Self-defence – selfverdediging

Hoe verdedig enige persoon hulself of hul familielede as hul lewe bedreig word?  Deur 24 uur ‘n dag paraat te wees.  Nie net Boere nie, maar veral die  Blanke minderheidsvolk.    Ons word daagliks blootgestel aan misdaad, op plase, plotte, huise, besighede en selfs op paaie, waar ongelisensieerdes koning kraai en meestal met onpadwaardige voertuie spog.   Almal neem versekerings ten duurste uit, maar hoeveel moet ons nog doen om onsself te beveilig in huise, plase, plotte of landspaaie (dit sluit trokdrywers in, asook oplettendheid van klipgooiers wat dodelik kan uitdraai?    Jou huis – jou omgewing – jou blyplek en werkplek, beveilig dit.  Sluit aan by betroubares in jou omgewing wat soos jy voel en dink.  Hou liberales op ‘n afstand.

CAN I SHOOT AN INTRUDER ENTERING MY HOME UNLAWFULLY?

unlawful entry


*


Vuurwapenlisensies – Fred Camphor

Videos

https://www.facebook.com/GROOTplaasKykNET/videos/731140587732592/

https://www.facebook.com/PlaasTV/videos/347119899249676/

*

Hoe vermy mens ‘n ongeluk – nie maklik nie. Indien persone roekeloos bestuur, ongelukke maak of gevang word, word hul vervolg.  Hoekom word misdadigers wat in huise of besighede inbreek, net meestal vir inbrake vervolg,  inwoners word gemartel, verkrag en vermoor?   Is daar twee stelle reëls in die vals demokrasie om ontslae te raak van verval Blankes en ander wat moontlik ‘n bedreiging is?      Is nie net die plase of platteland wat betrokke nie, maar in dorpe en stede ook.   Beveg dit, wees paraat en verdedig self.      Vuur met vuur – oog vir ‘n oog en tand vir ‘n tand.     Dis of jy, die eienaar met familie of die misdadiger en terroris.  Dis jou mensereg tot lewe.

Bendelede daag in massas op, veral om ou mense of Boere wat hul grond bewerk of vee /pluimvee versorg, aan te rand, vermink en vermoor.    WEES PARAAT hiervoor. Pasop vir diegene wat vir jou werk wat wil spioeneer of dalk gedwing word.

Praat van menseregte vir daardie slagoffer wat vermink en vir dood agtergelaat word? Al hul menseregte is geskend in ‘n vals land waar ‘n “demokrasie” is.     Waar is dit heen na 26 jaar as daar by oop grafte gestaan word?

Dis onwettig om ‘n persoon aan te val met die doel om ernstig te beseer of te vermoor bly moord. Dus, waarom moet enige burger terugstaan as kriminele, misdadigers en terroriste fokus om ons blankes uit te wis.    Daar word vinnig op blankes toegeslaan, maar waar is al die misdadigers en moordenaars vandag – hoeveel moorde en hoeveel vervolgings is daar in 26 jaar?

Hoekom word misdadigers beskerm in Suid-Afrika as hulle onwettig ander persone aanrand/beseer of vermoor? 

Dis nie net misdadigers wat reg tot lewe het nie, ou mense, of die persone veral voedsel voorsieners het reg tot lewe en veiligheid.   Ouer persone het baie tot hierdie land bygedra om te ontwikkel waar ons was in 1994 – alles is omtrent al afgebreek en vernietig.  

WEES ALTYD PARAAT. KEEP YOURSELF SAFE.

Dis goed om te onthou – geen wapen in ‘n kluis gaan lewens red nie, dit moet by jou wees as jy slaap en werk.   Wees altyd paraat en weet waar familie en veral kinders is.   

Misdadigers en terroriste wat gevang word, is meestal voorbereid en gewapen – of met messe, vuurwapens of ysterstawe en selfs byle. Ongemagtigde en dodelike wapens.  Soms ken die misdadigers die huise, besighede en plase soos die palm van hul hand, waar om weg te kruip, waar strykysters gebêre word of kookwater met gemak gemaak kan word.    Sommige weet wat die bewegings of versorging is van vee en pluimvee.   As vee gesteel word deur terroriste, weet hulle reeds waar alles is en slaan hul toe as die Boer dit die ministe verwag. Die ergste kan verwag word as hulle op heterdaad betrap word.  Moenie onverhoeds gevang word nie.   

Veiligheids- en prioriteit tot selfbeveiliging, asook vir families, is deel van besigheid en inkomste wat vir families en land se voedselvoorsiening werksaam is.   

Dis onwettig om geweldadig in te breek, dus breek niemand wettig in ‘n huis of besigheid in om te kom mooi broodjies bak nie.   Ouer persone wat in oorde of veiligheidsplekke aangerand, platgeslaan en selfs vermoor word deur terroriste bygekom, het hulp van daardie binnekring van werkers wat spioeneer.     

Die terroriste en misdadiger(s) het ‘n geheime agenda of is andersinds gestuur om sekere waardevolle en bruikbare eiendom te steel en daarna aan te val of te verkrag.   Diefstal van veral rekenaars en selfone is bysake, maar neem kennis, meestal word artikels soos rekenaars, selfone weer gebruik vir ander tipe “vriende en familie inligting” of “persoonlike inligting wat gestoor word.     Vuurwapens wat gesteel word, word gebruik om ander te vermoor. Later word die “wapens” kwansuis” gevind en vernietig en sodoende word bewyse vernietig.

Hierdie spesiale spesie wat radikale en geharde moordadige terroriste is, wat dink hulle het reg tot alle eiendomme is myns insiens nie net ongrondwetlik nie, maar word ook meestal deur sekere owerhede verbloem en selfs beskerm.   

Terroriste en misdadigers wat onwettig eiendom betree moes eerstens nie daar gewees het nie en moet hulle die gevolge dra van hul dade om eerstens in te breek by enige perseel.   Oplettend is dit ook kwansuis die eerste en soms enigste “aanklag” wat polisie doen as daar aanvalle plaasvind – naamllik van inbraak. 

Wie doen die navolg van sulke aanvalle en moorde? Daar is ontsettend baie onopgeloste sake.

Indien eienaars van die persele aangeval is, is dit niks anders as om daardie persoon(e) ernstig te benadeel, hul gesondheid totaal en al verwoes of verewig stil te maak nie.   Dit ruk die slagoffers se sakke. Regering verdien 15% VAT op versekeringsuitbetalings, vervangings, mediese onkostes.

Geen inbraak is wettig nie en daar is altyd bymotiewe by enige inbreker of terroris.   Geen minister of regter gaan toelaat dat hulle aangeval word nie.    Alle ministers, selfs die ander partye en raadslede, leiers van EFF word deur ‘n hele paar goed opgeleide lyfwagte opgepas. Waarvoor is hulle dan bang?    Is dit nie ironies nie, die wat in beheer is van die regstelsel word opgepas om te voorkom dat hul uitgehaal word.   

Hoekom moet die Boer, die Blanke of enige ander persoon van enige ander volk en ras dit doen.  Wat leer die wetgewings enige persone wat hul sertifikaat van bevoegdheid bekom?  Maar misdadigers maak soos hulle wil en kom weg met moord en verkragtings, aanrandings.

Wees paraat in hierdie land van topmisdade en verdedig julself teen onwettige inbrekers en terroriste.   Diegene wat so vuur stig, brande veroorsaak, veral op die platteland, lok Boere uit hul huise en soms soos ons nou gesien het, hoe word huise afgebrand. Noordwes – Coligny en Lichtenberg het in 2017 swaar deurgeloop. “Kill the Boer ” was daar ook gesing.

Dit is tyd dat hierdie misdadigers betaal vir wat hulle doen aan die land en ekonomiese vernietiging,  Of persoon op ‘n land werk, ploeg of trok ry, dis deel daarvan om daar en dan te beskerm – dis nie noodwendig altyd ‘n inbraak nie. 

Trokdrywers word ook doodgeskiet of met klippe gegooi en fisies aangerand. Neem iemand saam om te help bestuur vir beveiliging as dit lang pad is.

Trokdrywers het soms ‘n swaar vrag wat hul in ag moet neem om ernstige klipgooiers en motorbandbranders te vermy. Eerstens, klipgooiers is daar om ernstig te beseer – terroriste moenie in paaie staan om gate te brand nie, want dit is wat motorbande doen as dit brand.

Ernstige motorongelukke word veroorsaak en aftakeling van die hele padstruktuur moet herbou word wat ‘n duur uitgawe is. Klipgooiers wat nie gebruik maak van enige pad nie, moet nie regte tot so ‘n pad hê nie.  Dis nie die pad wat hul dienste moet verskaf nie.

Die hitte van motorbande smelt teer, dit veroorsaak agteruitgang van teer en die paaie moet weer oorgedoen word. Hier skop tenders in van hierdie onwettiges wat afbrand. Soms is dit familielede of vriende, wat aanhits sodat tenders gekry kan word en ons as belastingbetalers moet daardie uitgawes en onkostes dra.   Dit is ‘n daaglikse aftakelingsproses.

Enige persoon het dus die reg tot lewe – nie net die misdadiger en terroris nie.  As die misdadiger en terroris respek of enige menseregte gehad het, sou daar geen inbraak plaasgevind het nie.

Al hierdie brande, die motorbande veral is skadelik vir mens, dier en omgewing en is ook strafbaar, maar watter owerhede kyk daarna?

Nie een terroris of misdadiger wat inbreek maak in privaathuise, aanrand en vermoor, het ‘n bevoegdheidsertifikaat om dit te doen nie. Dis onwettige take wat uitgevoer word.

>

MEER OOR MISDAAD – DIS HOEKOM ONS ONSSELF MOET BEVEILIG.

Lyk hulle maer, uitgeteer – daar word goed vir hulle gesorg.

Number Gangsters (mafias) of SA Prison – 26, 27, 28

>

Capture

Gangster state –  Magashule

*

Agtergrond van die misdaad in ons land

Gangster – Paradise – state

*

Pollution
Besoedeling : Rook  

*

Terrorism and Pollution
Trucks burning – businesses burning

*


Terrorists behind the revolution

Trains in SA – Arson

*


Firearms-Control Legislation and Policy: South Africa

A person wishing to obtain a license to possess a firearm for self-defense is required to demonstrate a need for the weapon and inability to achieve protection through other means.  In addition, an eligible individual may obtain only one license of this class.

>

South Africa has a comprehensive firearms-control regulatory regime in place.  It consists of the Firearms Control Act of 2000 (FCA) and its subsidiary legislation, the Firearms Control Regulations (FCA Regulations).

Before these laws took effect in 2004, firearms were regulated through the Arms and Ammunition Act 75 of 1969 (the 1969 AAA).  The designated regulatory authority is the National Commissioner of the South African Police Service (SAPS), which also functions as the National Commissioner of Registrar of Firearms (the Registrar).

All applications for a firearms license must be accompanied by a competency certificate, which is issued only after it has been determined that, among other things, the applicant does not have a proclivity for violence or a substance-abuse problem and he or she completes training on the safe and efficient handling of firearms. It also imposes equally strict rules on the safe custody of firearms.

Certain firearms are categorized as prohibited firearms and cannot ordinarily be possessed or licensed under the FCA. The person must possess the relevant competency certificate, which is issued, among other things, only after the successful completion of training and a test on the efficient and safe handling of a firearm by an accredited training provider or the Safety and Security Training Authority.

READ MORE DETAIL HERE:

https://www.loc.gov/law/help/firearms-control/southafrica.php


>>>>

referred to:

  1. Firearms Control Act 60 of 2000 (FCA), as amended, 3 Butterworths Statutes of the Republic of South Africa [BSRSA] (rev. ed. 2011).  No online source for the current version of the FCA was located.  The text of the original Act can be found on the website of the South African government, http://www.info.gov.za/view/ DownloadFileAction?id=68229, along with the text of Firearms Control Amendment Act 43 of 2003, http://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=68021.  The text of Firearms Control Amendment Act 28 of 2006 is available on the website of the South African Gunowners’ Association (SAGA), http://www.saga.org.za/ FCA%20Amendments%20ACT%202006% 20gaz%2030210%2020070822.pdf. [Back to Text]
  2. FCA 2000: Firearms Control Regulations (FCA Regulations), No. R. 345, Government Gazette [GG], No. 26156 (Mar. 26, 2004), http://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=161734, amended by the FCA, 2000: Amendment of the FCA Regulations, 2004, No. R. 696, Government Notices [GN], No. 27781 (Sept. 16, 2005), http://www.info.gov.za/view/DowloadFile Action?id=161672. [Back to Text]
  3. Arms and Ammunition Act 75 of 1969, Statutes of the Republic of South Africa (Gov. Printer, 1969).  Prior to that, the governing law was the Arms and Ammunition Act 28 of 1937 (1937 AAA), Statutes of the Union of South Africa (Cape Times Ltd., 1937). [Back to Text]
  4. FCA §§ 123 & 124.






*

Hieronder ‘n aanhaling en opinie:

>>>

What recourses do I have if I find somebody entering my home illegally? How can I protect myself? South African Law currently makes provision for individuals to employ force and even deadly force in order to protect life, property and all other rights therein. However, the Law is very clear that there are requirements stipulating in which circumstances a person may protect him or herself from danger.

Whilst we are entitled to safeguard our property and family, such protection is still subject to the parameters of Law and is limited as far as it does not infringe upon someone else’s liberty and rights to life.

Firstly, given the above it is then easier understood that one cannot simply shoot an intruder who has entered your premises unlawfully as they have rights too, regardless of how difficult it is to wrap your head around this.

Secondly, when using a firearm, same needs to be used to ward off danger or with cause to protect others in the form of private defence or yourself (otherwise known as self-defence) in the face of imminent danger. What we may regard as imminent danger may differ from person to person.

WHAT CONSTITUES SELF-DEFENSE IN THE EYES OF THE LAW?

  • The attack against you must be unlawful. The attacker must be entering your property illegally for example, a home invasion or house burglary.
  • The attack must be occurring when the defensive act is committed. Your response to the attack must be while the attack is still occurring. You cannot go to your attacker the day after the attack occurred to attack him/her. This will amount to assault and self-defence cannot be used as a legal defence in Court.
  • Your defensive act must be directed towards your attacker. You cannot attack a third party related to your attacker as a means of self-defence.
  • Your defensive action must be proportionate to the attack received. Therefore, when applying deadly force, the attack received must also be deadly in nature. For example, when somebody slaps you, you cannot shoot the person and claim it was self-defence.

Remember only in certain rare instances will it be justifiable to shoot at an intruder and often it is limited to imminent life threatening instances whereby the intruder was attacking you or armed with a gun ready to shoot you. In situations where there is no alternative but to act immediately, it is lawful for threatened individuals to resort to private self-defence. Should you be in a situation whereby your attacker is unarmed but about to attack you, you are entitled to shoot your attacker to subdue them. Often this is done by shooting them in the knee, leg or arm, away from the chest or head which are often regarded as “fatal shots”.

As an accused it is important to ensure that you are always legally represented in any criminal proceeding, because as an ordinary lay person you may not be well versed in terms of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 which governs criminal proceedings. Nor would you have the insight as to the various options available to you regarding plea bargaining, diversion and other mechanisms to dispose of a matter efficiently and speedily.  Should you find yourself as an accused for murder due to the fact that you shot and killed an intruder, you have a constitutional right to legal representation. Please do not hesitate to contact one of our experienced attorneys, who will assist and professionally represent you in a court of law.

Claire Smidt
https://www.bbplaw.attorney/unlawful-entry/#:~:text=South%20African%20Law%20currently%20makes,and%20all%20other%20rights%20therein.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s