Self-defence – selfverdediging

Hoe verdedig enige persoon hulself of hul familielede as hul lewe bedreig word?  Deur 24 uur 'n dag paraat te wees.  Nie net Boere nie, maar veral die  Blanke minderheidsvolk.    Ons word daagliks blootgestel aan misdaad, op plase, plotte, huise, besighede en selfs op paaie, waar ongelisensieerdes koning kraai en meestal met onpadwaardige voertuie… Continue reading Self-defence – selfverdediging