenaamde grondwet”.

*

Die haan het gekraai – Cock has crowed
https://www.youtube.com/watch?v=gJxAQ43TJH8

*

RINA VENTER OF THE FW DE KLERK CABINET

By now, many of us know that Rina Venter has written her “book” that deals with her so-called “Puzzles from her own past and how it links and relates directly to FW” and all the B-BBEE and Affirmative Action long before 1994.

Many liberals, specifically those in the old government or cabinet, linked everything they have done to us as a people. Listen to the conversation itself, Venter was part of FW de Klerk’s Cabinet.

She also publicly acknowledged that there were “opportunities” that went wrong, such as Black empowerment and especially Affirmative Action.  What on earth did they do to all of us and our children?    It is 100% in line with liberals who decided in 1989 in Dakar (Western Africa) that affirmative action should be taken against us, the Whites of South Africa.

There are other questions – what is going on in our hospitals – all those hospitals were in a working conditions in 1994?   How much black empowerment and affirmative action have taken place in hospitals and how many of the officials, such as municipalities, are really qualified to work in any hospital or municipalities and that after 25 years it is all down the drai? How many hospitals have to close all doors?   Most of our municipalities have not clean audits and others are under Administration, provinces as well?

This video or book will not do any repairs, on the contrary, it may still open many of our peoples’ eyes that the old National Party and their secret organisation friends did to destroy us.   Damage to poverty, burning of properties, drugs, crime, rape, attacks and killings cannot be repaired.

Where was there any mandate or permission given for BLACK empowerment or affirmative action to NP or De Klerk or Broederbond? There was no such thing. Go read the question of the 1992 referendum, there was absolutely nothing.  It was to negotiate a constitution for all of us.  The next  moment the country was taken over by a communist government and all their funders (Soros, Renwick, Ford, etc).  Nobody voted for black majority rule either.   In 1994 there was more than 600000 Afrikaner/Boer/White voters that voted for Self-determination for our own people as well, to rule by ourselves.   Nothing wrong with that, it is not apartheid – it is an international right to rule yourself as people.  These former NP members, Roelf included,  and those who were with them as constitution writers,  went overboard on their own and today, after 25 years, thousands of our white people have been killed and tortured on our farms and homes in cities.    More than 500000 people have been killed since – where are all the criminals and killers?   Those who steal money from us ?   Now all of a sudden people write books and you must buy that books if you want to read it.   Just another money making scheme?

8 gedagtes oor “Rina Venter – Legkaarte – die leuens”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s