Levubu : Cloete farm murders

 

Both of them were murdered in their home on their farm and then the terrorist burnt down the bodies and house, all evidence.  Ina and Louis Cloete ; Ina age 65, and Louis (Fanie) Cloete age 71 from Limpopo’s Levubu have passed away. Their charred bodies were discovered in their burned-down farmhouse last week. Both were stabbed multiple times and dragged to their bedroom, where the fire began.     The work of Goodman Magoma and Advice Sambo (19 years of age) and arrested at the Hasani Dakari village in the Malamulele area (Gazankulu).

 



*


Sterkte aan families – moorde wat soos ander betreur word.

The family of an elderly Limpopo farmer and his wife was still reeling from shock when the two alleged killers appeared in the Vuwani Magistrate’s Court.   

 The couple was attacked and burnt beyond recognition at their farmhouse in Levubu, Limpopo.   The robbers ransacked the house and took several items, including firearms, and loaded it into the family vehicle. They then set the house on fire.   It is believed the killers tied up the couple before setting their house alight. As a result, the couple was unable to escape, and they were burnt beyond recognition.   Cloete was born on the farm and grew up there for the whole of his life.   It was also stated that one of the farms was sold to land claimants, but it was rented back to the couple.

The police spokesperson Lieutenant Colonel Malesela Ledwaba stated that the two were about to leave the premises in the vehicle belonging to the farmer, but were somehow disturbed and fled the scene on foot, leaving behind the vehicle full of [items] belonging to the farmer.

The murders came after the double life sentence handed to Zimbabwean Andrea Imbayarwo for the rape and murder of a British lodge owner in Thabazimbi, Limpopo a week ago.    Imbayarwo, 32, who was an employee at the lodge, attacked Christine Robinson, 59, and went on the run for six years but was sentenced in the Limpopo High Court in Polokwane.

https://www.news24.com/news24/southafrica/news/teens-appear-in-court-after-elderly-limpopo-couple-robbed-killed-and-burnt-beyond-recognition-20220426

Death – Fanie Cloete And Ina Found Died



*


The Provincial police spokesperson, Lieutenant-Colonel Malesela Ledwaba said in a statement that  two suspects were arrested after a large-scale manhunt was launched and the implementation of a 72-hour activation plan commissioned by the provincial police commissioner, Lieutenant-General Thembi Hadebe.    In response, Hadebe praised the police and task force set up to track down the suspects for their swift action. However, a third suspect is still being sought. Police have asked that anyone with information on where the third suspect may be, the investigating officer in the case, capt. Mashudu Lesley Muneri, will call at tel. 082 469 1260, the Stop Crime number 08600 10111 or their nearest police station.

Limpopo, South Africa - Avenza Systems Inc. - Avenza Maps

*

Fanie Havinga, Vice-chairperson of TAU SA’s Norther Region, stated that there are no words to describe the murders of the elderly couple of Levubu.  He is also the chairperson of the Soutpansberg District Agricultural Union.   He was also at the scene.

Response to the killings was also received from the Democratic Alliance’s spokesman on Transport and Community Safety in the Provincial Legislature, Katlego Suzan Phala. She expressed her condolences to the family and said the security of South Africa’s vulnerable communities as in the countryside needed urgent and clear action.

Attacks and killings are still ongoing since 1994.  No plan has been working.

*

Twee verdagtes is aangekeer in verband met die wrede moord op die 71-jarige Louis Cloete en sy 65-jarige vrou, Ina, skaars 24-uur nadat die egpaar se verkoolde liggame Woensdagm  20 April, vasgebind in hulle uitgebrande plaashuis in Levubu gevind is.

Provinsiale polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Malesela Ledwaba het in ‘n verklaring gesê die twee verdagtes is aangekeer ná ‘n grootskaalse mensejag geloods is en die implementering van ‘n 72-uur aktiveringplan in opdrag van die provinsiale polisiekommissaris, luitenant-generaal Thembi Hadebe. In reaksie het Hadebe die polisie en die taakspan wat saamgestel is om die verdagtes op te spoor geloof vir hulle flinke optrede.   Daar word egter nog gesoek na ‘n derde verdagte. Die polisie het gevra dat enige iemand met inligting oor waar die derde verdagte hom mag bevind, die ondersoekbeampte in die saak, kapt. Mashudu Lesley Muneri, sal skakel by tel. 082 469 1260, die Stop Misdaad nommer 08600 10111 of hulle naaste polisiestasie.

Dis ‘n feit – die dubbel moord op die bejaarde egpaar was wreed en barbaars, woorde is min om die ware feite oor te dra.   Hulle is en bly lafhartige moordenaars en terroriste.   Val die sagte teikens aan.

Volgens Havinga glo hulle nie vir een oomblik dat roof die motief vir dié aanval was nie, ongeag wat hulle dalk mag gevat het. “Dit wil voorkom of die terroriste die egpaar vermoor het voordat die huis aan die brand gesteek is. Hulle het boonop doodluiters buite die huis in ‘n voertuig gewag tot die eerste hulp opgedaag het toe die rook en gloed van die vlamme waargeneem is. Hulle het daarna die hasepad gekies,” het Havinga gesê.

Havinga het sy waardering uitgespreek teenoor die polisie wat vinnig by die toneel opgedaag het en professioneel en menslik opgetree het. “Ons hoop dat die terroriste gevang sal word, en hoop verder dat die strafregtelike proses behoorlik voltooi gaan word. Dit is egter betreurenswaardig dat misdadigers soos hierdie uiteindelik kan aanspraak maak op die Handves van Menseregte, terwyl dit nie van toepassing behoort te wees op hierdie terroriste nie.   Havinga het weereens ‘n beroep op die boeregemeenskap gedoen om betrokke te raak by georganiseerde strukture wat ook na landelike veiligheid omsien.    

Meegevoel is uitgespreek teenoor die Cloete familie en naasbestaandes deur organisasies, politieke partye en kerkgenootskappe.

Reaksie op die moorde is ook van die Demokratiese Alliansie se woordvoerder van Vervoer en Gemeenskapveiligheid in die Provinsiale Wetgewer, Katlego Suzan Phala, ontvang. Sy het haar medelye met die familie uitgespreek en gesê die veiligheid van Suid-Afrika se kwesbare gemeenskappe soos op die platteland het dringend en duidelike aksie nodig.    Die DA se plan vir landelike veiligheid is gemeenskap gefokus, ‘n ‘stewels op die grond’ aanslag wat insluit die intensiewe gebruik van tegnologie en voorstelle vir groter polisie sigbaarheid en ondersteuning aan buurtwagte en plaaspatrollies om plattelandse inwoners veilig te hou.

Intussen het dominee Innes Nagel, leraar van die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt waar die Cloete-egpaar lidmate was (Louis in die amp van ouderling) aan die Zoutpansberger gesê dat die moorde inderdaad hartverskeurende nuus is.

https://www.zoutnet.co.za/articles/news/55874/2022-04-21/twee-vas-binne-24-uur-na-cloete-moorde



Indien families nie na hul ouers en ander familielede op plase kan omsien of selfs te beveilig nie, het dit lankal tyd geword dat spesifieke Boere wat nie plaas of boerderye wil agterlaat nie, meer beveilig.  Kry ander hulp soos oud weermaglede of laat instansies die volksgenote oplei om sulke dienste verskaf, veral waar ouerige Boere alleen op plase boer.   

Neem betroubare volksgenote in wat weet hoe om te boer en spandeer eerder tyd en geld om hulle in beveiliging en veiligheid op te lei vir beskerming.   Daar waar werkers inbly op plase, moet vervang word met betroubare personeel wat bystand kan verleen op boerderye en ook beveiliging.   In die dorpe en stede moet volksgenote hande neem en buurtwagte daarstel wat ook met omliggende plase hande neem en beveilig. 

Moenie vreemdelinge indiens neem nie.  Sommiges werk net daar om te spioeneer en maak die eienaars mak om later toe te slaan – wees uiters versigtig hiervoor.

*


RELATED INFORMATION TO OTHER ATTACKS AND MURDERS, CRIMES

Nog meer inligting – moordenaars en terroriste is uit op ‘n missie, om dood te maak of te vermink.


Stock Theft – Farm attacks  – killings  –  South Africa  –  Freestate/Lesotho

White attacks and killings in South Africa farms

Crime & Attacks and Murders

Farm Attacks-Killings February 2022

SA –  Missionary report on Genocide (Volksmoord)

Genocide  –  Boer and Afrikaner (whites) people

Genocide  – Volksmoord

Volksmoord  –  Genocide

Genocide versus Self-determination

Violation of Human rights – B-BBEE and EE

4 gedagtes oor “Levubu : Cloete farm murders”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s