* Aparte gebiede en wetgewing, is in die twee Britse kolonies , Kaap en Natal, in London afgekondig en daarna geïmplementeer, lank voor wyle Dr Verwoerd se geboorte in 1901. Inderwaarheid was daar nog geen Suid-Afrika toe Brittanje en haar bondgenote begin inmeng het nie Daardie tyd was daar reeds aparte stamgebiede soos in die… Continue reading Mfecane, Dfecane, aparte gebiede
Kategorie: apartheid laws under british control
OSF.SA So r os: Breytenbach
*Hy is gebore op 16 September 1939 en gesterwe op 24 November 2024. Breytenbach was 'n skrywer, digter, aktivis teen 'apartheid' en in die Wes-Kaap gebore. Hy het steeds die 'apartheidsbeleid' teengestaan en was byvoorbeeld in 1987 betrokke by die reëlings om ANC-leiers en 50 Afrikaners en Suid-Afrikaners in Dakar, Senegal sowel as ander… Continue reading OSF.SA So r os: Breytenbach
Leuens oor aparte gebiede – Segregasie
* Daar is so 'n groot verskeidenheid van leuens wat verkondig word, deur die huidige ANC, hul voorgangers, al die politieke party leiers, sowel as die links liberale Afrikane, diegene wat spesifiek na 1966 en selfs sedert 1902 daarmee begin het om die land aan die kommuniste en kaders te oorhandig. Die vergaderings wat steeds… Continue reading Leuens oor aparte gebiede – Segregasie
Herstel van Boere republieke en Boere volk
* Moet nooit 'n boek oordeel op grond van slegs 'n moontlike gehawende omslag nie. Soms is die buitekant dalk armoedig, maar bevat heelwat kosbare skatte en inligting. Wees verseker dat die Boere volk en die Boere republieke se geskiedenis se trekpad nog minder met rose besaai was. Daar is heelwat kultuurskatte en… Continue reading Herstel van Boere republieke en Boere volk
Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA
* Die Boere volksgenote van al die Boere republieke bly 'n volk en is nie 'n multi-kulturele nasie nie. Dit maak nie saak watter geleerdes ons ander name noem nie. Die Boere volk en is niks van enige ander volk, nasie of beslis nie Afrikaners nie. Afrikaners is 'n multi-kulturele nasie wat ook… Continue reading Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA
SWART Apartheid van die ANC
*Apartheid is deur die Engelse begin in 1854 en 1894, nie deur die vorige regering nie. Die Boere volk sien en beleef die daaglikse skendings van menseregte, aanvalle, moorde, krisisse, nagevolge van 30 jaar se afbreek, vernietiging van alle infrastrukture, staatsentiteite, rassisme en diskriminasie, swart apartheid, swart (gekleurde en indiër) bemagtiging, regstellende aksie WETGEWINGS wat… Continue reading SWART Apartheid van die ANC
Israel Sioniste planne
* Moontlik waardevolle leesstof wat 'n paar belangrike dinge uitlig en genoem het oor die oorlog in die Midde-Ooste. Die oorlog woed nie net tussen Israel en Palestina nie, maar ook na buurlande wat simpatie het teenoor Palestina. Daar is meer lande hierby betrokke of soms selfs afgedreig. Dus word daar volgens 'n opinie, moontlik… Continue reading Israel Sioniste planne
Palestina gebiede en sy mense
* Al hoe meer grondgebiede word van vroeg af deur Israel beset of met oorlogvoering verower. Dit opsigself het nie in 1948 begin nie maar lank voor dit. Die invoer van immigrante (Sioniste) het voor 1948 al begin plaasvind sodat daar opstande kon plaasvind. Plattelandse Palestynse nedersettings is eenvoudig platgevee deur bomme en plofstowwe. … Continue reading Palestina gebiede en sy mense
Ramaphosa Apartheid skadukleed
* In 'n onlangse gesprek val die apartheidskaduwee oor Ramaphosa waarin hy weer eens apartheid blameer vir alles wat verkeerd is in SA en hulle as leiers dit nie kan beheer of regeer nie. Volgens hom, en voor die aanbreek van demokrasie in 1994 was die 'apartheid' staat, RSA 'n paria in die internasionale gemeenskap,… Continue reading Ramaphosa Apartheid skadukleed
Liberale denke na 40 jaar
Beskadigde besighede en rioolplase, wat nooit onderhou word nie, munisipale infrastrukture wat in duie stort of Eskom wat nie krag lewer nie, korrupsie, staatskapings, misdaad en moorde. Dit word alles radikaal en kommunisties vernietig. Ons word toegegooi met die liberale en kommunistiese rewolusie na 1994. En na regte het dit sedert 1900 nooit opgehou nie. … Continue reading Liberale denke na 40 jaar
Anglo Boere oorloë – Shepstone
*Sir Theophilus Shepstone was 'n Britse staatsman wat verantwoordelik was vir die anneksasie van Transvaal vir Brittanje in 1877. Transvaal was nie die enigste gebied wat deurgeloop het nie. Alvorens hul die Boere Republieke getakel het, het hul eers al die ander gebiede afgeneem en geannekseer. Shepstone is gebore te Westbury-on-Trym naby Bristol, Engeland.… Continue reading Anglo Boere oorloë – Shepstone
Shepstone and ABW
Sir Theophilus Shepstone was a British statesman who was responsible for the annexation of the Transvaal to Britain in 1877. Theophilus Shepstone was born at Westbury-on-Trym near Bristol, England. When he was three years old his father, the Rev. William Theophilus, emigrated to Cape Colony. Young Shepstone was educated at the native mission stations at… Continue reading Shepstone and ABW
‘Apartheid’ sanksies / sanctions (1987)
*Die storms na die dood van wyle Dr Verwoerd het letterlik soos sterk winde oor Suid-Afrika gewaai. Eintlik was daar al destyds hewige stofstorms aan die broei en dit het by Unie wording (onder Britse reëls) begin. Liberaal verligte blankes het met mag en mening gekeer dat die reservate (sedert 1840) of tuislande (1961) hul… Continue reading ‘Apartheid’ sanksies / sanctions (1987)
De Klerk – 2 Februarie 1990
* Volgens dié "FW aankondiging" (Rubikon-BOM van 1990) het hy en al sy bondgenote besluit om die land te "HERVORM" in die sogenaamde "DEMOKRATIESE bestel". Dit is niks anders as verskeidenheid van mensgemaakte bomme, die rewolusionêre kommunistiese en sionistiese gevangeskap wat ingeslaan is in elke burger van die land. Alles deel van elke spyker wat… Continue reading De Klerk – 2 Februarie 1990
Lawyers against so-called “apartheid”
Regspersone het 'n geveg begin in ongeveer 1986, oor die sogenaamde apartheid wat die Britte in die jare 1840's in die koloniale gebiede in suidelike Afrika ingestel het, maar ons geslagte na 1961 en veral Dr H Verwoerd, word vir al hierdie sogenaamde apartheid of segregasie, die reservate, kroongebiede en wetgewing geblameer wat in… Continue reading Lawyers against so-called “apartheid”
United Nations – “apartheid”
The United Nations against Apartheid The United Nations: Partner in the Struggle against Apartheid We stand here today to salute the United Nations Organization and its Member States, both singly and collectively, for joining forces with the masses of our people in a common struggle that has brought about our emancipation and pushed back… Continue reading United Nations – “apartheid”
Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966
*Whether liberals and communists want to take away his smile or twist his words as they please, our history will not change. Dr Hendrik Verwoerd is a man who is and will be part of our history. An eraser or tippex will not work to get rid of other people's history. Every people in… Continue reading Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966
Liberale bootjies met bloed gevul
Vryheidsdag beteken vir elkeen van ons net mooi niks op die stadium. Indien enige van ons volkslede landuit gaan vir beter geleenthede of om veiligheidsrede word daar nie 'n volksplanting geskep op ander kontinente nie, inteendeel ons word almal beroof van ons identiteit en wat ons sin is - ons het 'n reg in die… Continue reading Liberale bootjies met bloed gevul
FW en sy “demokrasie”
Wanneer gaan FW de Klerk en sy liberale (blanke) agente erken dat 'n multi-kultuur nog nooit gewerk het in Suid-Afrika nie en dit nooit gaan werk nie. Al wat die liberaal verligte oorgawe gedoen het is om 'n uitnodiging te gerig het aan al die Afrika en Brics lande wat werkloos is om hier te… Continue reading FW en sy “demokrasie”
Afriforum – Verwoerdbeleid
Afriforum se toespraak in die parlement en ook oor 'n dokumentêr gemaak oor "apartheid" trek aandag. En lees mens alles oor dit wat dr H F Verwoerd kwansuis sou gedoen, alles behalwe wat hy in werklikheid gesê het oor Tuislande, word 'n spul leuens verkondig. Verwoerd het die gebiede ge-erf in 1961 - dit was … Continue reading Afriforum – Verwoerdbeleid



















