Boshoff – Sakkie and Ina van der Berg died on Friday night during a farm attack on their farm in the Boshoff / Dealesville area in the Free State. One of the couple’s vehicles was stolen during the attack. Police were investigating two cases of murder, housebreaking and theft of a car. No one has been arrested in connection with the attack. It was reported in the media that the farmer and worker were talking about the two strangers in the road, but also not sure at what stage that worker he spoke to while driving, left the scene and whereto?
Simpatie aan die families en naasbestaandes – RIV. Arme honde – so wag hul vir hul geliefdes, wat nooit weer gaan terugkeer nie.
***
It is not only farmers, it can happen to your house in the town and city as well. High jackings are the same – it is instantly money and killing on the spot.
Farmers and white people – take the necessary actions and keep yourself safe at all times, also while driving. Be careful at stop streets while driving to foreigners you don’t know or strange behaviours of people in street
In this farm attack both the farmer and his wife were murdered for money, arms and a vehicle that were stolen – they always took force to open the safe to get all the guns to kill people. The were extensively tortured. Who will know exactly what was in that safe? Be careful for workers working in the house, taking pictures of the inside and send it on to the terrorists. Most of the time terrorists make use of spies inside or working outside in the garden. They normally use the person’s vehicle to get away.
Two or more terrorists were waited for Sakkie van der Berg from Boshoff / Dealesville from the Free State at the gate and get then entrance in the house – to kill both of them. Bloubos is not his property, the farmland was rented.
***
Rus in Vrede – Rest in peace.
BOSHOF PLAASMOORDE (13 JUL 2019)
Die vermoorde Vrystaatse boer Sakkie van der Berg (67) van Boshof is waarskynlik Vrydagmiddag deur twee mans by ’n hek op die plaas Bloubos ingewag en oorval.
Van der Berg en sy vrou, Ina (62), is vermoedelik later die aand deur die aanvallers in hul huis vermoor. Die paartjie het in die plaashuis gewoon, maar was nie die eienaars van Bloubos nie.
Kol. Thabo Covane, polisiewoordvoerder, sê Van der Berg het Vrydagmiddag ’n werker na sy huis in Boshof gebring. Twee vreemde mans het toe op die plaaspad gestap en Van der Berg het vir die werker gevra of hy hulle ken.
Covane sê die werker het glo gesê hy weet nie wie hulle is nie.
Dieselfde werker het Saterdagoggend vergeefs gewag dat Van der Berg hom soos afgespreek kom haal om Saterdag te werk. Hy het toe ’n buurman van Van der Berg gebel wat gaan ondersoek instel het. ’n Hek op die plaas was gesluit en die buurman moes eers ’n sleutel gaan haal om by die Van der Bergs se huis uit te kom.
Hy het daar op hulle lyke afgekom. Covane sê dit lyk asof Van der Berg by die geslote hek ingewag en oorval is.
Hy is vermoedelik na die huis gedwing waar hy en sy vrou met ’n stomp voorwerp aangerand en vermoor is.
Covane sê daar is geen teken van gedwonge toegang tot die huis nie.
’n Kluis in die huis is oopgesluit en leeg.
Covane sê die egpaar het vuurwapens besit, maar dit is nog onduidelik wat uit die kluis gesteel is. Die aanvallers het vermoedelik met die Van der Bergs se wit Ford Ranger gevlug.
Teen Saterdagmiddag laat was verskeie eenhede van die polisiediens nog besig om die toneel te fynkam.
Die polisie ondersoek klagte van moord, huisroof en voertuigdiefstal.
Sakkie Groenewald, eienaar van die plaas, sê die egpaar woon al ’n hele paar jaar in die huis. Hulle was nie regtig boere nie, sê Groenewald.
“Van der Berg het ’n paar skape aangehou wat saam met myne geloop het,” sê Groenewald.
https://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/vermoorde-boer-van-boshof-glo-ingewag-oorval-20190713?fbclid=IwAR3ZzXzY578aZbtP3A4ot9260zqZhiloO5KbqNoXrNPlfYZgU5l4C9ZPqhg
***
Farmer and his wife tortured and murdered: Sakkie and Ina van der Berg
***
Whites murdered just in the couple of months:
Statistics – attacks and killings of Afrikaners by blacks – June 2019
Statistics – attacks and killings of Afrikaners by blacks – January-May 2019
Karl Koczwara killed in Sydenham, Johannesburg
*
[…] Dubble farm murder – Van der Berg Om so vermink en gemartel te word, dan onder die hand van verskillende terroriste in soveel pyn doodgekap te word. […]
LikeLike
Nee dit kan nie so aangaan nie.
Die oorlog moet kom.
LikeLike
[…] Double farm murder – Van der Berg […]
LikeLike