*
Whether liberals and communists want to take away his smile or twist his words as they please, our history will not change. Dr Hendrik Verwoerd is a man who is and will be part of our history. An eraser or tippex will not work to get rid of other people’s history. Every people in South Africa do have a history and roots – without the necessary recognition, people are really blind. Every people do have an international right to rule themselves in their own country.
Elke volk het ‘n internasionale reg om oor hulself te besluit en te regeer.

*
Listen to his speeches, especially when he explains the word “apartheid” during which he became a statesman. He wanted every group of people (tribe), white, black and brown, because of our differences, to have the opportunity to enjoy full advance and development in their own countries by their own people, where they could take responsibility for themselves and be responsible for their own education, language, culture, traditions – like Botswana or France do today. A government should not feed the citizens for the rest of their lives.
Dr Verwoerd inherited Reserves or British Crownlands in 1961, and it became then homelands, where most of them have self-government and 4 of them internal independence. Plenty of border industries were created during that time to give work to the peoples.
After 1994, those homelands were transferred and under ANC control, Trust and CPA (landclaims) areas were created. Still separate from each other and each one’s have their own leaders.
Little difference between Homeland and CPA – there are no self-governments today, but still 8840 traditional leaders all over the country. All depending from our tax and there are other benefits to each CPA and Trustland as well.
When Verwoerd took over the education of black tribal lands and reserves around 1954, blacks mostly attended English missionary schools (churches) under British control (Union of South Africa) .
We as Boer people do have most Afrikaans teachers at that stage.
Afrikaans is our Boer people’s mother tongue language and not English. There was a communication problem as I can see it today, but why did the black groups of people not train their own people in their own languages those times, even before 1954 or even ask the British people to assist them with English teachers.
Same with the finances, all of the sudden most of the missionary schools (in different churces) disappeared – all of them were internationally funded. The same time all blacks then expected from us (minority) to have enough money and English teachers.
Another example, if you take 2 million Zulu or Xhosa people, put them in French or Chinese schools, what will happen if they only have French or Chinese teachers and do not speak English or a language you can not understand?
***
Van Die Transvaler – 7 September 1966
HF Verwoerd – Aanvaarding van Premierskap, 3 September 1958
***
In memory of Minister HF Verwoerd
***
Daniël Lotter vertel die verhaal voor hy vermoor is.
***
Liberales en kommuniste probeer so hard om alles rondom die Boere volk te vernietig, alles van die geskiedenis moet verdwyn, selfs Verwoerd se glimlag is so ontstellend vir hom en wil dit wegvee. Vir jare het hulle Verwoerd se woorde verdraai soos dit hul behaag, gaan geen jota of titel van ons geskiedenis verander nie. Inteendeel verduidelik Dr Verwoerd dit self hoe mense sy woorde verdraai. Luister self, niemand hoef ‘n woord te verduidelik nie. Dit is ook feite, daar was meer as een blanke volk en nasie in Suid-Afrika en dit het nie oornag gebeur nie. In 1900 wat die oorlog gemaak is teen die Boere republieke en Boere volk, was dit Brittanje en haar bondgenote wat die Boere volk wou uitwis.
Wyle Dr Hendrik Verwoerd is ‘n man wat deel is en bly van ons geskiedenis. ‘n Uitveër of tippeks gaan nie werk om hom te probeer vernietig nie.
Elke volk het ‘n geskiedenis en wortels – sonder die nodige erkenning is volkslede blind. Luister aandagtig na sy toesprake veral as hy “apartheid” verduidelik en waartydens hy ‘n staatsman geword het.
Hy wou elke volk, wit, swart en bruin, die geleenthede gebied het om ten volle vooruit te gaan en self te ontwikkel in hul eie lande waar hul verantwoordelikheid van eienaarskap kon neem en self verantwoordelik te wees vir hul eie opvoeding, taal, kultuur en tradisies – nes Botswana of Frankryk dit doen. Een van die tuislande, Bophuthatswana was baie goed ontwikkel – daar is vier – die TBVC lande. Bophuthatswana het selfs ‘n eie geldeenheid gehad.
‘n Regering behoort nie vir die res van hul lewens die burgers met lepels te voer nie. Ons regering doen dit. Daar word biljoene aan sassa spandeer terwyl daar meer werksgeleenthede geskep kon geword het.
Verwoerd het Reservate in 1961 ge-erf, en dit het tuislande geword na 1961. Daardie Tuislande is na 1994 onder ANC beheer geplaas, Trust- en CPA gebiede geword. Steeds apart van mekaar en elkeen hul eie leiers. Geen verskil, behalwe dat die 8840 tradisionele leiers geen selfregering het nie. Daar was stemreg in die ou Tuislande waartydens elkeen hul hul eie leiers gekies het.
Dr Verwoerd het opvoeding en skole ge-erf vanaf die Unie van Suid-Afrika – ongeveer 1954. Waar swartes onderrig in Engels gehad het in sendingskole, is van die Boere verwag om hulle nou oor te neem, op te voed en Engels te gee. Ons het op daardie stadium self gesukkel met onderrig en het meestal net in Afrikaans onderrig ontvang, maar Engels was ‘n tweede taal in meeste skole. Dis hoekom swartes so aangedring het om in Engels onderrig te word en geweier om in Afrikaans te leer. Hulle doen dit steeds vandag.
Die vraag kan ook gevra word, wat het swartes sedert 1854 in hul gebiede gedoen om hul eie kinders in hul moedertale op te voed of te bevorder? Dis volke se keuse, en ons het Afrikaans as hoofvak verkies – dit bly steeds ‘n mensereg. Na 1954 het hulle steeds niks gedoen om hulself te help in hul moedertale nie.
Tuislande het oor die algemeen almal industriële gebiede gekry as ook opleidings vir werksgeleenthede. Van die gebiede was vooruitstrewend, Bophuthatswana het selfs ‘n eie geld eenheid ontwikkel en ook handel gedryf. Die Tswana leier, Mangope was ‘n uitstekende leier vir sy volk gewees asook die ander, veral TBVC lande. Al 10 het op daardie stadium self regerings gehad en dit kon verder uitgebou gewees het tot ‘n 15 of meer sulke state. Bophuthatswana het selfs ‘n eie weermag gehad, wat ook deur Suid-Afrikaners opgelei is.
Wat het ons vandag – net behoorliks niks en die Boere volk se menseregte is al sedert 1994 alles geskend. Immigrante beset oral geboue en grond saam met die plaaslikes, of hulle brand geboue af en blameer mekaar daarvoor.
LET WEL
Afrikaners wat so behep is met die Boere volk se geskiedenis, het dan saam Brittanje en haar ander bondgenote die Boere volk en 18 Boere republieke beveg. Skielik nadat hulle in uniewording ingegaan het as leiers saam Brittanje, het hulle aangeneem die Boere volk is deel van Afrikaners, wat nie die geval is nie.
Die Boere volk is ‘n aparte volk, Afrikaners is ‘n veelvolkige reenboognasie.
Lees op oor die Boere rebellie van 1914, sowel ander inligting oor swart bemagtiging en regstellende aksie, wie dit in 1987 begin het.
Afrikaners en hul organisasies. Heelwat Afrikaners was betrokke by die oorgawe van 1994 aan kommuniste.
Swart bemagtiging onderrokke
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Dakar-Kodesa 1982-1986-1994
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika
Afrikaner leiers was selfs betrokke by die opstel van die 1902 Vredesverdrag – Smuts
Verdrag van Vereeniging 1902
*
Trustgebiede>Tuislande>Reservate
Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate
Zulu people – 1816-2016 -200 Years
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
Hy het nasionalisme bevorder, kommunisme se grootste vyand, en hulle moes sy werk ongedaan maak, want hulle was agter ons minerale rykdom aan, en het die media daarvoor gebruik en ons geledere ingesypel om ons van binne af te vernietig! Vandag kan jy sien hoe ons media ras me gery en homoseksualisme bevorder, asof dit doodnormaal is. Volksvyande, soos Max Du Preez is nou ons spreekbuis en Afrikaner nasionalisme word op alle vlakke aangeval en afgetakel!
LikeLike
[…] Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966 […]
LikeLike
[…] Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966 […]
LikeLike
Ek beskou myself as ‘n persoon wat nie trane stort oor elke gebeurtenis maar die dag toe ek verneem van die moord op Dr. Verwoerd het ek gehuil soos min in my lewe.
LikeLike
[…] Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966 […]
LikeLike
[…] Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966 […]
LikeLike
[…] Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966 […]
LikeLike
[…] erken. Dit was selfs tydens onderhandelings met die ZAR en Vrystaat ook erken en gedoen. Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966Dr Hendrik Verwoerd (1901-1966)Swart, khoi san en griekwa kroon grondgebiede was daar reeds in 1900 […]
LikeLike